Die verblyf
Die hoofslaap kamer
Tweede kamer
Stapel bed in die gang
En die belangrikste, die braai plek
Die sit kamer / eetkamer
Die warm water swembad. Daar is drie swembaddens buite, 1 koud, 1 warm en 1 kids pool.
Dan is daar ook nog twee swembaddens onder dak wat so 30 grande celsius is.
Daar is ook wandel paadjies, ek en een van my tweeling het bietjie gaan stap
Het die bokke raak geloop
DIe bokke loop sommer tussen die huisies rondt