Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: sederberg #5  (Read 3736 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: October 20, 2008, 07:00:09 PM »

nog boesman tekeninge



dit moet witvroue wees as jy na hulle klere drag kyk



boes"vrou"



die olifant is baie groot seker van die grootste tekeninge wat mens kry



dit is duidelik boesmanne

let op hoe fyn  en skrep is die tekeninge wat wys dat dit baie oud moet wees.




as jy die klip op die grond en die rots mooi kyk sal die selfde strepe in die rots en in die klip gesien word, sulke rooierige strepe. duidelike bewys hy het daar uit geval. nou wonder ons of daar nie 'n dooie boesman onder lê wat besig was om te teken toe die rots breek nie.



spinnekop nes onder die grond. ons het heelwat van hulle gesien.



die spinnekop se web wat hy onder die sand maak



ons het nog baie tekeninge gesien te veel om almal hier te wys





lyk of joubert afrika op sy skouer vas hou





heelwat tonnels en boeë ook gesien







weer by jan oosthuisen se kamp verby gestap



groep foto by die kamp



lekker rustig



die kampplek se rots word haasboudklip genoem

laaste braai voor ons huistoe ry





en so kom alle lekker dinge tot 'n einde en ons moes weer oppak en 130 km terug huistoe ry

dit was die laaste naweek in baie lang tyd wat ek en malherbe kon saam weggaan
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1 on: October 22, 2008, 02:58:58 PM »

Thanks Lox.   A1 A1 Another wonderful report.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: