Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Natuurkind se Blog -
kliek hier!
The Road Less Travelled
⇒
On the road less travelled
⇒
Vakansie Fotos / Travel Reports
⇒
Wiltuin
Pages: [
1
]
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Wiltuin (Read 5799 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Viking
Forum Furniture
Offline
Posts: 2065
Wiltuin
«
on:
July 21, 2008, 01:19:36 PM »
Ons het Sondag net vir 'n koffie na Berg en Dal kamp gegaan en was gelukkig om op hierdie luiperd en renosters af te kom. Die foto kwaliteit is nie so goed nie maar om 'n luiperd so na aan die pad te kry was uniek. Hierdie groep renosters was 'n groep van so agt wat ek ook nog nie voorheen raakgeloop het nie.
Logged
All men die but not all men live.
Gogga
Full Member
Offline
Posts: 516
Re: Wiltuin
«
Reply #1 on:
July 21, 2008, 04:50:07 PM »
Presies waar was die diere, Viking?
Is dit op die grondpad (Matjulu-loop)?
Ek gaan in September die Wolhuter-staproete naby Berg en Dal in die Kruger stap - sal darem lekker wees as ons die renosters sien...
Logged
Any fool can criticize, condemn, and complain - and most fools do.....
Viking
Forum Furniture
Offline
Posts: 2065
Re: Wiltuin
«
Reply #2 on:
July 21, 2008, 05:08:55 PM »
Nee , Diesel dit was op die teerpad so 4km uit Berg en Dal uit. Dit was so 17h15 die middag. Die renosters het reg voor ons oor die pad geloop, daai luiperd het dood luiters op die tak bly le min gepla met die woelinge om hom. Ons kry gereeld renosters by Berg en Dal so ek dink jy kan jou maar regmaak om 'n paar te sien ek weet net nie van so 'n groot groep nie. Daar naby by afsaal het 'n luiperd ook sy intrek gemaak. Ons het hom self eenkeer daar gekry. Daar was al berigte dat hy die ouens se vleis van die rooster gesteel het. Ek sal die berigte gaan soek dit was in ons plaaslike koerant. Maar dit is 'n goeoie area jy sal dit geniet.
Logged
All men die but not all men live.
Gogga
Full Member
Offline
Posts: 516
Re: Wiltuin
«
Reply #3 on:
July 22, 2008, 01:22:48 PM »
Viking, dis nou 'n ding met die luiperd by Afsaal. Wat doen jy as jy daar sit en koffie drink en hier loer hy vir jou uit die bos, jy mag nie hol nie? Seker maar skree en lawaai, soos die gidse?
Logged
Any fool can criticize, condemn, and complain - and most fools do.....
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: Wiltuin
«
Reply #4 on:
July 22, 2008, 03:13:01 PM »
Viking, dis baie nice. Daardie luiperds van Kruger kom le gereeld besoek af in Marloth. Daar was verlede maand een by my buurvrou se agterdeur. Ongelukkig was ons nie daar om dit te sien nie, maar sy het my vertel en is nie iemand wat sommer stories uit haar duim suig nie!
Ek glo as ons lank genoeg daar kan bly, sal ons ook seker so bevoorreg wees.
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Wiltuin
«
Reply #5 on:
July 23, 2008, 07:55:24 AM »
Daar is mense wat al 10 jaar in Marloth bly wat nog nie eers die leeus gesien het nie.
.
Ons het een aand daar by die vuur gesit toe loop daar n Hyena so 10 meter by ons verby. Wat nice was is dat ons hom hoor aankom het. Hy het eers vêr af geskree en toe al hoe nader tot hy verbygeloop het.
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Viking
Forum Furniture
Offline
Posts: 2065
Re: Wiltuin
«
Reply #6 on:
July 23, 2008, 08:24:26 AM »
Hierdie foto het ek op 'n website gekry. Dit is die luiperd by afsaal hy le hier op die damwal reg langs afsaal.
Logged
All men die but not all men live.
JZ
Sr. Member
Offline
Posts: 1836
Re: Wiltuin
«
Reply #7 on:
July 24, 2008, 07:59:55 AM »
Kan mens altyd renosters se ribbes sien of is daai so bietjie maer?
Logged
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Harley
Sr. Member
Offline
Posts: 1006
Re: Wiltuin
«
Reply #8 on:
July 24, 2008, 09:39:25 PM »
Miskien is hulle op dieet?
Logged
lox
Village Elder
Offline
Posts: 3595
Re: Wiltuin
«
Reply #9 on:
July 26, 2008, 10:34:37 AM »
ek het lank lank gelede seker 1990 se koers op hnagklip gaan duik die een saterdag. laagwater was laat en ons het na sononder (skemer) huistoe gery. daardie tyd het bettiesbaai nog die luiperd gehad, voor iemand hom dood geskiet het.
luiperd stap toe voor ons oor die pad en gaan le in die bossies langs die pad. ons stop toe langsaan en hy/sy het seker so 5 minute daar geloer na ons en toe weggesluip dieper die bos in.
ek sien dit nou nog as groot voorrreg om dit te kon sien
Logged
Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [
1
]
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...