Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Vinnige naweek wegbreek  (Read 5809 times)
0 Members and 3 Guests are viewing this topic.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« on: January 29, 2012, 03:26:59 PM »

Ons het die voorreg gehad om gisteraand in die wille dieretuin te slaap.  Die wereld is NAT, met meeste grondpaaie wat nog  toegesit is.
Ons het baie min rond gery, net lekker gekuier en gesewem saam met die vriende.
Hier is so paar fotos:

Ma, kyk hulle kyk vir my...


Die buffels slaap nog.  Kyk die water in die voorgrond.


Piep klein bospatrysies. 






Aasvoel die raasvoel, op ‘n buffel karkas


Tarentale


Kosmaaktyd


Etenstyd


Groot tent vir pa en ma, regterhandse klein tentjie vir ons dogter, en die linkerhandse tent vir die jongman.

Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: January 29, 2012, 05:36:59 PM »

Baie nice!

Daai klein bospatrysies is oulik! Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Ponytail
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 665



« Reply #2 on: January 29, 2012, 08:43:45 PM »

Mooi foto's! Dankie vir die deel, Prins A1
Logged

Kinders is die lewendige boodskappe wat ons stuur na 'n tyd wat ons nooit sal sien nie.
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« Reply #3 on: January 30, 2012, 07:58:23 AM »

Lekker, mooi om die bosveld so groen te sien   A1
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: