Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Geduldige vrou se wraak  (Read 2251 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« on: August 26, 2011, 05:37:31 AM »

Die man en vrou was jare lank gelukkig getroud. Al irritasie wasdie man se gewoonte om soggens as hy wakker word 'n bom te loswat die vrou se oe laat traan en haar na asem laat snak het.Sy het elke oggend by hom gepleit om die vieslike gewoonte te staak.Sy verweer was dat sy gewoonte absoluut normaal was.Sy het male sonder tal gepleit dat hy 'n dokter raadpleeg en gewaarsku dat daar 'ndag gaan kom wat hy sy binnegoed uitblaas.Die jare het verbygegaan. Een Kersfeesoggend was sy vroeg op, besig om die kalkoenvoor te berei. Sy kyk die binnegoed so - nek, lewer, krop en die spaardeeltjies -en sien haar weerwraak voor haar in die skottel le.Sy vat die skottel net so kamer toe, waar die man nog vas aan die slaap is. Met sorgtrek sy sy pajamabroek af en pak die kalkoenbinnegoed netjies in sy onderbroek.'n Ruk later word die man met sy gewone trompet-ritueel wakker, gevolg deur 'nbloedstollende gil en voetstappe badkamer toe, terwyl die vrou op die vloer rondrolsoos sy lag.Twintig minute later daag hy met sy bloedbevlekte onderbroek en 'n afskuwelike trekop sy gesig in die kombuis aan.Die vrou byt op haar onderlip, en vra so onskuldig as moontlik wat skort."Liefie," se hy, "jy was al die jare reg. Ek moes na jou geluister het.""Wat bedoel jy?" vra sy kalm."Wel, jy het my jare lank gewaarsku dat ek my binnegoed gaan uitpoep. Dit hetvanoggend gebeur!"Maar met die genade van die Liewe Heer, 'n botteltjie Vaseline en my twee vingershet ek die meeste daarvan darem weer teruggekry."
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #1 on: August 26, 2011, 05:44:14 AM »

 LMGA LMGA
Logged

All things are difficult before they are easy
Ponytail
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 665



« Reply #2 on: August 26, 2011, 08:11:27 AM »

 Eek! Ha Ha Ha Ha Ha Ha
Logged

Kinders is die lewendige boodskappe wat ons stuur na 'n tyd wat ons nooit sal sien nie.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #3 on: August 26, 2011, 12:32:51 PM »

Ek het vir 'n feit gehoor van 'n ou wat op 'n jagtog een oggend 'n klomp springbok derms her-ontplooi het.
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: