Trailrider
|
|
« Reply #20 on: August 21, 2011, 04:52:07 PM » |
|
Umdani een se horings is altwee af en die ander net een. Hulle het die bliksems verras terwyl hulle nog besig was. Die een met altwee horings af is ongelukkig dood intussen. Hulle werk nog met die ander.
'n Derde renoster is ook dood gevind.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #21 on: August 21, 2011, 04:56:19 PM » |
|
Sleg bliksems!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dis om die draai van ons af. Ek is oortuig daarvan dat die polisie in is op 'n manier. Dis onmoontlik dat daar in soveel jare met soveel gevalle sukses behaal word deur die stropers en die ganse polisiemag met choppers, guns en 'n moerse klomp mense niemand kan vang nie!.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Ponytail
|
|
« Reply #22 on: August 21, 2011, 08:07:57 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
Kinders is die lewendige boodskappe wat ons stuur na 'n tyd wat ons nooit sal sien nie.
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #23 on: August 25, 2011, 09:20:46 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
JC
|
|
« Reply #24 on: August 25, 2011, 09:50:18 AM » |
|
Volgens die nuus vanoggend was daar weer 'n verdere geval in die Potgietersrus omgewing. Twee renosters geskiet gevind in die veld met hulle horings verwyder.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Eisbein
|
|
« Reply #25 on: August 26, 2011, 01:12:37 PM » |
|
Vandag dit in my Company Inbox gekry: Elke bietjie help...
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
Eisbein
|
|
« Reply #26 on: August 26, 2011, 01:15:10 PM » |
|
Die cool ding is dat TFG geweldige agter die skerms dinge soos dit doen waarvan niemand (behalwe die ouens aan die binnekant) weet nie. Die nuus het deur koerant berigte ook wyer nuus geraak.
Dit word nie sommer as 'n marketing tool gebruik nie. Sê vir my die ouens se harte is op die regte plek.
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #27 on: August 26, 2011, 01:44:25 PM » |
|
Die hele "save the rhino" ding is regtig 'n worthwhile cause. As Foshini net klere gehad het wat vi my pas sou ek da gaan koop het! Hoe ek die ding sien is: Money rule! of ons dit nou so wil he of nie...dit doen. "ons" moet sorg dat ons meer geld het as die "kliente". Noem hulle wat jy wil. Varke, bliksems, of 'n hele string vloekwoorde as jy wil. Dis nou die dwase wat renosterhoring poeier by sy neusgate insnuif of by sy ore indruk of wat de hel hul ookal daarmee doen. Ek is oortuig daarvan dat daar vir elke persoon wat horingpoeier substance gebruik daar seker 1000 000 is wat dit nie doen nie. As ons dit so bekend kry dat elkeen van die mense wat dit nie gebruik nie net soveel geld gee as wat hy wil/kan vir die voorreg om dit nie te gebruik nie as wat die gebruikers wil of kan gee vir die verbruik daarvan het ons genoeg geld om enige veearsts te laat split op sy partner wat so simpel en armoedig van gees is ........................ Wat de hel. Dis eenvoudig vir my onmoontlik om nie erg emosioneel en de bliksem in te raak nie!!!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
Operator
|
|
« Reply #29 on: August 29, 2011, 12:31:18 PM » |
|
Biscuit..................alhoewel dit 'n goeie idee is, sal dit nie werk nie. Daar is by Gansbaai groot perlemoenplase, maar die mense stroop nog steeds. Dit gaan oor gulsigheid (Engels=greed)...........waar mense vinnig geld kan maak, dan voel hulle vere. Hulle is net selfsugtig en wil vinnig geld maak. Hulle voel niks vir die diere nie. Wat so tragies is, is dat ons veronderstel is om in 'n moderne tyd te leef en meer beskaafd moet optree. Ongelukkig tree mense meer soos barbare op soos die tyd aangaan. ..........O ja, ek het vergeet...............ons woon in Afrika. Almal is nie beskaafd nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #30 on: August 29, 2011, 01:21:04 PM » |
|
Die groot probleem is die Oosterse mark vir al die goed wat ons het
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #31 on: August 29, 2011, 01:34:45 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JC
|
|
« Reply #32 on: August 29, 2011, 02:05:47 PM » |
|
Volgens berigte vroeër is een van hulle 'n werknemer van die Departement Omgewingsake. Die pommies het die diewe in die "link" hieronder 'n lekker poets gebak: http://www.bbc.co.uk/news/uk-14696639
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Eisbein
|
|
« Reply #33 on: August 29, 2011, 03:00:47 PM » |
|
Die groot probleem is die Oosterse mark vir al die goed wat ons het Die ooste se 'vraag' is nogals nie te vriendelik teenoor die natuur nie. Walvisjag, renoster horing en wie weet watter eksotiese diere nog vir hulle moet ly.
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #34 on: August 29, 2011, 03:21:36 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Viking
|
|
« Reply #35 on: September 08, 2011, 01:26:18 PM » |
|
- Rhinos have a new saviour in a treatment for their horns that is not toxic to them, but bad for anyone that consumes it, the Rhino Rescue Project said on Wednesday.
The treatment is a mixture of ectoparasitacides (drugs which kill parasites living on the surface of the host), developed by the Rhino and Lion Reserve in Kromdraai, north-west of Johannesburg, for its own rhinos, spokesperson Lorinda Hern said.
The potion is not lethal to humans, but causes unpleasant symptoms such as convulsions and headaches.
Rhinos at the reserve were treated more than a year ago, with no adverse behavioural or environmental effects recorded.
"The chemicals have the dual threat of keeping away both natural and human parasites... and last for three to four years."
Add to that mixture a "trendy" neon pink indelible dye and you have a horn visible on an X-ray scanner at airports. It shows up pink even when finely ground, she told reporters.
The reserve had one of its rhinos poached in May last year and developed the treatment as a response.
Sophisticated tracking
"A permanent solution would be to eliminate the demand for rhino [horn] altogether. Education would go a long way towards teaching consumers that rhino horn contains no nutritional or medicinal value," said Hern.
"However, education will not produce an immediate result, and results are what we need most at this point."
Hern said the increased presence of the army in national parks had diverted poaching syndicates to private reserves. She called for a moratorium on rhino hunting to buy time for rhino owners who were being targeted and had no government resources at their disposal.
"The moratorium would be a logical interim measure until problems with the current [permits and microchipping] system could be fixed by government."
Hern said the reserve was using the treatment in conjunction with sophisticated tracking technology from the Strategic Protection of Threatened Species, a conservation company.
"To further assist in the ongoing war against poaching, we harvest a DNA sample while the animal is sedated... to be added to a national database of treated animals," she said.
"The aim [is] aiding the legal community in securing prosecutions in cases where treated horns are poached."
Since January 1, poachers killed more than 280 rhinos in South Africa.
The local rhino population was around 18 800 white rhino and 2 200 black rhino.
- SAPA
|
|
|
Logged
|
All men die but not all men live.
|
|
|
|