Pages: 1 ... 16 17 [18]   Go Down
Print
Author Topic: Team RLT Forum!  (Read 115574 times)
0 Members and 3 Guests are viewing this topic.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #340 on: August 27, 2013, 08:43:45 PM »

het die een gekry vir die span die naweek.

The leaning Giant   http://coord.info/GC4GRPW


Buzz: ek het die ander twee van jou gelog  A1
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #341 on: August 27, 2013, 09:32:33 PM »

Dankie, ek het gedink die kleinding hou jou seker bietjie besig! Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #342 on: August 28, 2013, 01:19:01 AM »

En hoe!   

Die cache wat ek die naweek gekry het was my eerste in n baie lang tyd.
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #343 on: August 28, 2013, 01:33:24 AM »

Ek het ook gister kans gekry om n nuwe cache te plaas.
Victoria Baai:
http://coord.info/GC4M0KM

Ek het n ander cache ook in vic baai, maar die een is my eerste probeer op n camo nano reg op die vic baai pier.
Sal maar sien hoe lank hou hy.
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #344 on: September 25, 2013, 04:20:44 PM »

Logged this one for the team on Saturday: http://www.geocaching.com/geocache/GC3887_melkbos-4x4?guid=33bf98f1-e0e6-48d2-bc5e-b3da41a3b139
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #345 on: October 02, 2013, 09:21:56 AM »


 A1  het hom gelog 
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #346 on: October 02, 2013, 09:31:44 AM »

het op ons laaste bike trip ook n paar gekry.       Het beplan om 15 te kry oor die 5 dae, maar ek het vergeet om die cache data op my foon te save vir offline use, en meeste van die plekke waar ons was het geen selfoon opvangs nie.  En dit is jammer dat ek nie sein gehad het nie, want as ek nou kyk waar ons orals in elk geval gestop het kon ek baie meer gekry het.  Baie van die plekke waar ons gestop het was daar n cache binne 100m van ons, maar ek sou nooit weet nie.


hierdie 4 het ek wel gekry. (die enigste 4 waarvoor ek data gehad het) :

Flying High   http://coord.info/GC4E9R6

Anysberg (Western Cape)   http://coord.info/GCPCNA

A Bridge Too Far   http://coord.info/GCRGGE

Ambush at Middelpos http://coord.info/GC153EW
Logged

Pages: 1 ... 16 17 [18]   Go Up
Print
Jump to: