Het die laaste ruk op n bike trip gegaan, Namibia en Botswana besoek en het die volgende 10 caches gelog vir die span.
giant,s playground - Aus Namibia
http://coord.info/GCJ5F5Enter the Canyon - Sesriem Namibia
http://coord.info/GC12CVMSolitaire - Namibia
http://coord.info/GC2C1MGGAUB PASS - Namibia
http://coord.info/GC2MYP1Icecap - tropic of Capricorn Namibia
http://coord.info/GC150GHHistory Lessons: Radio Tower - Swakopmund Namibia
http://coord.info/GC11XKFQuiver Tree Cache - Keetmanshoop Namibia
http://coord.info/GCGFKCFish River Canyon view - Namibia
http://coord.info/GC3928QFish River Canyon Lookout - Namibia
http://coord.info/GC1FK8ZBorderline - Vioolsdrif RSA
http://coord.info/GC10D2R Botswana is nog basies cache-loos so ek het niks daar gekry nie.
Ek sou meer wou gesoek het maar die meerderheid van die groep was nie bekend met caching nie en toe ons dit verduidelik het was hulle nie baie geintereseerd nie so ek kon net die caches kry wat naby elke aand se verblyf was of die wat direk op ons pad was.
Horsepower (teamfugly) het ook 3 caches geplaas op die trip wat ek ook gelog het... sodra hulle gelys word sal ek dit vir die span ook log.