Pages: 1 ... 9 10 [11] 12 13 ... 18   Go Down
Print
Author Topic: Team RLT Forum!  (Read 115606 times)
0 Members and 18 Guests are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #200 on: October 31, 2011, 08:50:41 PM »

TR, met Albertinia is dit jou FTF, maar dis 'n dag na Team RLT hom gevind het, edit jou logs dat joune voor die Team sin is  A1
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #201 on: October 31, 2011, 08:59:47 PM »

Jislaaik maar daai Gryph was deur die slaap! Ek het hom mos wakker gebel so half 8. Lekker om 'n bouer te wees... Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #202 on: November 01, 2011, 05:10:35 PM »

 innocent
Logged

Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #203 on: November 01, 2011, 05:57:49 PM »

Albertinia -  A1
Anders het Team RLT 'n FTF  Big Grin
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #204 on: November 06, 2011, 07:48:21 PM »

Ek het 'n paar caches geïdentifiseer vir more, maar twee se logs is vol lyk dit my. Hoe nou gemaak? Kan mens die nie log nie?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #205 on: November 06, 2011, 07:59:22 PM »

Log hom op die website en rapporteer dat dit vol is  A1

Neem sommer papier saam en sit dit in, rapporteer ook dat jy "maintenance" gedoen het - die eienaar sal dit waardeer
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #206 on: November 06, 2011, 09:01:54 PM »

soos Dual se, vat n extra stuk papier saam wat jy in die cache los.
log jou naam daarop , dit gee ook extra spasie vir die volgende mense wat wil log.

report dit dan op die cache listing ook sodat die cache owner weet daarvan.  A1
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #207 on: November 07, 2011, 08:06:19 PM »

2 nuwes vir die Team vandag. Cool

Stellenbosch TB Lodge
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=b5f29b9f-9e7b-4acd-8f38-de962ca6b6a4

Doc Craven & Bliksem
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=4bbdcf12-10ea-4ff6-a530-54b9d09abb5c
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #208 on: November 07, 2011, 08:09:30 PM »

TR -    het jy nie dalk n foto/logo of iets soortgelyk wat ons kan gebruik as avatar vir die span op geocaching.com nie?  
Dalk die pawprint wat bo aan die browser se tabs verskyn?

Ek het vir tyd en wyl dit op gesit:



Hoekom? Want dis duidelik en gou om te sien in die logs van 'n cache as jy nie weet of hy al gelog is nie... Evil
« Last Edit: November 07, 2011, 08:11:10 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #209 on: November 14, 2011, 09:39:21 PM »

Ek en Martin het vandag die vir die span gelog: Evil

TF5 Toby Heywood
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=238c5061-94b1-4ea4-9929-bc9795c4988d

The Haunted - Franschhoek Pass
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=b539655f-540b-4553-a538-ea9239f4c59c

Franschhoek Pass Historical
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=6b1d6851-7e6f-4e8a-8b21-f8b3df608eed

Water is Life!!
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=838e4a87-dc5b-4dc0-ae3b-bc762a4a1f0f
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #210 on: November 14, 2011, 10:25:55 PM »

Haunted is reeds gelog deur my vir die span, dink ek...
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #211 on: November 15, 2011, 05:30:27 AM »

Inderdaad! Log deleted! A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kaspaas
Jr. Member
**
Offline Offline

Posts: 54



« Reply #212 on: November 15, 2011, 07:58:00 PM »

As jy dink die Bergrivierdam is erg,  vergeet van Mont Blanc en Italiaanse kruis  Evil

Ek het al die meeste van die caches in my omgewing gekry asook paar in noordelike voorstede. Franchoek, Paarl, Villiersdorp, Strand, Somerset wes, Worcester en so aan.

Onthou om julle PAF te gebruik, alhoewel dis cheating.

Happy cacheing

FYABYS
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #213 on: November 15, 2011, 08:00:47 PM »

Nee ek was darem al by BAIE erger as daai een, maar op die dag, natgesweet met al my klere en min tyd, het ek net nie kans gesien om te hardloop en soek nie. Martin het hom egter baie vinnig gekry.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kaspaas
Jr. Member
**
Offline Offline

Posts: 54



« Reply #214 on: November 15, 2011, 08:16:04 PM »

Baie van die multi's moet jy net jou common sense gebruik. Jy hoef nie eers al die stappe te doen nie, behalwe as jy natuurlik wil,  Roll Eyes bv Blushing bride en Tie a yellow ribbon in Franschhoek is 1 km van mekaar beide langs die pad en geen gevaar van muggles
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #215 on: November 18, 2011, 08:52:53 PM »

TR -    het jy nie dalk n foto/logo of iets soortgelyk wat ons kan gebruik as avatar vir die span op geocaching.com nie?  
Dalk die pawprint wat bo aan die browser se tabs verskyn?

Ek het vir tyd en wyl dit op gesit:



Hoekom? Want dis duidelik en gou om te sien in die logs van 'n cache as jy nie weet of hy al gelog is nie... Evil

die logo lyk goed  A1  


as jy wil weet of die cache al gelog is vir die span of nie,  kyk in die boonste regter hoek van die cache se bladsy....   as dit reeds gelog is sal dit daar staan.   soos in die foto onder.   Cool A1   dit maak dit makliker om nie iets 2 keer te log nie.



« Last Edit: November 18, 2011, 08:55:29 PM by GRyPH » Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #216 on: November 18, 2011, 08:54:11 PM »

ek het die cache in Beaufort wes gelog vir die span...(soos jul kan sien in die boonste foto.)

Beautiful in Beaufort-Wes    http://coord.info/GC2M2DA


hierdie cache is baie goed gekamofleer (spelling ?)   ek het dit amper as n DNF gelog, tot my  beterhelfte wat totaal nuut tot geocaching is dit vir my uitgewys het.
« Last Edit: November 18, 2011, 08:58:18 PM by GRyPH » Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #217 on: November 19, 2011, 06:30:32 AM »


as jy wil weet of die cache al gelog is vir die span of nie,  kyk in die boonste regter hoek van die cache se bladsy....   as dit reeds gelog is sal dit daar staan.  


Ah cool. Dis baie makliker!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #218 on: November 19, 2011, 06:31:26 AM »

Note to Team:

Warning! Hermanus lê tussen die berg en see. Lyk my omtrent al die caches is "daar bo".
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #219 on: November 19, 2011, 06:45:56 AM »

Jy kan darem "af-klim" as jy hom eers gevind het  Evil
Logged
Pages: 1 ... 9 10 [11] 12 13 ... 18   Go Up
Print
Jump to: