GRyPH
|
|
« Reply #160 on: October 05, 2011, 01:40:56 PM » |
|
Waar ry jy rond?
Ek kom laai n vriendin op by JHB lughawe. het al twee dae voor die tyd weg gespring so nou is dit n lekker rustige roadtrip.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #161 on: October 05, 2011, 01:45:00 PM » |
|
Log asb Tierberg by Keimoes vir die span.
Ek het gesoek vir cache met die naam Tierberg, maar die een wat ek aangeneem het die regte een is het nie n log onder jou naam nie. Wil jy nie vir my asb die link na die cache bladsy bysit in jou post nie, sodat ek seker kan maak ek log die regte ene. thanks
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #162 on: October 05, 2011, 02:04:12 PM » |
|
nog 5 vir die dag. sover. Kroonstad History Series 2 (Boer Cemetery) http://coord.info/GC189NJKroonstad TB Safe House http://coord.info/GC17NTDKroonstad History Series 4 - Sarel Cilliers bridge http://coord.info/GC225KFFarm Goodies http://coord.info/GC17RNBGarden http://coord.info/GC17RMFDie boonste 3 is uit die aardt van die saak in die vrystaat. Die onderste 2 is in Noord Wes. Dit beteken daar is nog net 3 provinsies waarin die span nog nie n cache het nie. En ek werk nou aan een van die 3- gauteng. Al wat dan oorbly is Mpumalanga en Limpopo.
|
|
« Last Edit: October 05, 2011, 02:07:06 PM by GRyPH »
|
Logged
|
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #163 on: October 05, 2011, 02:04:57 PM » |
|
ok, het hom nog nie gelog op my naam nie.
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #164 on: October 05, 2011, 02:13:00 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #165 on: October 05, 2011, 02:23:57 PM » |
|
was toe die een wat ek gedink het ja hehehe. die link maak dit tog net makliker. het dit gelog.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #166 on: October 06, 2011, 03:03:40 PM » |
|
FAJS/JNB 4 - Gull Corner http://coord.info/GC2XKXXhet 3 DNFs gehad voor ek uiteindelik die een naby die lughawe gekry het. eks glad nie impressed met die caches hier in pta nie. sal nie eers nog gaan soek nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #168 on: October 08, 2011, 07:10:40 PM » |
|
Cool! Welkom in die span.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Dual
|
|
« Reply #169 on: October 09, 2011, 06:55:59 AM » |
|
TR - het jy nie dalk n foto/logo of iets soortgelyk wat ons kan gebruik as avatar vir die span op geocaching.com nie? Dalk die pawprint wat bo aan die browser se tabs verskyn?
Wat van so avatar - dit oorheers omtrent die forum, en dit is internasionaal
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #170 on: October 09, 2011, 06:58:58 AM » |
|
Ek het dit vir Team RLT as 'n eerste gelog
Link vir daai cache?
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #171 on: October 09, 2011, 09:14:03 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Dual
|
|
« Reply #172 on: October 09, 2011, 11:32:40 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cacher
Regular
Offline
Posts: 34
|
|
« Reply #173 on: October 09, 2011, 04:47:02 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #174 on: October 09, 2011, 10:01:44 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #175 on: October 12, 2011, 09:16:09 PM » |
|
gelog
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #176 on: October 12, 2011, 09:20:07 PM » |
|
Lekker! ek werk myself steeds op vir die 3 caches wat hier op die berge hier by George is. dis 21km retoer berg op en af. en daar is 3 caches om te kry. het die 4 gelog
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #178 on: October 12, 2011, 09:23:52 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #179 on: October 12, 2011, 09:24:23 PM » |
|
daai laaste find van buzz bring die totaal van die span tot :
EDIT: 201 and counting saam TR se post.
|
|
« Last Edit: October 12, 2011, 09:26:14 PM by GRyPH »
|
Logged
|
|
|
|
|