Pages: 1 ... 6 7 [8] 9 10 ... 18   Go Down
Print
Author Topic: Team RLT Forum!  (Read 115583 times)
0 Members and 9 Guests are viewing this topic.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #140 on: September 19, 2011, 06:51:56 PM »

almal gelog  A1

klink lekker om so paar op n dag te soek.
dinge gaan maar bietjie stadig hier aan my kant met die caching.  al wat oorbly hier in my omgewing is level 4 en 5 terein caches (wat ek beplan om te doen sodra die weer dit toelaat) 
George kort meer caches!
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394

I come in pieces

WWW
« Reply #141 on: September 27, 2011, 09:00:36 AM »

So vertel my nou, as ek 'n cache kry skryf ek my eie naam EN Team RLT in, of net TEAM RLT?
En log ek dit op geocaching.com onder my eie naam?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #142 on: September 27, 2011, 12:19:08 PM »

So vertel my nou, as ek 'n cache kry skryf ek my eie naam EN Team RLT in, of net TEAM RLT?
En log ek dit op geocaching.com onder my eie naam?

Skryf beide jou eie naam en TEAM RLT FORUM in die fisiese logsheet.     Die span is n caching entiteit op sy eie en ons kan nie die cache vir die span log as die naam nie daar in is nie.  Net so sal jy nie die cache vir jouself kan log as jou naam  nie in die log geskryf is nie.

Dan ja, om rekord /stats te hou van alles wat jy self al gevind het, log jy dit onder jou eie naam op geocaching.com. Net soos jy reeds gedoen het  A1 (ek het gou geloer na een of 2 van die caches wat jy gevind het)

Dan, sodat ons dit vir die span ook kan log,  skryf ook net vir ons hierso watse cache jy vir die span gevind het, (onthou die span naam moet in die fisiese logsheet geskryf wees) Dan sal ek of TR dit onder die span naam op geocaching.com log . A1

Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #143 on: September 27, 2011, 12:21:08 PM »

Buzz  

as ek reg is het jy hierdie 5 caches gevind en reeds vir jouself gelog op Geocaching.com.

Walk the Tyger   http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC2TEW7
Wild Olive    http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC2TEW8
Theewaterskloof Dam Cache  http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCPMFM
That Damn Wall Again  http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCPMFM
Take a View http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCXKW8

100% reg gedoen sover....   met die boonste name en links kan ek dit gou vir die span log  A1

Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #144 on: September 27, 2011, 12:28:45 PM »

gaan loer gerus op geocaching.com in die logs van die caches wat jy gevind het,   ek het hulle nou vir die span ook gelog.

met jou 5 finds staan die span nou al op 180finds  A1

Welkom tot die span!   Head Bang Smile
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #145 on: September 27, 2011, 12:31:42 PM »

TR -    het jy nie dalk n foto/logo of iets soortgelyk wat ons kan gebruik as avatar vir die span op geocaching.com nie?   
Dalk die pawprint wat bo aan die browser se tabs verskyn?
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394

I come in pieces

WWW
« Reply #146 on: September 27, 2011, 12:55:33 PM »

Buzz  

as ek reg is het jy hierdie 5 caches gevind en reeds vir jouself gelog op Geocaching.com.

Walk the Tyger   http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC2TEW7
Wild Olive    http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC2TEW8
Theewaterskloof Dam Cache  http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCPMFM
That Damn Wall Again  http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCPMFM
Take a View http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCXKW8

100% reg gedoen sover....   met die boonste name en links kan ek dit gou vir die span log  A1

Ok, maar ek het NIE Team RLT in die log geskryf nie
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #147 on: September 27, 2011, 01:03:30 PM »

HAHA.. Ha Ha  ok.   dan sal ek eers gou die logs vir die span moet gaan afhaal op geocaching.com.  Ha Ha

My fout...  ek sal dit gou regmaak.

« Last Edit: September 27, 2011, 01:10:10 PM by GRyPH » Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #148 on: September 27, 2011, 04:44:57 PM »

het n vinnige een vandag gaan soek en gelog vir die span.

RAILROAD SEAVIEW   http://coord.info/GC31M2D
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394

I come in pieces

WWW
« Reply #149 on: September 28, 2011, 03:21:21 PM »

Log hierdie een vir die span: http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=3131cf01-ad60-44af-95ca-6a70f57079ae

Western Province Rugby  Head Bang TR sal dit like  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #150 on: September 28, 2011, 06:12:51 PM »

Log hierdie een vir die span: http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=3131cf01-ad60-44af-95ca-6a70f57079ae

Western Province Rugby  Head Bang TR sal dit like  Smile

 Head Bang A1 gedoen.
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394

I come in pieces

WWW
« Reply #151 on: October 03, 2011, 11:09:23 AM »

Log asb Warm Welcome en What you looking at naby Upington vir die span Head Bang
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #152 on: October 03, 2011, 11:44:59 AM »

Log asb Warm Welcome en What you looking at naby Upington vir die span Head Bang

 Smile   A1
het op die name gesoek op geocaching,   toe kom daar so 5 verskillende caches vir elke naam op.  gelukkig was daar egter vir elke cache search net een wat in SA is, so nie te moeilik om te kry nie.
(het darm jou log gesien op die 2 caches so ek weet ek het die regtes gekry.  Head Bang )

Warm welcome   http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=c3ee5779-578f-49e3-8f40-5c4b0fb6ed49
What you looking at?  http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=ede7dee9-b72b-4714-b6fd-e0d4d4b6e53b

het hulle gelog. Cool
Logged

Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840

George

« Reply #153 on: October 03, 2011, 01:15:10 PM »

TR -    het jy nie dalk n foto/logo of iets soortgelyk wat ons kan gebruik as avatar vir die span op geocaching.com nie?   
Dalk die pawprint wat bo aan die browser se tabs verskyn?

Wat van so iets  Evil

Logged

All things are difficult before they are easy
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #154 on: October 03, 2011, 03:33:28 PM »

 Ha Ha Head Bang
Logged

Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840

George

« Reply #155 on: October 04, 2011, 10:03:50 AM »

 Ha Ha  Sal vir jou aansoek vorm stuur  Evil
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #156 on: October 04, 2011, 12:21:03 PM »

Nog 3 vir die team: Cool

Gotteshaeuser: St. Martini Kirche
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=64305b76-4bd5-4a04-9513-af8643cdb203

Art Factory - Performers Only!
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=8008d4fa-b863-4ee4-a31e-1695ca71a5f5

Cache who's back?
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=50a56f2c-7adb-4741-b904-f2826308ed39
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #157 on: October 04, 2011, 11:28:29 PM »

nog n paar vir die dag.  van die 6 wat ek gejag het, kon ek net 4 vir die span log.  die ander 2 was reeds gelog.
 
n nuwe een in Uniondale
All Saints Church   http://coord.info/GC34TRZ

Die een het ek namens die eienaar vervang .
Loodsberg Pass (1781m)  http://coord.info/GC22MVN

Baie interesante cache.  baie hartseer.
Norvalspont Concentration Camp http://coord.info/GCZWQW

Baie mooi uitsig op die HF Verwoe....   sorry  Gariep dam.
New Gariep Dam   http://coord.info/GC6671

Ek sal as ek weer terug is op kantoor, fotos laai van die laaste 2.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #158 on: October 05, 2011, 08:35:36 AM »

Waar ry jy rond?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394

I come in pieces

WWW
« Reply #159 on: October 05, 2011, 10:46:11 AM »

Log asb Tierberg by Keimoes vir die span.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Pages: 1 ... 6 7 [8] 9 10 ... 18   Go Up
Print
Jump to: