Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Welcome new members!
The Road Less Travelled
⇒
On the road less travelled
⇒
Geocaching
⇒
Team RLT Forum!
Pages:
1
...
3
4
[
5
]
6
7
...
18
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Team RLT Forum! (Read 116870 times)
0 Members and 78 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #80 on:
June 27, 2011, 07:26:02 PM »
Sure.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #81 on:
July 01, 2011, 06:24:01 PM »
Hoe gemaak met die foto?
sal vir jou die inligting wat ek nog kan kry of wat ek nog het pm, dan kan jy die eienaars van die caches mail
nog so vinnige ene voor die son onder gegaan het.
Garden Route Botanical Garden
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=c8452637-e014-4f37-bf49-11492e7a79e6
Dis nog n nuwe plasing.
«
Last Edit: July 01, 2011, 06:29:08 PM by GRyPH
»
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #82 on:
July 03, 2011, 06:12:10 PM »
nog 2 vir die span.
Eagle's view of Robinson Pass
http://coord.info/GCMFRT
Herold on the Rocks
http://coord.info/GC2YYKY
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #83 on:
July 08, 2011, 11:11:03 AM »
n vinnige enetjie vandag gekry oppad werk toe.
nog n nuwe plasing.
a walk in the park.
http://coord.info/GC2ZM7Z
(meer soos n stop reg langs die cache as a walk in the park
)
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #84 on:
July 09, 2011, 07:26:10 PM »
ok... eks op n missie om my 100 finds myltal te kry.
So hier is n paar wat ek vir vandag gedoen het.
(ek sal later fotos bysit.)
Meet & Greet the Georgians
http://coord.info/GC2YJVK
SS: Arniston
http://coord.info/GC2JMBG
SS: Schonenberg
http://coord.info/GC2JMBC
Spookdraai Cache: Old TV-signal amplifier
http://coord.info/GC2KTN9
SS: Meermin
http://coord.info/GC2JMB7
SS: Cape Agulhas light
http://coord.info/GC2JMBA
Cape Agulhas
http://coord.info/GC77E
SS: Camphill
http://coord.info/GC2JMB1
(92 finds and counting..... en more is nog n dag
)
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #85 on:
July 09, 2011, 11:44:42 PM »
Good Luck!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #86 on:
July 10, 2011, 09:58:27 PM »
vandag was maar n moeilike dag vir caching.
Die roete wat ek gevat het (R44 - scenic route vanaf Hermanus na Gordonsbaai) is gestrooi met caches. Op enige normale dag sal hierdie n caching paradys wees! Maar siende dat dit sondag was, was elke Kapenaar moontlik op hierdie pad. Ek het nog nie soveel bikes by n rally gesien soos wat ek vandag op die pad gesien het nie.
Daar was net soveel mense op die pad, dat ek meeste van die beplande caches vir die dag heeltemal gelos het. Elke keer as ek wou stop om te soek, is die parkeerplek vol karre, en die mense staan orals rond wat dit onmoontlik maak om die cache in stealth the kry.
Daar was egter darm so paar wat ek wel kon kry. die wat bietjie weg van die groter skare mense was.
10-10-10 The Right Spot
http://coord.info/GC2GF7V
Weired
http://coord.info/GCRKWT
Sometimes I just sits...
http://coord.info/GC223RV
New Zealand in S.A. (International Cache) - WC
http://coord.info/GC1623Z
STEENBRAS VIEW - WC
http://coord.info/GCQWBH
So met n teleurstellende caching dag agter die rug, staan ek nou op 98 finds.
Gelukkig is daar nog heelwat wat ek kan kry oppad terug George toe
«
Last Edit: July 10, 2011, 10:06:11 PM by GRyPH
»
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #87 on:
July 11, 2011, 08:45:27 PM »
oppad terug George toe vandag het ek nog n paar bymekaar gemaak. die enigste een wat nuut is vir die span is:
View from the top
http://coord.info/GCM95F
ek het ook n paar ander gekry wat reeds gelog is vir die span.
so ek het my 100finds gekry (toevallig met die bogenoemde cache as my 100ste find)
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #88 on:
July 11, 2011, 08:48:09 PM »
Baie geluk!!!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #89 on:
July 11, 2011, 08:49:49 PM »
VV wil weet waar de d*nner is daai cache!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #90 on:
July 11, 2011, 08:54:21 PM »
haha. dis aan die ander kant van die koppie. Jy gaan van die een kant af op tot heel bo. Dan gaan jy weer aan die anderkant af vir omtrent so 5-10m. As jy die cache in hand het, kan jy nie die parkeer terein sien nie.
Logged
Cacher
Regular
Offline
Posts: 34
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #91 on:
July 17, 2011, 04:52:22 PM »
Ek was Vrydag weer in die Langkloof gewees, en die keer het ek gesorg dat ek op die bike ry. Was nou wel 'n bietjie koel, nee nee vrek koud in die oggend, maar dit was GREAT. Op pad terug, ry en toe die grond pad aan die noorde kant van Joebertiena en vind toe die volgende cache:
GCHF18 - Onder Kouga. Log hom asb vir die span vir 15 Julie 2011.
Fantastiese area, en as mens nie tyd het om die Baviaanskloof te ry nie, is hierdie sy tweeling boet, net BAIE korter. Net so mooi en en die pad is ook omtrent in dieselfde kondisie, behalwe vir die beton stroke wat Baviaans het. Sorry, maar geen pics geneem nie.
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #92 on:
July 19, 2011, 10:25:17 PM »
Quote from: Cacher on July 17, 2011, 04:52:22 PM
Ek was Vrydag weer in die Langkloof gewees, en die keer het ek gesorg dat ek op die bike ry. Was nou wel 'n bietjie koel, nee nee vrek koud in die oggend, maar dit was GREAT. Op pad terug, ry en toe die grond pad aan die noorde kant van Joebertiena en vind toe die volgende cache:
GCHF18 - Onder Kouga. Log hom asb vir die span vir 15 Julie 2011
.
Fantastiese area, en as mens nie tyd het om die Baviaanskloof te ry nie, is hierdie sy tweeling boet, net BAIE korter. Net so mooi en en die pad is ook omtrent in dieselfde kondisie, behalwe vir die beton stroke wat Baviaans het. Sorry, maar geen pics geneem nie.
gedoen.
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #93 on:
July 19, 2011, 10:29:27 PM »
Is vandag in Slaapstad gewees. het genoeg vrye tyd gehad om 2 op sein heuwel te jag.
TF16 180° Sea
http://coord.info/GCWK3K
(foto 1)
en dan
Cape Town TB Hotel
http://coord.info/GC114RH
(foto 2)
die TB hotel is n cool idiee. al wat mens mag los in die cache is trackables. en daar is n hele paar reeds daarin.
Alles in die cache wat sigbaar is op die foto is Coins en TBs (behalwe vir die skryfgoed)
«
Last Edit: July 19, 2011, 10:31:57 PM by GRyPH
»
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #94 on:
July 19, 2011, 10:36:55 PM »
Ek volg Cape Town TB Hotel al 'n hele ruk. Lyk hoog op?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #95 on:
July 19, 2011, 11:13:07 PM »
nogal hoog bo CT ja.... maar jy ry met die kar tot so +- 30 meter van die cache af.
eintlik val dit onder park and grab. rerig maklik en vinnig om by hom te kom.
die moeite werd om n draai te maak daar as jy weer in CT is. gaan loer bietjie watse TBs is in die cache. onthou om tracking codes te vat, om dit die kan log as discovered. ek het vergeet vandag.
«
Last Edit: July 19, 2011, 11:17:46 PM by GRyPH
»
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #96 on:
July 20, 2011, 08:19:55 AM »
Cool. Ek is more in die Kaap. Miskien is dit tyd om weer bietjie te cache!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #97 on:
July 20, 2011, 08:29:42 PM »
nog so paar gekry oppad terug CAW toe vandag.
SS: RMS Athens (foto1)
http://coord.info/GC2AA8R
Du Toitskloof pass
http://coord.info/GC5ADC
TF6 Du Toit's Dead End
http://coord.info/GCVVPN
The Haunted - Tunnel (foto2)
http://coord.info/GCRM2Z
Mountain Chapel - WC (foto3)
http://coord.info/GCWMPT
«
Last Edit: July 20, 2011, 08:43:00 PM by GRyPH
»
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #98 on:
July 20, 2011, 10:15:36 PM »
en ek sien na vandag se finds is ek op Nelson
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Team RLT Forum!
«
Reply #99 on:
July 26, 2011, 07:55:50 PM »
Kiewiets het hierdie 2 caches vir die span gelog.
Nieu Bethesda
http://coord.info/GCRYPG
Janpe's 60
http://coord.info/GCRWM2
Logged
Pages:
1
...
3
4
[
5
]
6
7
...
18
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...