Pages: 1 ... 3 4 [5] 6 7 ... 18   Go Down
Print
Author Topic: Team RLT Forum!  (Read 116886 times)
0 Members and 87 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #80 on: June 27, 2011, 07:26:02 PM »

Sure.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #81 on: July 01, 2011, 06:24:01 PM »

Hoe gemaak met die foto?
sal vir jou die inligting wat ek nog kan kry of wat ek nog het pm, dan kan jy die eienaars van die caches mail  A1

nog so vinnige ene voor die son onder gegaan het.
Garden Route Botanical Garden
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=c8452637-e014-4f37-bf49-11492e7a79e6
 
Dis nog n nuwe plasing.  A1
« Last Edit: July 01, 2011, 06:29:08 PM by GRyPH » Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #82 on: July 03, 2011, 06:12:10 PM »

nog 2 vir die span.

Eagle's view of Robinson Pass  http://coord.info/GCMFRT

Herold on the Rocks http://coord.info/GC2YYKY
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #83 on: July 08, 2011, 11:11:03 AM »

n vinnige enetjie vandag gekry oppad werk toe.

nog n nuwe plasing. 

a walk in the park.  http://coord.info/GC2ZM7Z    (meer soos n stop reg langs die cache as a walk in the park  Smile)
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #84 on: July 09, 2011, 07:26:10 PM »

ok...  eks op n missie om my 100 finds myltal te kry.

So hier is n paar wat ek vir vandag gedoen het.
(ek sal later fotos bysit.)

Meet & Greet the Georgians    http://coord.info/GC2YJVK

SS: Arniston        http://coord.info/GC2JMBG

SS: Schonenberg          http://coord.info/GC2JMBC

Spookdraai Cache: Old TV-signal amplifier      http://coord.info/GC2KTN9

SS: Meermin       http://coord.info/GC2JMB7

SS: Cape Agulhas light     http://coord.info/GC2JMBA

Cape Agulhas       http://coord.info/GC77E

SS: Camphill        http://coord.info/GC2JMB1

(92 finds and counting..... en more is nog n dag  Big Grin)
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #85 on: July 09, 2011, 11:44:42 PM »

Good Luck! A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #86 on: July 10, 2011, 09:58:27 PM »

vandag was maar n moeilike dag vir caching.

Die roete wat ek gevat het (R44 - scenic route vanaf Hermanus na Gordonsbaai)  is gestrooi met caches. Op enige normale dag sal hierdie n caching paradys wees!  Maar siende dat dit sondag was, was elke Kapenaar moontlik op hierdie pad.   Ek het nog nie soveel bikes by n rally gesien soos wat ek vandag op die pad gesien het nie.

Daar was net soveel mense op die pad, dat ek meeste van die beplande caches vir die dag heeltemal gelos het.  Elke keer as ek wou stop om te soek, is die parkeerplek vol karre, en die mense staan orals rond wat dit onmoontlik maak om die cache in stealth the kry.

Daar was egter darm so paar wat ek wel kon kry. die wat bietjie weg van die groter skare mense was.

10-10-10 The Right Spot        http://coord.info/GC2GF7V

Weired           http://coord.info/GCRKWT

Sometimes I just sits...         http://coord.info/GC223RV

New Zealand in S.A. (International Cache) - WC         http://coord.info/GC1623Z

STEENBRAS VIEW - WC       http://coord.info/GCQWBH

So met n teleurstellende caching dag agter die rug,  staan ek nou op 98 finds.
Gelukkig is daar nog heelwat wat ek kan kry oppad terug George toe  Wink
« Last Edit: July 10, 2011, 10:06:11 PM by GRyPH » Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #87 on: July 11, 2011, 08:45:27 PM »

oppad terug George toe vandag het ek nog n paar bymekaar gemaak.  die enigste een wat nuut is vir die span is:

View from the top    http://coord.info/GCM95F

ek het ook n paar ander gekry wat reeds gelog is vir die span.

so ek het my 100finds gekry  (toevallig met die bogenoemde cache as my 100ste find)   Smile
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #88 on: July 11, 2011, 08:48:09 PM »

Baie geluk!!! Head Bang
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #89 on: July 11, 2011, 08:49:49 PM »

VV wil weet waar de d*nner is daai cache! Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #90 on: July 11, 2011, 08:54:21 PM »

haha.   dis aan die ander kant van die koppie.   Jy gaan van die een kant af op tot heel bo.   Dan gaan jy weer aan die anderkant af vir omtrent so 5-10m.   As jy die cache in hand het, kan jy nie die parkeer terein sien nie.
Logged

Cacher
Regular
*
Offline Offline

Posts: 34

« Reply #91 on: July 17, 2011, 04:52:22 PM »

Ek was Vrydag weer in die Langkloof gewees, en die keer het ek gesorg dat ek op die bike ry.  Was nou wel 'n bietjie koel, nee nee vrek koud in die oggend, maar dit was GREAT.  Op pad terug, ry en toe die grond pad aan die noorde kant van Joebertiena en vind toe die volgende cache:
GCHF18 - Onder Kouga.  Log hom asb vir die span vir 15 Julie 2011.

Fantastiese area, en as mens nie tyd het om die Baviaanskloof te ry nie, is hierdie sy tweeling boet, net BAIE korter.  Net so mooi en en die pad is ook omtrent in dieselfde kondisie, behalwe vir die beton stroke wat Baviaans het.  Sorry, maar geen pics geneem nie.
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #92 on: July 19, 2011, 10:25:17 PM »

gedoen.  A1
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #93 on: July 19, 2011, 10:29:27 PM »

Is vandag in Slaapstad gewees.  het genoeg vrye tyd gehad om 2 op sein heuwel te jag.

TF16 180° Sea    http://coord.info/GCWK3K (foto 1)

en dan

Cape Town TB Hotel  http://coord.info/GC114RH (foto 2)

die TB hotel is n cool idiee.  al wat mens mag los in die cache is trackables.  en daar is n hele paar reeds daarin.
Alles in die cache wat sigbaar is op die foto is Coins en TBs  (behalwe vir die skryfgoed)
« Last Edit: July 19, 2011, 10:31:57 PM by GRyPH » Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #94 on: July 19, 2011, 10:36:55 PM »

Ek volg Cape Town TB Hotel al 'n hele ruk. Lyk hoog op?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #95 on: July 19, 2011, 11:13:07 PM »

nogal hoog bo CT ja....  maar jy ry met die kar tot so +- 30 meter van die cache af.  

eintlik val dit onder park and grab.   rerig maklik en vinnig om by hom te kom.

die moeite werd om n draai te maak daar as jy weer in CT is.  gaan loer bietjie watse TBs is in die cache.   onthou om tracking codes te vat, om dit die kan log as discovered.  ek het vergeet vandag.
« Last Edit: July 19, 2011, 11:17:46 PM by GRyPH » Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #96 on: July 20, 2011, 08:19:55 AM »

Cool. Ek is more in die Kaap. Miskien is dit tyd om weer bietjie te cache!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #97 on: July 20, 2011, 08:29:42 PM »

nog so paar gekry oppad terug CAW toe vandag.

SS: RMS Athens  (foto1)   http://coord.info/GC2AA8R

Du Toitskloof pass   http://coord.info/GC5ADC

TF6 Du Toit's Dead End  http://coord.info/GCVVPN

The Haunted - Tunnel (foto2)   http://coord.info/GCRM2Z

Mountain Chapel - WC (foto3)  http://coord.info/GCWMPT
« Last Edit: July 20, 2011, 08:43:00 PM by GRyPH » Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #98 on: July 20, 2011, 10:15:36 PM »

en ek sien na vandag se finds is ek op Nelson   Wink
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #99 on: July 26, 2011, 07:55:50 PM »

Kiewiets het hierdie 2 caches vir die span gelog.

Nieu Bethesda     http://coord.info/GCRYPG

Janpe's 60    http://coord.info/GCRWM2
Logged

Pages: 1 ... 3 4 [5] 6 7 ... 18   Go Up
Print
Jump to: