Pages: 1 2 [3] 4 5 ... 18   Go Down
Print
Author Topic: Team RLT Forum!  (Read 115580 times)
0 Members and 6 Guests are viewing this topic.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #40 on: May 27, 2011, 09:26:02 AM »

 A1   dis presies wat ek wil doen waneer ek 100 kry.   gaan my eie 100finds coin loslaat en kyk waarheen gaan hy.
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #41 on: May 27, 2011, 09:49:59 AM »

Thanks TR!  Ek sal laat weet wat ek kry, want ek sien PE het weer 'n klompie wat my kan besig hou.
A1  cool!     

as jy iets vind en die log gesign het vir die span,  post die details hierso dan sal ek of TR dit op die geocaching website log  A1   

die span kom aan. Head Bang
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #42 on: May 27, 2011, 09:55:07 AM »

het jy hierdie keer tot by hom gery of het jy weer die sand trotseer  Evil
Logged

Cacher
Regular
*
Offline Offline

Posts: 34

« Reply #43 on: May 27, 2011, 07:49:03 PM »

'n Paar maklikes en een taai toffie tussen vandag se chaos gekry!

Breathtaking views over Algoa Bay – GC2RR6P

Anglo Boer War Concentration Camp Memorial – GC2TP79

Brickmakerskloof bridge – GC2NQE8

Cache me quick, before I'm gone! – GC2VV3Q

Ben's Chain Saw Massacre – GC2F4GW

Concrete Camouflage: Amsterdam Hoek – GC2P50W
 
Logged
Cacher
Regular
*
Offline Offline

Posts: 34

« Reply #44 on: May 28, 2011, 05:33:07 PM »

Nog twee wat vir die span vir vandag ge-log kan word:

Gone fishing : GC2F9QD
Stone path : GC2FNFA
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #45 on: May 29, 2011, 09:32:02 AM »

'n Paar maklikes en een taai toffie tussen vandag se chaos gekry!

Breathtaking views over Algoa Bay – GC2RR6P

Anglo Boer War Concentration Camp Memorial – GC2TP79

Brickmakerskloof bridge – GC2NQE8

Cache me quick, before I'm gone! – GC2VV3Q

Ben's Chain Saw Massacre – GC2F4GW

Concrete Camouflage: Amsterdam Hoek – GC2P50W
 
Nog twee wat vir die span vir vandag ge-log kan word:

Gone fishing : GC2F9QD
Stone path : GC2FNFA

logged!  Head Bang
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #46 on: May 29, 2011, 03:47:50 PM »

nog een vir die dag.

Old Canal View     GCV0MR 
Logged

Cacher
Regular
*
Offline Offline

Posts: 34

« Reply #47 on: May 29, 2011, 04:51:59 PM »

The ocean did not want me the weekend, so I went in search of geocaches.

Another 3 logged for the team today (Sunday 29 May 2011)

Old School - GC2TDWZ (This was a GREAT idea for a cache and I really enjoyed this one)

Graffiti - GC2FRJX

Heritage Day Cache - GC2FNDG
Logged
Cacher
Regular
*
Offline Offline

Posts: 34

« Reply #48 on: May 31, 2011, 05:53:51 PM »

Another one to be logged for the team.

PE Tourism - GC1A620
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #49 on: May 31, 2011, 06:00:10 PM »

Hel cacher jy is besig!!!

All logged! Cool
« Last Edit: May 31, 2011, 06:09:04 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840

George

« Reply #50 on: May 31, 2011, 06:58:30 PM »

 Bang Head  lyk my dit is die man se werk  LMGA   want tyd vir werk het hy beslis nie  Evil
Logged

All things are difficult before they are easy
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #51 on: June 02, 2011, 04:43:22 PM »

Nog een gelog vir die span.   (ok Kiewiets het dit gelog vir die span, ek het vergeet toe ek daar was Shh so het terug gegaan om kiewiets te wys asook om die span te log   )    

George dam - GC2X7HJ     http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=efaf77ec-7e3b-43a4-b973-42d395ef4e0f

Dis n nuwe een   (en my 7de ftf)
« Last Edit: June 02, 2011, 04:55:50 PM by GRyPH » Logged

Cacher
Regular
*
Offline Offline

Posts: 34

« Reply #52 on: June 04, 2011, 04:24:29 PM »

My werk om caches te soek??  Ek wens, maar party dae ook nie, want daar is al 'n paar met raaisels wat al dae geneem het om uit te werk.  Ek is juis besig met 2 van hulle.  Wil al amper my hare begin uit trek..

Anyhow, ons was vandag in die Jeffreysbaai area, so hier is 2 vir die om ge-log te word vir die span:

Marina Martinique : GC2KN3E

Rookie 2 : GC2JKDH

@Gryph : Geluk met daai FTF.  Daar is heelwat ounes wat geocaching hier in PE speel en as mens 'n FTF wil he, moet jy letterlik in die donker vir die goed gaan soek.  Miskien sal ek weer vir FTFs in die somer probeer...
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #53 on: June 05, 2011, 06:30:37 PM »

altwee gelog  A1

en hierdie een ook vir die span gelog.   (het nog nie die logbook vir die span geteken nie, maar ek dink nie die eienaar van die cache sal omgee nie  Big Grin )
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=c427bcee-793e-4c1c-9520-6f1e01168e72

Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #54 on: June 08, 2011, 03:18:41 PM »

nog een gelog vir die span....  sommer toe ek dit geplaas het.
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=5d0abd9d-ce1d-45f9-82ef-6df1e093e63a
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #55 on: June 08, 2011, 06:26:30 PM »

Jy's besig! Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528

Some things can't be done cautiously!

« Reply #56 on: June 10, 2011, 12:11:29 PM »

nog een gelog vir die span.  (big tree - woodville) http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC2VJE6

dis nog n nuwe een    (en my 8ste FTF   Wink
het nogal gesukkel om die een te kry. GPS opvangs is nie baie goed in die woud nie.
Logged

Cacher
Regular
*
Offline Offline

Posts: 34

« Reply #57 on: June 14, 2011, 06:24:48 PM »

Ek was vandag in die Langkloof se wereld, so log asseblief die volgende vir die span:

Klein Langkloof - GC2JK94
Somerset's Gift - GC187B5

Toe ek deur Kareedouw gaan, het al die herinneringe van die EC Bach 2011 weer terug gekom.  :-)   Man ek moet weer die bike pak diep die berge in vlug...
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #58 on: June 14, 2011, 09:28:31 PM »

Man ek moet weer die bike pak diep die berge in vlug...

+100
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #59 on: June 16, 2011, 07:55:15 AM »

Dual, ek sien jy is terug. Wave Welcome

Nou kan die team lekker aan gaan in die Overberg. Plotting...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 2 [3] 4 5 ... 18   Go Up
Print
Jump to: