Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: Horcrux: Tom Riddle's Diary  (Read 10343 times)
0 Members and 6 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« on: March 14, 2011, 06:48:40 PM »

http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=df75edb9-62bd-45f9-ad0e-a1c495fbbe68



Hier is nie veel in die cache nie. Hier kort definitief 'n Gryph besoek om nice goodies in te sit. Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #1 on: April 14, 2011, 12:54:54 PM »

 Bang Head   Bang Head











Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: April 14, 2011, 12:56:39 PM »

Nou wat nou?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #3 on: April 14, 2011, 01:11:05 PM »

 No No





 Big Grin                Loco


Logged

All things are difficult before they are easy
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #4 on: April 14, 2011, 02:00:46 PM »

 Sad  Ek het nie werk nie, was dood verveeld toe ek besluit om self iut te vind wat die skattejag

alles behels. My ou gps kan toe die goed soek. Het so paar gelaai, waarvan die een eerste was, die ander

by die punt in Mosselbaai.

Het dit redelik maklik gekry, maar verstaan nog nie so lekker die hele konsep nie? Het toe maar omgedraai en huistoe

gekom, petrol is duur!

Wat mis ek?
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: April 14, 2011, 02:12:46 PM »

'n Cache met avontuur. 'n Cache met 'n trackable in. Company.

Jy's gelukkig jy het niks om te doen nie. Ek is vrek besig!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #6 on: April 14, 2011, 03:09:09 PM »

'n Cache met avontuur. 'n Cache met 'n trackable in. Company.

Jy's gelukkig jy het niks om te doen nie. Ek is vrek besig!
A1


hier by ons in george is ook so een of twee soos die cache wat sommer by iemand se huis sit. Soos die een in Mann straat      Die enigste rede hoekom jy dit sal soek is om te kan se jy het hom gekry.    Yawn

maar dit raak lekker as jy een gaan soek op n plek waar jy nog nie was nie.    soos die een by Kranshoek en die een op Robberg wat ek die naweek gaan soek het  of die een in die wrak van die vliegtuig wat van die runway afgehardloop het by george lughawe.  dan sit dit bietjie avontuur by, wys jou iets wat jy nog nie gesien het nie, en gee jou n rede om die bike bietjie uit te vat.
« Last Edit: April 14, 2011, 03:12:28 PM by GRyPH » Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #7 on: April 14, 2011, 03:24:17 PM »

As ek dit so kan stel:

Dis baie soos ons Loxton trip.        Ons het nie net gegaan om n movie te gaan kyk nie. As dit al was waarvoor ons gegaan het kon jy n maand of 2 gewag het en dit sommer by jou eie huis gekyk het.  
Daar was n avontuur aan dit gekoppel. Ons het n trip daarvan gemaak, nuwe plekke gesien, die HELE agtergrond en inligting om die fliek gekry, en op die einde van die dag n GREAT tyd gehad .  Sonder die movie sou dit steeds n lekker trip gewees het maar die premiere het dit net nog beter gemaak.  Een trip wat ek altyd sal onthou!

As jy nou net in die kar gespring het, deur gejaag het na die premiere toe, en direk die volgende dag terug gekom het sou dit nie eers amper dieselfde gewees het nie.


Dieselfde geld met die caches.   As jy in jou kar of op jou bike spring en net deurskiet na n sekere een toe en weer huis toe,  dan is die enigste pret daaraan om te se  jy het hom gevind. Undecided en gaan dit nie besonders interesant klink nie.

Maar as jy bv op die bike spring saam n paar buddies,   die cache in "die Hel" gaan soek,  daar oorslaap vir die aand en die volgende dag die een op die top van swartberg pas kry voor jy terug ry George toe..... dan kan dit lekker raak.   A1
« Last Edit: April 14, 2011, 03:29:33 PM by GRyPH » Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: April 14, 2011, 03:56:03 PM »

Baie goed gestel!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #9 on: April 14, 2011, 08:50:09 PM »

 Big Grin  Dankie GRyPH en almal wat hier deel.

Volgende keer sal ek probeer saamkom  Hope  miskien konvert julle my nog  Nail Biting!

Hoop nie ek gaan dan ge fire word by die pikkewyne nie   LMGA
Logged

All things are difficult before they are easy
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« Reply #10 on: April 15, 2011, 11:16:37 AM »

Ek sal ook graag meer betrokke wil wees om te sien waaroor dit alles gaan.  Soos ek dit sien is dit 'n goeie verskoning om bike te ry, oefening te kry, meer van 'n sekere plek te leer en plekke wat ons sommer verby sou ry van ander 'angles' te sien.   
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #11 on: April 15, 2011, 11:59:37 AM »

Ek sal ook graag meer betrokke wil wees om te sien waaroor dit alles gaan.  Soos ek dit sien is dit 'n goeie verskoning om bike te ry, oefening te kry, meer van 'n sekere plek te leer en plekke wat ons sommer verby sou ry van ander 'angles' te sien.  


net so  A1 Head Bang


dan sal ons maar n nuwe geo cache trip moet maak......  TR?
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #12 on: April 15, 2011, 01:53:56 PM »

Sure!

My wiel is net pap tans Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #13 on: April 15, 2011, 04:09:17 PM »

uhmmmmm   nou maak hom reg!     
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #14 on: April 22, 2011, 08:47:19 AM »

Fork seal is reg!

Die puncture is nou 'n slow puncture.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #15 on: April 25, 2011, 02:31:28 PM »





Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #16 on: April 26, 2011, 08:11:26 AM »

Sad  Ek het nie werk nie, was dood verveeld toe ek besluit om self iut te vind wat die skattejag

alles behels. My ou gps kan toe die goed soek. Het so paar gelaai, waarvan die een eerste was, die ander

by die punt in Mosselbaai.

Het dit redelik maklik gekry, maar verstaan nog nie so lekker die hele konsep nie? Het toe maar omgedraai en huistoe

gekom, petrol is duur!

Wat mis ek?


op hierdie cache?     ABSOLUUT NIKS NIE!


ek was daar,   TR het my gou gewys waar dit is wyl ons n paar ander gesoek het.  en ek moet se, dit was maar baie oninteresant.    Die view was mooi.....  maar dis al.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #17 on: April 26, 2011, 08:18:44 AM »

Dalk moet ons 'n lys maak van SK caches wat die moeite werd is. So doende kan mense die dowwe caches vermy.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #18 on: April 26, 2011, 03:28:29 PM »

Is daar nie 'n manier wat mens die eerder kan interessant maak nie?

Het vandag vir werk daar verby gery en hopelik 'n baie mooi foto geneem  Hope  van 'n reenboog .
Was met die selfoon, so sal dit post hier vanaand as dit uitgekom het.
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #19 on: April 26, 2011, 03:33:37 PM »


Is daar nie 'n manier wat mens die eerder kan interessant maak nie?


Ja maklik. Los die dowwes en gaan soek die lekkeres! Wink

Jy is baie in Mosselbos. Daai een by ST Blaize trail is nice.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: