Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Welcome new members!
The Road Less Travelled
⇒
On the road less travelled
⇒
Geocaching
⇒
Horcrux: Tom Riddle's Diary
Pages: [
1
]
2
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Horcrux: Tom Riddle's Diary (Read 10346 times)
0 Members and 8 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
on:
March 14, 2011, 06:48:40 PM »
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=df75edb9-62bd-45f9-ad0e-a1c495fbbe68
Hier is nie veel in die cache nie. Hier kort definitief 'n Gryph besoek om nice goodies in te sit.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #1 on:
April 14, 2011, 12:54:54 PM »
Logged
All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #2 on:
April 14, 2011, 12:56:39 PM »
Nou wat nou?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #3 on:
April 14, 2011, 01:11:05 PM »
Logged
All things are difficult before they are easy
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #4 on:
April 14, 2011, 02:00:46 PM »
Ek het nie werk nie, was dood verveeld toe ek besluit om self iut te vind wat die skattejag
alles behels. My ou gps kan toe die goed soek. Het so paar gelaai, waarvan die een eerste was, die ander
by die punt in Mosselbaai.
Het dit redelik maklik gekry, maar verstaan nog nie so lekker die hele konsep nie? Het toe maar omgedraai en huistoe
gekom, petrol is duur!
Wat mis ek?
Logged
All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #5 on:
April 14, 2011, 02:12:46 PM »
'n Cache met avontuur. 'n Cache met 'n trackable in. Company.
Jy's gelukkig jy het niks om te doen nie. Ek is vrek besig!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #6 on:
April 14, 2011, 03:09:09 PM »
Quote from: Trailrider on April 14, 2011, 02:12:46 PM
'n Cache met avontuur
. 'n Cache met 'n trackable in. Company.
Jy's gelukkig jy het niks om te doen nie. Ek is vrek besig!
hier by ons in george is ook so een of twee soos die cache wat sommer by iemand se huis sit. Soos die een in Mann straat Die enigste rede hoekom jy dit sal soek is om te kan se jy het hom gekry.
maar dit raak lekker as jy een gaan soek op n plek waar jy nog nie was nie. soos die een by Kranshoek en die een op Robberg wat ek die naweek gaan soek het of die een in die wrak van die vliegtuig wat van die runway afgehardloop het by george lughawe. dan sit dit bietjie avontuur by, wys jou iets wat jy nog nie gesien het nie, en gee jou n rede om die bike bietjie uit te vat.
«
Last Edit: April 14, 2011, 03:12:28 PM by GRyPH
»
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #7 on:
April 14, 2011, 03:24:17 PM »
As ek dit so kan stel:
Dis baie soos ons Loxton trip. Ons het nie net gegaan om n movie te gaan kyk nie. As dit al was waarvoor ons gegaan het kon jy n maand of 2 gewag het en dit sommer by jou eie huis gekyk het.
Daar was n avontuur aan dit gekoppel. Ons het n trip daarvan gemaak, nuwe plekke gesien, die HELE agtergrond en inligting om die fliek gekry, en op die einde van die dag n GREAT tyd gehad . Sonder die movie sou dit steeds n lekker trip gewees het maar die premiere het dit net nog beter gemaak. Een trip wat ek altyd sal onthou!
As jy nou net in die kar gespring het, deur gejaag het na die premiere toe, en direk die volgende dag terug gekom het sou dit nie eers amper dieselfde gewees het nie.
Dieselfde geld met die caches. As jy in jou kar of op jou bike spring en net deurskiet na n sekere een toe en weer huis toe, dan is die enigste pret daaraan om te se jy het hom gevind.
en gaan dit nie besonders interesant klink nie.
Maar as jy bv op die bike spring saam n paar buddies, die cache in "die Hel" gaan soek, daar oorslaap vir die aand en die volgende dag die een op die top van swartberg pas kry voor jy terug ry George toe..... dan kan dit lekker raak.
«
Last Edit: April 14, 2011, 03:29:33 PM by GRyPH
»
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #8 on:
April 14, 2011, 03:56:03 PM »
Baie goed gestel!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #9 on:
April 14, 2011, 08:50:09 PM »
Dankie GRyPH en almal wat hier deel.
Volgende keer sal ek probeer saamkom
miskien konvert julle my nog
Hoop nie ek gaan dan ge fire word by die pikkewyne nie
Logged
All things are difficult before they are easy
Dusty
Full Member
Offline
Posts: 599
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #10 on:
April 15, 2011, 11:16:37 AM »
Ek sal ook graag meer betrokke wil wees om te sien waaroor dit alles gaan. Soos ek dit sien is dit 'n goeie verskoning om bike te ry, oefening te kry, meer van 'n sekere plek te leer en plekke wat ons sommer verby sou ry van ander 'angles' te sien.
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #11 on:
April 15, 2011, 11:59:37 AM »
Quote from: Dusty on April 15, 2011, 11:16:37 AM
Ek sal ook graag meer betrokke wil wees om te sien waaroor dit alles gaan. Soos ek dit sien is dit 'n goeie verskoning om bike te ry, oefening te kry, meer van 'n sekere plek te leer en plekke wat ons sommer verby sou ry van ander 'angles' te sien.
net so
dan sal ons maar n nuwe geo cache trip moet maak...... TR?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #12 on:
April 15, 2011, 01:53:56 PM »
Sure!
My wiel is net pap tans
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #13 on:
April 15, 2011, 04:09:17 PM »
uhmmmmm nou maak hom reg!
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #14 on:
April 22, 2011, 08:47:19 AM »
Fork seal is reg!
Die puncture is nou 'n slow puncture.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #15 on:
April 25, 2011, 02:31:28 PM »
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #16 on:
April 26, 2011, 08:11:26 AM »
Quote from: Smidty on April 14, 2011, 02:00:46 PM
Ek het nie werk nie, was dood verveeld toe ek besluit om self iut te vind wat die skattejag
alles behels. My ou gps kan toe die goed soek. Het so paar gelaai, waarvan die een eerste was, die ander
by die punt in Mosselbaai.
Het dit redelik maklik gekry, maar verstaan nog nie so lekker die hele konsep nie? Het toe maar omgedraai en huistoe
gekom, petrol is duur!
Wat mis ek?
op hierdie cache? ABSOLUUT NIKS NIE!
ek was daar, TR het my gou gewys waar dit is wyl ons n paar ander gesoek het. en ek moet se, dit was maar baie oninteresant. Die view was mooi..... maar dis al.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #17 on:
April 26, 2011, 08:18:44 AM »
Dalk moet ons 'n lys maak van SK caches wat die moeite werd is. So doende kan mense die dowwe caches vermy.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #18 on:
April 26, 2011, 03:28:29 PM »
Is daar nie 'n manier wat mens die eerder kan interessant maak nie?
Het vandag vir werk daar verby gery en hopelik 'n baie mooi foto geneem
van 'n reenboog .
Was met die selfoon, so sal dit post hier vanaand as dit uitgekom het.
Logged
All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
«
Reply #19 on:
April 26, 2011, 03:33:37 PM »
Quote from: Smidty on April 26, 2011, 03:28:29 PM
Is daar nie 'n manier wat mens die eerder kan interessant maak nie?
Ja maklik. Los die dowwes en gaan soek die lekkeres!
Jy is baie in Mosselbos. Daai een by ST Blaize trail is nice.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [
1
]
2
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...