Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Natuurkind se Blog -
kliek hier!
The Road Less Travelled
⇒
On the road less travelled
⇒
Vakansie Fotos / Travel Reports
⇒
Glentana omgewing
Pages: [
1
]
2
3
4
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Glentana omgewing (Read 36250 times)
0 Members and 26 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Glentana omgewing
«
on:
December 15, 2010, 11:00:13 AM »
Ek en Dirtcopper het gister met so "webcam" idee so bietjie fotos gaan neem van ons omgewing en waar beter om te begin as op die strand.
Hier is nog nie so baie mense soos by Hartenbos nie (Hartenbos is seker so 20km hiervandaan).
Kyk weer na die foto bo:
Sien julle die girl in die bikini?
Kyk weer:
En DIS hoekom mens 30x zoom moet hê.
Ons moes aanskuif maar toe ewe skielik toe trek die bikes hier in.
Dis reg op Glentana strand.
Ons was van die eerste klante vir die dag.
Ons het AMPER hier vas gehaak, maar ons "sense of duty" was sterk en ons het aan geskuif om vir julle nog fotos te neem.
Hierdie is WP wêreld
Braam van Straten se huis:
Ons was by ene Retief Goosen se huis ook, maar ek het nie 'n foto geneem nie. Uit vrees vir sy veiligheid (Victor sin) wou DC ook nie vir my wys waar Matfield wegkruip nie.
Groot Brak:
Die famous McNasty's
Random fotos binne:
"Dirtcopper" aka "Jaco" aka "Die Sheriff van Groot Hond" aka "Jakkie":
Brian Mitchell se Golden Gloves
Ons pel Pierre (die eienaar) se vrou:
Sy's nie net mooi nie, maar ook ongelooflik nice.
Mielies!!!!!
(Dis Pierre in die middel)
Hier het dit algoed gegaan.
Volgende stop...
WTF?
Kola onthou jy die plek?
Die mense het lanklaas gevee...
Na See Plaas het ons gaan mossels en oesters vang. Ons het laagwater so effens gemis so ons kon nie by die grotes uitkom nie.
Umdani se vangs:
Eendag moet Martin ook van ons wilde oesters kom eet.
Hy het mos 'n foto op die forum hier êrens van hoe hy gelyk het toe hy daai oester eet.
Ek dink dit was so iets:
Die res van die aand se fotos is gesensor.
Vandag sal ons nog so paar gaan neem en byvoeg daar by Buffelsbaai se webcam.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Glentana omgewing
«
Reply #1 on:
December 15, 2010, 11:27:39 AM »
Julle weer lyk goed.....Die cplaas lyk lekker! Wat vra hulle vir n 2xB&C ?
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Glentana omgewing
«
Reply #2 on:
December 15, 2010, 11:28:32 AM »
McNastys - R15
See plaas - R23 (dink ek)
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Glentana omgewing
«
Reply #3 on:
December 15, 2010, 01:13:21 PM »
Jy weet hoe om ons werkersklas drommels te laat sleg voel. Is baie jaloers, een van die dae
Logged
All things are difficult before they are easy
R-O-V-Rat
Forum Furniture
Offline
Posts: 3433
Mehtuselah.
Re: Glentana omgewing
«
Reply #4 on:
December 15, 2010, 01:29:07 PM »
Die pup crawl van julle lyk darem lekke. Dis tyd dat ek weer n daai rigting in ry.
Logged
AKA Rowwerot
Oom Foe-rie
Full Member
Offline
Posts: 662
Re: Glentana omgewing
«
Reply #5 on:
December 15, 2010, 01:37:49 PM »
Quote from: R-O-V-Rat on December 15, 2010, 01:29:07 PM
Die pup crawl van julle lyk darem lekke. Dis tyd dat ek weer n daai rigting in ry.
Hoeveel mm is jou kamera se lens .................
Logged
When you're in control, you're going too slow
R-O-V-Rat
Forum Furniture
Offline
Posts: 3433
Mehtuselah.
Re: Glentana omgewing
«
Reply #6 on:
December 15, 2010, 01:44:12 PM »
Quote from: Oom Foe-rie on December 15, 2010, 01:37:49 PM
Quote from: R-O-V-Rat on December 15, 2010, 01:29:07 PM
Die pup crawl van julle lyk darem lekke. Dis tyd dat ek weer n daai rigting in ry.
Hoeveel mm is jou kamera se lens .................
Myne is nie so lank soos die ander manne nie. Ek hou van kort agles foto's neem (kort 18-55 lens). As ek n girl wil kyk dan stap ek sommer nader en kyk, kommentaar ook by haar wat ek dink.
Logged
AKA Rowwerot
Oom Foe-rie
Full Member
Offline
Posts: 662
Re: Glentana omgewing
«
Reply #7 on:
December 15, 2010, 01:50:52 PM »
Quote from: R-O-V-Rat on December 15, 2010, 01:44:12 PM
Quote from: Oom Foe-rie on December 15, 2010, 01:37:49 PM
Quote from: R-O-V-Rat on December 15, 2010, 01:29:07 PM
Die pup crawl van julle lyk darem lekke. Dis tyd dat ek weer n daai rigting in ry.
Hoeveel mm is jou kamera se lens .................
Myne is nie so lank soos die ander manne nie. Ek hou van kort agles foto's neem (kort 18-55 lens). As ek n girl wil kyk dan stap ek sommer nader en kyk, kommentaar ook by haar wat ek dink.
Wil jy nou eintlik vir my sê dat die ouens met die lang lense eintlik bangbroeke is ............
Logged
When you're in control, you're going too slow
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Glentana omgewing
«
Reply #8 on:
December 16, 2010, 07:32:40 AM »
Quote from: R-O-V-Rat on December 15, 2010, 01:44:12 PM
As ek n girl wil kyk dan stap ek sommer nader en kyk, kommentaar ook by haar wat ek dink.
Dis bitter braaf, so lank haar ou net kleiner as jy is...
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
Offline
Posts: 922
Re: Glentana omgewing
«
Reply #9 on:
December 16, 2010, 09:06:43 PM »
Ek en TR moes n strafete by C-plaas eet omdat ons n foto van die kok se vroe geneem het
TR wa is daai foti?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Glentana omgewing
«
Reply #10 on:
December 19, 2010, 01:43:21 PM »
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Glentana omgewing
«
Reply #11 on:
December 19, 2010, 01:44:10 PM »
Quote from: Martin on November 15, 2010, 10:06:56 PM
Wat is 'n wilde oester?
Is dit 'n mak oester wat hulle die moer in maak?
Ons het R 18.00 per oester betaal nou in Knysna - dis 'n ripoff dink ek - ek hou nie van oesters nie
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Glentana omgewing
«
Reply #12 on:
December 19, 2010, 03:00:20 PM »
Julle is baie snaaks. TR post daai foto asb.
Logged
All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Glentana omgewing
«
Reply #13 on:
January 07, 2011, 10:13:08 AM »
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Glentana omgewing
«
Reply #14 on:
January 09, 2011, 10:13:59 AM »
Glentana Hoof Strand:
Bodyboard lesse - die seuns se tweede keer in die see.
Die immergroen Cassie
Van die imheemse spesies:
Paddaman doen sy naam gestand. Vir hom kry jy nie sommer uit die water nie.
Net gou vir Cassie kom haal - daar gaan hulle alweer.
Daar was ook meer as net Cassie, Paddaman en Bikinis in die water!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Glentana omgewing
«
Reply #15 on:
January 09, 2011, 10:24:55 AM »
TR..............is dit die 2de keer dat jou kinders in hul lewe by die see swem.........of is dit die
2de keer dat hulle met boogieboards by die see is ?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Glentana omgewing
«
Reply #16 on:
January 09, 2011, 10:28:16 AM »
Tweede keer wat hulle in die see swem dieper as hulle heupe. Ons as familie het nooit see toe gekom nie. Glad nie see mense gewees nie. Altyd berge toe. Selfs as ons by Hartenbos gekamp het, het ons in die swembad geswem en water wurm gery. Nooit eers op die sand gekom in Hartenbos nie. Die see net so gekyk as ons braai.
Ek is die enigste een in ons familie wat kan swem.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
Offline
Posts: 922
Re: Glentana omgewing
«
Reply #17 on:
January 09, 2011, 11:41:14 AM »
Die foto van die dolfyn is puik
Hulle maak gewoonlik so as hulle die vaaljaste van die strand af probeer weghou
Logged
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Glentana omgewing
«
Reply #18 on:
January 09, 2011, 01:18:34 PM »
Stem, daai dolfyn foto is bobaas, perfekte timing da
Logged
All things are difficult before they are easy
Prins
Forum Furniture
Offline
Posts: 3331
Re: Glentana omgewing
«
Reply #19 on:
January 09, 2011, 01:29:32 PM »
TR
Waar is die fotos van jouself in 'n Speedo en crocs ??
Logged
RTFM!!!
Pages: [
1
]
2
3
4
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...