Pages: [1] 2 3 ... 5   Go Down
Print
Author Topic: Geocaching  (Read 38191 times)
0 Members and 14 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« on: November 15, 2010, 08:03:06 AM »

Wie hier doen Geocaching? Enige iemand?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #1 on: November 15, 2010, 09:53:12 AM »

Scot Scott en Melanie Walker - skattejag - stop die horlosie Big Grin
« Last Edit: November 15, 2010, 10:00:49 AM by Martin » Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #2 on: November 15, 2010, 10:21:53 AM »

Wie hier doen Geocaching? Enige iemand?


Ek het begin daarmee aangesien my GPS so funksie het. Ongelukkig het my entoesiasme bietjie stoom verloor. Dit is interesant.

Miskien moet ek weer begin.
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: November 15, 2010, 10:45:16 AM »

Ek het dit nog nooit gedoen nie, maar daar is twee naby Glentana se wrak. Wink

Ek dink ek gaan eers die een soek (in 'n grot nogal!) en dan die ander. Sodoende sal ek twee keer soontoe moet stap. Wat 'n lekker manier om oefening te kry.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: November 15, 2010, 01:20:07 PM »

OK, ek sien my GPS het ook die funksie. Ek weet egter nie of ek net sommer êrens sal wees en die funksie gebruik en na die naaste een gaan nie. What's the use of that? Scratch

Wat ek wel like is die site: http://www.geocaching.com/seek/default.aspx

Hulle gee die geskiedenis en allerhande ander info. Daar is selfs 2 van Gideon Scheepers! Dis vir my interessanter om die agtergrond en alles te lees en dan die spesifieke ding te gaan soek.

Ek sien daar is een op Montagu Pas ook. Wink
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: November 16, 2010, 03:07:24 PM »

Hel maar daar is baie terme, reëls en dinge om te leer en weet. Dis 'n helse gedoente. Who knew?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #6 on: November 16, 2010, 06:41:42 PM »

Ek het so paar jaar terug by hulle aangesluit, kry e-mail van al die nuwe liggings ( caches )hier rond, maar het nog nooit na een gaan soek nie, reken ek het beter dinge om te doen met my vry tyd.   Sad
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: November 21, 2010, 09:40:42 PM »

Ek het my eerste een gaan soek vandag... Big Grin

...en niks gekry nie... Bang Head
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #8 on: November 21, 2010, 10:53:05 PM »

 Ha Ha   Ha Ha

Omdat jy ons nie nooi nie  innocent
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: November 22, 2010, 09:44:10 AM »

Dit was "spur of the moment". Dis skaars 0.5km van my af.  Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #10 on: November 22, 2010, 02:10:52 PM »

Ek is seker half blond
Wat is die doel hiervan
Is dit net om bv. 'n plek te kry, of is daar iets anders in dit
Ek het bv. in Hermanus Hoy se koppie al 'n paar keer uiteklim en was al bo by die grafte
Dis een van die punte hier naby my

Wat dan?

Help asb
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #11 on: November 22, 2010, 02:53:39 PM »

Wel, my doel is om my GPS beter te leer gebruik.

My tweede doel is om meer te begin loop. Hierdie gee my 'n goeie verskoning / motivering want die plekke hier by Glentana is werklik interessant met baie geskiedenis, wrakke, grotte ens. Ons leer sommer ook so ons nuwe omgewing ken.

Daar is so baie mense wat die stokperdjie beoefen dalk is daar nog iets aan. Ek sal laat weet as ek agter kom wat dit is. Cheesy Wat ek wel al weet is dat daar tamaai baie reëls, afkortings, etiket ens. betrokke is. Roll Eyes

Ek leer nog...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #12 on: November 27, 2010, 05:43:40 PM »

Julle sal my nie glo nie - kry vanoggend 'n boodskap - my gesponsorde GPS moet terug Garmin toe en word nie vervang nie. Nou net dat ek begin het met die Geocaching. Bang Head
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #13 on: November 27, 2010, 06:44:58 PM »

Ek het na twee gaan soek hier in Bellville naby Hardekraaltjie vir 'n begin. Dis mos maklik, ek ken Bellville, bly al 35jr hier. Kom ek daar is daar wag by die hek wat nie wil hê ek moet in gaan nie  Scratch

Volgens die web blad was daar twee mense wat dit onlangs gekry het  Scratch

 Undecided
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #14 on: November 27, 2010, 07:01:16 PM »

http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=9fbb9d7e-4c74-440b-8840-b9688f09d538

Hoy se koppie gedoen - egter nie die houer gevind nie



« Last Edit: November 27, 2010, 07:06:53 PM by Martin » Logged
GlenInk
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 230


Elliot`s only RLT Member


« Reply #15 on: January 21, 2011, 08:01:22 PM »

I started hunting yesterday . . . Found nothing yet but going back . . . .
Logged

Put brain into gear before opening mouth !
Kawasaki KLE 500
Yamaha IT200
teri II
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 159



« Reply #16 on: February 13, 2011, 04:15:14 PM »

Ek het so 3 weke terug begin. 

Ek vind dat dit belangrik is om jou GPS saam te vat, en om vooraf te lees oor die cache.

Ek het opgelees oor die caches in my omgewing, en besluit toe die een middag na werk om die naaste een te gaan soek.  Ongelukkig nie die GPS by my gehad nie, en kon vaagweg die leidraad onthou.  Die een het my daai dag ontwyk, maar ek is 'n paar dae later terug, en kom toe agter dat ek die vorige keer heeltemal op die verkeerde plek gesoek het.

Hierdie afgelope week het ek weer gaan soek na van die caches in MZP, maar ek het net een gekry.  Dis ook hier wat ek besef het dat dit belangrik is om weer te lees oor die cache voor jy gaan soek.
Logged
GlenInk
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 230


Elliot`s only RLT Member


« Reply #17 on: February 13, 2011, 10:05:04 PM »

Ek het vandag twee caches gekry  Big Grin
Logged

Put brain into gear before opening mouth !
Kawasaki KLE 500
Yamaha IT200
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #18 on: March 01, 2011, 08:14:20 PM »

Ek het vandag my 5de gekry. 'n Baie nice een! Sal nog 'n post doen. Evil


« Last Edit: March 02, 2011, 12:47:49 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #19 on: March 02, 2011, 09:17:52 PM »

Met al meer lede wat nou begin Geocache is die nou 'n volwaardige board op sy eie. Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1] 2 3 ... 5   Go Up
Print
Jump to: