O ja, hy het twee keer op die eerste dag vir ons weggery - nou onthou ek - plaas ons hom beter gestraf het
Op die tweede dag het hy hom mooi gedra
Hy het ook nie eers vir ons ander twee "Oubies" aangebied nie - nee, daar was beter geselskap met wie hy dit gedeel het