Nie baie ver nie Cassie...
Daardie is sommer een van die afdraai plekkies op Franschoek pas.
Die plan was aanvanklik net om te gaan te lunch in Franschoek, maar daar aangekom het dit net te besig gelyk, toe kry ons kaas en wyn en stuff by Pick & Pay en gaan soek 'n plek waar daar nie ander mense is nie.
Van daar af Rawsonville, vinnig gestop vir 'n Jaegermeistertjie by Du Toitskloof Lodge, en toe oor Du Toitskloof en agterpaaie huistoe.
Niks grondpad gery nie, maar dit was ten minste weg van die werk en sulke str@nt af.