Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Natuurkind se Blog -
kliek hier!
The Road Less Travelled
⇒
On the road less travelled
⇒
Vakansie Fotos / Travel Reports
⇒
Vinnige Weskus uitstappie
Pages: [
1
]
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Vinnige Weskus uitstappie (Read 6142 times)
0 Members and 4 Guests are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Vinnige Weskus uitstappie
«
on:
June 03, 2010, 01:02:31 PM »
Party dae is mens net nie lus vir werk nie....en gister was een van daardie dae! Het besluit om so bietjie uit te ry Weskus toe.
Paternoster :
Die snoek loop en daar was baie skuite uit.
Wou iets gaan eet het hier, maar hulle was toe.
Het lekker tuisgebakte brood gekoop by Oep vi Koep. Daar is ook nou 'n Oep vi Eet.
Langebaan toe. Club Mykonos.
Sylvester - die Griekse donkie.
Olifantskop
Dit was 'n lieflike dag!
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #1 on:
June 03, 2010, 01:10:38 PM »
Baie nice!
Het julle 'n paar vars blinklywe gekoop of is julle uit Paternoster uit voor die bakkies terug gekom het? Het Oep vi koep nog daai bokkoms wat gevacuum pack is?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #2 on:
June 03, 2010, 01:14:02 PM »
Het die Coleman by die huis vergeet. Ja hulle het nog di bokkoms. Daar's 'n tandestokkie ook by.
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #3 on:
June 03, 2010, 01:16:12 PM »
Daai vakuum verpaktes is die beste. Anders se Vuurvlieggie die goed stink in die huis.
Op my Lighthouse trip gaan ek sommer 'n klomp koop.
Eendag as Fourie of Rooibok of Martin hier kom kuier dan voer ek hulle dit.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
White Stripes
Moderator
Sr. Member
Offline
Posts: 1603
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #4 on:
June 03, 2010, 09:47:29 PM »
En julle kom wragtag nie hier om nie?
We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you!
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #5 on:
June 03, 2010, 10:13:38 PM »
Quote from: Trailrider on June 03, 2010, 01:16:12 PM
Daai vakuum verpaktes is die beste. Anders se Vuurvlieggie die goed stink in die huis.
Op my Lighthouse trip gaan ek sommer 'n klomp koop.
Eendag as Fourie of Rooibok of Martin hier kom kuier dan voer ek hulle dit.
Ek het al daai visbiltong geeet. Bees of wild bly maar net beter.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #6 on:
June 03, 2010, 10:15:45 PM »
Elke soort kos het maar sy tyd of plek.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #7 on:
June 03, 2010, 10:27:12 PM »
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #8 on:
June 04, 2010, 08:17:30 AM »
Quote from: White Stripes on June 03, 2010, 09:47:29 PM
En julle kom wragtag nie hier om nie?
We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you!
Het dit oorweeg om gisteroggend 'n koppie koffie te kom drink. Was bang jy slaap nog, dit was mos so lekker mistig daar. Het toe maar die koerant by die Spar gaan koop. Sal volgende keer so maak.
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Umdani
Forum Furniture
Offline
Posts: 2270
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #9 on:
June 04, 2010, 08:24:25 AM »
Dit mag dalk nie van veel nut wees vir die meeste van ons nie, maar vir die ouens wat minder bekend is aan die Weskus kan
www.bokkom.co.za
nogal handig te pas kom as jy beplan om hier rond te kom vakansie hou. Een van die beter toerisme sites wat so 'n groot area dek.
Hulle gee 'n baie realistiese beeld.......of nee wag.........jy voel nie die wind terwyl jy op die site is nie!
Logged
Pmdb
Town Crier
Offline
Posts: 6725
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #10 on:
June 04, 2010, 08:40:13 AM »
Lekker om so in die middel van die week weg te breek
Nice fotos en daai bokkom-site lyk baie handig. Ek het die wind gevoel...maar helaas dit was net die oop venster
Logged
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
White Stripes
Moderator
Sr. Member
Offline
Posts: 1603
Re: Vinnige Weskus uitstappie
«
Reply #11 on:
June 05, 2010, 10:32:11 AM »
Quote from: Natuurkind on June 04, 2010, 08:17:30 AM
Quote from: White Stripes on June 03, 2010, 09:47:29 PM
En julle kom wragtag nie hier om nie?
We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you!
Het dit oorweeg om gisteroggend 'n koppie koffie te kom drink. Was bang jy slaap nog, dit was mos so lekker mistig daar. Het toe maar die koerant by die Spar gaan koop. Sal volgende keer so maak.
Ek slaap in die nag. Ook nie eens altyd nie.
Don't do that again.
Logged
Pages: [
1
]
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...