Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Dag in die Boland en Swartland  (Read 4053 times)
0 Members and 10 Guests are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« on: June 01, 2010, 04:23:48 PM »

FC het my lus gemaak vir ry en toe vat ek die pad vanoggend vroeg. Gelukkig nie koud gewees nie.







Riebeeck Kasteel

































Nommerplaat verloor. Was vas met metaal skroef en moer asook cable-tie





Bothmaskloofpas












GPS sê

Distance             368km
Max Speed         122km/h
Av Speed            70km/h
Time Moving       4hrs 33min

Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: June 01, 2010, 04:26:55 PM »

Baie nice! Head Bang

Ek mis my bike Sad
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
eikeboom
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 326



« Reply #2 on: June 01, 2010, 07:38:34 PM »

Weer sulke mooi fotos van jou, dankie. Lekker om so te kan afvat!  A1
Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #3 on: June 01, 2010, 08:00:47 PM »

Dis sulke trips wat my sommer 'n dag sal laat afvat
Baie mooi en lekker
Ons het laas week se Sondag Darling toe gery, en sommer net gery - nie baie gestop vir fotos nie - net gery en die omgewing ingedrink
Dis vir my soos terapie
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: June 01, 2010, 08:05:43 PM »

Ek mis my bike Sad
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
windhond
Regular
*
Offline Offline

Posts: 18


« Reply #5 on: June 02, 2010, 08:58:37 AM »

Dis nou lekker. Ek wens ek kon  dit doen, net die pad vat wanneer ek wil
Logged
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #6 on: June 02, 2010, 09:38:11 AM »

That was quick riding.  This is when the air is clear and the countryside is recovering from the summer scorching.  Nice pictures from you always.
Logged
Snafu
Jr. Member
**
Offline Offline

Posts: 50


« Reply #7 on: June 03, 2010, 01:16:07 PM »

Dasklippas, dit is 'n nuwe een vir my. Waar is dit, of ken ek net nie die naam nie? Smiley

Miskien 'n GPS roete?


Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #8 on: June 03, 2010, 01:28:47 PM »

Dasklippas, dit is 'n nuwe een vir my. Waar is dit, of ken ek net nie die naam nie? Smiley

Miskien 'n GPS roete?


Dis die pas wat by die berg opgaan na die Beaverlac kampplek.

Dis net buite Porterville.

Ek het vir jou 'n printscreen gemaak met die koordinate soos op Google Earth

Logged

Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #9 on: June 03, 2010, 01:33:14 PM »

Thanks Operator.  A1

Hier is die roete wat ek gevolg het.



Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Snafu
Jr. Member
**
Offline Offline

Posts: 50


« Reply #10 on: June 03, 2010, 01:40:24 PM »

Baie dankie, ek sal moet gaan rondkrap daar  A1
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #11 on: June 03, 2010, 01:52:58 PM »

Baie dankie, ek sal moet gaan rondkrap daar  A1

Snafu...........ek is verbaas dat jy dit nie ken nie.........daai is dan jou agterplaas.  Wink
Logged

Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: