Pmdb
|
|
« on: June 01, 2010, 04:23:48 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #1 on: June 01, 2010, 04:26:55 PM » |
|
Baie nice! Ek mis my bike
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
eikeboom
|
|
« Reply #2 on: June 01, 2010, 07:38:34 PM » |
|
Weer sulke mooi fotos van jou, dankie. Lekker om so te kan afvat!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Dual
|
|
« Reply #3 on: June 01, 2010, 08:00:47 PM » |
|
Dis sulke trips wat my sommer 'n dag sal laat afvat Baie mooi en lekker Ons het laas week se Sondag Darling toe gery, en sommer net gery - nie baie gestop vir fotos nie - net gery en die omgewing ingedrink Dis vir my soos terapie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #4 on: June 01, 2010, 08:05:43 PM » |
|
Ek mis my bike
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
windhond
Regular
Offline
Posts: 18
|
|
« Reply #5 on: June 02, 2010, 08:58:37 AM » |
|
Dis nou lekker. Ek wens ek kon dit doen, net die pad vat wanneer ek wil
|
|
|
Logged
|
|
|
|
tok-tokkie
|
|
« Reply #6 on: June 02, 2010, 09:38:11 AM » |
|
That was quick riding. This is when the air is clear and the countryside is recovering from the summer scorching. Nice pictures from you always.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Snafu
Jr. Member
Offline
Posts: 50
|
|
« Reply #7 on: June 03, 2010, 01:16:07 PM » |
|
Dasklippas, dit is 'n nuwe een vir my. Waar is dit, of ken ek net nie die naam nie? Miskien 'n GPS roete?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Operator
|
|
« Reply #8 on: June 03, 2010, 01:28:47 PM » |
|
Dasklippas, dit is 'n nuwe een vir my. Waar is dit, of ken ek net nie die naam nie? Miskien 'n GPS roete? Dis die pas wat by die berg opgaan na die Beaverlac kampplek. Dis net buite Porterville. Ek het vir jou 'n printscreen gemaak met die koordinate soos op Google Earth
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Pmdb
|
|
« Reply #9 on: June 03, 2010, 01:33:14 PM » |
|
Thanks Operator. Hier is die roete wat ek gevolg het.
|
|
|
Logged
|
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
|
|
|
Snafu
Jr. Member
Offline
Posts: 50
|
|
« Reply #10 on: June 03, 2010, 01:40:24 PM » |
|
Baie dankie, ek sal moet gaan rondkrap daar
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Operator
|
|
« Reply #11 on: June 03, 2010, 01:52:58 PM » |
|
Baie dankie, ek sal moet gaan rondkrap daar Snafu...........ek is verbaas dat jy dit nie ken nie.........daai is dan jou agterplaas.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|