Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Welcome new members!
The Road Less Travelled
⇒
On the road less travelled
⇒
Vakansie Fotos / Travel Reports
⇒
Oefenkamp te Warthog Inn
Pages: [
1
]
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Oefenkamp te Warthog Inn (Read 10018 times)
0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Oefenkamp te Warthog Inn
«
on:
April 27, 2010, 10:10:42 AM »
Die kids was vir 'n karate oefen kamp te Warthog Inn net buite Brits, NW. Die plek is meer ingestel op veldskool ens vir skole. Die meeste kamers is toegerus met bunkbeds en het plek vir tussen 10 tot 20 kinders.
Dit het vrydagmiddag oppad soontoe begin reen en eers saterdagmiddag opgehou. Ons het langer as 'n uur aan die 35 km gery. Sig was op die beste tos en plek-plek nog kaarker. Nie 'n goeie begin vir die naweek nie.
Saterdag het die kinders 06:30 begin oefen.....ek en mev. het bietjie ingele tot 06:50
... ons hoef nie te oefen nie.
Die hoogtepunt, vir die kinders en sommige oueres, was die hindernisbaan. Die kinders het hulle gate uit geniet. Dit was egter vrek koud en die outjies het dadelik in 'n warm stort gaan spring na die storie.
Die afrigter en my dogter, links, en 'n vriendin
My jongste
Spanwerk is aangemoedig
Moet ek hier in
Hallo pa
Die einde van die tonnel
Die outjie het saterdag 'n groot stap geneem. Hy het vreeslike hoogtevrees. Hy het lank gewik en weeg voor hy probeer afgly het met die foefieslide. Op die ou end het hy ongeveer 5 tree gevorder voor hy geval het. Groot persoonlike stap vir hom gewees
Die ou het meer as sy waardigheid voor sy girl verloor
Sy wil he ons moet wat
Die fourie's se grot
Die uitsig uit die grot
Frekkin moddermonster het my kar betas
Lekker naweek en blaaskans vir die kinders. Dis ook baie goed vir die spangees en samewerking in die klub. Sulke intense oefening is goed, veral vir die kleintjies voor die SA's.
Die ouers kon lekker ontspan en rus.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: Oefenkamp te Warthog Inn
«
Reply #1 on:
April 27, 2010, 10:35:01 AM »
Kamp staaldraad?
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Oefenkamp te Warthog Inn
«
Reply #2 on:
April 27, 2010, 06:27:57 PM »
Lyk of die kinders dit baie geniet het!
Hulle sal sulke goed vir altyd onthou.
«
Last Edit: April 28, 2010, 03:38:16 PM by Smidty
»
Logged
All things are difficult before they are easy
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Oefenkamp te Warthog Inn
«
Reply #3 on:
April 28, 2010, 07:44:16 AM »
Quote from: Fourie on April 27, 2010, 10:10:42 AM
Sig was op die beste tos en plek-plek nog kaarker. Nie 'n goeie.....
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Oefenkamp te Warthog Inn
«
Reply #4 on:
June 01, 2010, 11:21:51 PM »
Dis nou baie nice!!!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [
1
]
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...