Pages: [1] 2 3 ... 38   Go Down
Print
Author Topic: Trailrider wat van friday drinks op hierdie website  (Read 199325 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« on: April 06, 2010, 07:14:18 PM »

Toemaar ek was ook in die keel gevat voor jou ivm daai eugene terblance thread saterdag oggend.
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #1 on: April 06, 2010, 07:15:22 PM »

maak hierdie website waar ong GRG ouens kan reel vir kuiers en lekker trips
Ek maak hierdie website maar my homepage in Mozilla Firefox en haal een af
« Last Edit: April 08, 2010, 08:07:55 AM by cassiebotha » Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Kola
Sr. Member

Offline Offline

Posts: 1645

« Reply #2 on: April 06, 2010, 07:17:21 PM »

Cassie, kom ons praat nie hier oor WD's nie en hou hierdie site net soos hy is?

Net 'n voorstel.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Operator
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 6905

« Reply #3 on: April 06, 2010, 07:18:55 PM »

Cassie, kom ons praat nie hier oor WD's nie en hou hierdie site net soos hy is?

Net 'n voorstel.

Ek stem............dalk raak mense verward. Cool
Logged

cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #4 on: April 06, 2010, 07:20:03 PM »

Head Bang
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #5 on: April 06, 2010, 07:21:09 PM »

die forum is beslis nie wd's nie en daar is 'n rede daarvoor. kom ons hou dit so. dankie.

ps: ek vind dit nogals baie snaaks dat die kark altyd die fan strike tussen hier en die woef site...... net voor elke RLT bash LOL
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #6 on: April 06, 2010, 08:08:46 PM »

maak hierdie website waar ong GRG ouens kan reel vir kuiers en lekker trips
Ek maak hierdie website maar my homepage in Mozilla Firefox en haal WD een af

Nee man Cassie hoekom? WD het niks verkeerd gedoen nie.

Ek was stout en dra die gevolge. Ek het mos die reëls geken voor die tyd. I did the crime, I'll do the time. Dis net reg. Nou harm nou foul. Michnus het my ge-mail and we cleared the air.

Kom ons hou die forum en WD se dinge apart. Dit was nog altyd apart en hoort so.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2712

« Reply #7 on: April 06, 2010, 09:58:20 PM »

Ek stem dat die forums apart moet wees en dit so behoort te bly
Van ons is nie eens op die wille honde nie - of in elk geval nie meer nie
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #8 on: April 06, 2010, 10:26:08 PM »

Ek stem dat die forums apart moet wees en dit so behoort te bly

A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
eikeboom
Full Member

Offline Offline

Posts: 326

« Reply #9 on: April 06, 2010, 10:52:18 PM »

Hijack:

Spank   LMGA   Teaze   Dual   Giggle
Logged
stompie
Full Member

Offline Offline

Posts: 405

« Reply #10 on: April 07, 2010, 06:51:13 AM »

Ag hemel mense......wat is WD's.....lol.....hier kom ek so ewe omdat ek dink ons gaan lekker gesels op Vrydae.....so nou moet julle maar weer vertel....ek vang stadig maar seker op.....dit kom daarvan as 'pensioners' ook wil saam kuier....lol..... Loco Loco Loco  As ek mag is ek wel in vir die Fridays......ha ha ha  Evil Evil Evil
Groetnis
Stompie
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 9816

« Reply #11 on: April 07, 2010, 07:29:17 AM »

Ag hemel mense......wat is WD's.....lol.....hier ..

Blykbaar is dit die brug klub daar in George  Uhm  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #12 on: April 07, 2010, 08:10:30 AM »

Stompie kom gesels Vrydag. Ons is maar hier Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member

Offline Offline

Posts: 1645

« Reply #13 on: April 07, 2010, 08:51:42 AM »

Stompie, WD is die "Wildernes Drawwers" hardloop klub van George.

TR is die voorsitter, jy kan moe sien hy is baie lief vir hardloop, en Cassie is die tesourier.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #14 on: April 07, 2010, 08:56:05 AM »

Soms as ons erens "remote" kamp is ek 'n wildernis drawwer Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
stompie
Full Member

Offline Offline

Posts: 405

« Reply #15 on: April 07, 2010, 06:14:13 PM »

Dankie mense.....ek sal die gesels werk doen en TR die draf gedeelte......
Groetnis
Stompie
Logged
Smidty
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2840

George

« Reply #16 on: April 07, 2010, 06:47:37 PM »

Ha Ha

Cassie draf sommer oggend, middag en aand en as daar swemplek is rond hy die draf af met swem  Loco

Maar ek is bevrees al wat ek TR gesien doen het is voorsit ( voor sy tent)   Big Grin

Logged

All things are difficult before they are easy
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #17 on: April 08, 2010, 08:07:24 AM »

TR het saam met my gaan draf! Ons het om die blok gaan draf Head Bang
Dit was daar in Calitzdorp gewees.  TR was so opegwonde oor die rugby uitslae, ek kan nie onthou wie gespeel het nie maar hy was baie opgewonde.  Toe wil ek gaan draf en TR besluit sommer om groepie te begin wat bestaan uit my en homself.  Nou bespreek ons dit gewoonlik vrydae op drinks.  Hoe gaan ons draf na dit of die volgende oggend.
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #18 on: April 08, 2010, 08:11:45 AM »

Onthou manne:  Ek en Smidty en TR en Operater en Kola doen brekfast runs.  Ons run van een brekfast na die ander toe.  Ons gebruik nie 22ste eeu tegnologie soos karre,motorbikes nie.  Ons hardloop (loop) van kuierplek tot kuierplek.  Some say it's pub crawling  Hope Hope Hope
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #19 on: April 08, 2010, 08:17:46 AM »

Cassie jy is weer op jou stukke vanoggend Cheesy

Ek kry twee EC WD's wat by my kom bly vanaand. LanceSA en nog iemand. Ek sal laat weet. Mskien kan julle 'n draai kom maak en kom ontmoet. Cassie ek het vir jou 'n Savanna Light.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1] 2 3 ... 38   Go Up
Print
Jump to: