Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Help met inligting oor eksterne hardeskyf asb  (Read 3556 times)
0 Members and 4 Guests are viewing this topic.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« on: September 16, 2009, 04:48:25 PM »

Help asb!

Ek moet 'n eksterne hardeskyf koop in SA.

Waar kan mens die beste waarde vir geld kry?

Ek soek 'n 500GB of groter.
 


Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #1 on: September 16, 2009, 04:52:47 PM »

Increddible Connection of selfs Game of Makro
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #2 on: September 16, 2009, 04:53:38 PM »

Increddible Connection of selfs Game of Makro

Incredible Connection of Choas computers in Kendridge.
Logged

Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #3 on: September 16, 2009, 05:01:09 PM »

Probeer ook Take2. Ek het al baie by hulle gekoop.

http://www.take2.co.za/

Ek het vandag 'n eksterne skyf gekoop by DC3

http://www.dc3.co.za/

Jy kan ook die Matrix Warehouse probeer

http://www.matrixonlineshop.co.za/


Aangesien ek 'n rekenaar mal seun het koop ons al jare en vandag nog steeds gereeld onderdele ens om rekenaars te bou wat hy dan verkwansel. Bogenoemde plekke is almal goedkoper as Chaos en Incredible Connection
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #4 on: September 16, 2009, 05:09:28 PM »

Dit is gewoontlik die goedkoopste om online tekoop. Maar hou in gedagte jy kan nie sommer net gou trug ry na die winkel toe as daar dalk iets verkeer gaan nie.
Ek persoonlik koop meeste online.  A1
« Last Edit: September 16, 2009, 05:43:58 PM by RovRat » Logged

AKA Rowwerot
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #5 on: September 16, 2009, 05:12:45 PM »

DC3 se pryse is baie goed en hulle sit net hieronder by die Tygerwaterfront
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #6 on: September 16, 2009, 05:16:52 PM »

Dis is gewoontlik die goedkoopste om online tekoop. Maar hou in gedagte jy kan nie sommer net gou trug ry na die winkel toe as daar dalk iets verkeer gaan nie.
Ek persoonlik koop meeste online.  A1

 Ha Ha
RovRat ek glo dit gaan lank vat om gou terug te ry winkel toe van Singapore af. Smile

Dankie almal ek sal bietjie kyk wat ek kan uitvind van hier af.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #7 on: September 16, 2009, 05:19:01 PM »


Ek het vandag 'n eksterne skyf gekoop by DC3

http://www.dc3.co.za/


Pmdb as ek mag vra wat het jy betaal en wat het jy gekoop?
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #8 on: September 16, 2009, 05:27:25 PM »

Ek het 'n 2.5 Seagate 250 Gb gekoop vir R770. Daar was ook 'n Adata 320Gb vir R780.
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #9 on: September 16, 2009, 08:12:16 PM »

Ek het so maand of wat by PC Pro shop vir my 'n 1 TB SEAGATE FREEAGENT gekoop vir R1199. Baie tevrede met die ding
http://www.pcproshop.co.za/
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #10 on: September 16, 2009, 08:18:53 PM »

Ek het 'n 2.5 Seagate 250 Gb gekoop vir R770. Daar was ook 'n Adata 320Gb vir R780.

Inderdaad 'n goeie prys.

Ek ken nie die ander nie, maar ek het ook goeie diens en pryse gekry by Matrix.


Ek sal DC3 bietjie gaan uitkyk.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: