Rooibok
|
 |
« on: September 10, 2009, 09:42:24 PM » |
|
Wat gemaak as die paddas intrek in jou visdam en keel op sit dat mens nie n oog kan toe maak nie. Het nou die aand bietjie omo gestrooi wat vir so 2 aande hulle stil gemaak het. 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #1 on: September 10, 2009, 09:46:02 PM » |
|
Ek het lanklaas my 9mm bietjie getoets 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #2 on: September 10, 2009, 10:04:43 PM » |
|
Laaaank terug, tydens opleiding het ons so padda plaag gehad op die opleidings plaas. Soveel so dat ons nie kon studeer in die aand nie. Toe gryp ons die pooitjie fakkels se staanders, maak dit aan besemstokke vas en hou toe kompetisie tussen die verskillende peletonne om te kyk wie jag/oes die meeste paddas. Nie lank toe is daar is moese hoop stinkende paddas en stilte in die kamp. Jag hulle. Dit sal jou uit die kwaad hou. 
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #3 on: September 10, 2009, 10:12:04 PM » |
|
Daai Omo werk hoor. Die manne se oe brand nou 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #4 on: September 11, 2009, 06:00:10 AM » |
|
En al jou visse is dood.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #5 on: September 11, 2009, 06:06:12 AM » |
|
Nee gelukkig is daar nie visse in die dam nie  Het jy nou gedink ek sal die visse omo voer? 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #6 on: September 11, 2009, 06:11:36 AM » |
|
Mens weet nooit  Dis omdat jy nie visse het nie dat al die muskiete en paddas en goed daar uit broei.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #7 on: September 11, 2009, 06:19:55 AM » |
|
Miskien moet ek so 3 swartbaars ingooi 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #8 on: September 11, 2009, 06:21:47 AM » |
|
Haal net eers die Omo uit 
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #9 on: September 11, 2009, 06:25:14 AM » |
|
Ek sal eers 2 goudvisse testdrive en kyk of hul ok is 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #10 on: September 11, 2009, 06:35:54 AM » |
|
Dit gaan nie lank werk nie. Hulle gaan "fin rot" kry. Tensy jy 'n sak seesout kry en ook ingooi. Dan hou hulle effens langer 
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Dual
|
 |
« Reply #11 on: September 11, 2009, 07:04:12 AM » |
|
As daar nie visse in is nie, tap die water uit, dan sal die paddas trek Hoekom het jy 'n visdam sonder visse?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #12 on: September 11, 2009, 07:07:24 AM » |
|
Hy het nie 'n visdam nie. Hy't 'n dam 
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #13 on: September 11, 2009, 07:40:17 AM » |
|
Dis nie my visdam nie..ek huur die huis 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Natuurkind
|
 |
« Reply #14 on: September 11, 2009, 07:57:00 AM » |
|
Van paddas wat raas het ek die afgelope 2 weke in Marloth net mooi genoeg gehad. Jy kan nie eers mekaar hoor praat nie. Sout werk goed, dit brand hul velle en hul trek. Gooi net genoeg sout!! 
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
Biscuit
|
 |
« Reply #15 on: September 11, 2009, 03:53:38 PM » |
|
Haai nee julle mense, ek kan nie glo dat julle so kwaai is met die paddas nie. Dis mos deel van die natuur. Moenie doelbewus luister na die paddas nie- laat dit net agtergrondmusiek word. Nee jissie, dis mos wreed om Omo en sout te gooi. Ons visdam-paddas spring gereeld in en uit die huis- ons skep hulle net weer buitetoe en sal hulle nooit seermaak nie. 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Natuurkind
|
 |
« Reply #16 on: September 11, 2009, 04:47:41 PM » |
|
Hi Biscuit, ek weet dit klink baie erg, maar ken jy Laeveld Brulpadda's of wat dit ook al is? Hulle raas nie soos ons Bolandse padda's nie. As ek vir jou se jy kan nie mekaar hoor praat nie, jy kan nie eers die leeus hoor brul nie, jy kan nie slaap nie - dink aan die ergste geraas wat 'n klomp padda's kan maak - dis hoe erg dit is. Dis baie baie erg, jy sal nie verstaan nie. Dit maak hulle nie dood nie, hulle trek net tydelik weg na 'n ander watergat toe.
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
Dual
|
 |
« Reply #17 on: September 11, 2009, 04:55:10 PM » |
|
Begin 'n restaurant
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #18 on: September 11, 2009, 05:58:30 PM » |
|
Ja nee...daai paddas skree baie hard. 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
stompie
|
 |
« Reply #19 on: September 12, 2009, 01:32:16 PM » |
|
Raas hulle gewoonlik meer as dit 'broeityd' is......of raas hulle 'all the time'.....ek dink mens moet hulle gaan vang en rivier toe vat laat die krokkies hulle opvreet..... Groetnis Stompie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|