You'll be my hero.
Ek versamel die foto's van die verskillende vuurtorings. Dit sal gaaf wees as jy vir my foto's kan post!
Het jy geweet dat daar 'n baie geleerde naam is vir jou stokperdjie?
Jy en seker Martin ook is skynbaar "Pharologists". Dit is mense wat "pharology" beoefen!