Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: namibie - duwesib #3  (Read 2533 times)
0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 29, 2009, 05:54:45 PM »



Van daar het ons na Duwiseb kasteel gery.

Langs pad het dit net mooi gelyk






 Langs pad het ons by die patent van ‘n windpomp verby gery.





maar dit lyk nie of hy werk nie. Die wind het heeledag sterk gewaai en langs pad het ons oorweeg om op ‘n plaas sowat 20 km voor Duwiseb te kamp maar die wind was te erg. Gelukkig is daar by Duwiseb se kamp terrein lekker groot bome wat die wind goed keer, dus het ons lekker windstil aand gehad en lekker gekamp en slaap. Duwiseb kasteel is daar in die middel van nêrens gebou en die materiaal is met ossewaens aangery van Ludritz.

Duwiseb kasteel



Kamppeerplek by Duwiseb. Mooi nuwe, skoon en netjiese ablusie



sononder by Duwiseb



braaityd



eettyd



Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: July 01, 2009, 03:47:51 PM »

Wat kos die staan plekke by Duwiseb?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: July 02, 2009, 07:01:56 PM »

TR ek kan nou nie onthou nie maar dit was billik, dlak R150 of R200 vir die nag


maar ek het gevoel dis billik

onthou dis 2 jr gelede al

het nie bespreek nie en plek gekry
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: