Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: namibie #2  (Read 4779 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 29, 2009, 05:40:15 PM »


Daardie woestyn is ook mooi vol gras.



 Na Aus op pad na Ludritz het ons die wilde perde gesien waar hulle kom water drink het.




Die woestyn van Aus na Ludrits  is vol gras soos graanlande.  Anton vra eintlik waars die woestyn dan, ek sien net graslande.
Ons kom laat in Ludritz aan en wind waai erg en ons moet tent opslaan in donker. Dit het seker so een en half uur geneem. Baie gesukkel en ons het nie eers die daktent opgeslaan nie want ek was bang dit waai af. Die wag by die kamp vertel nogal die wind is nie eers sterk nie. Nou wonder ek hoe erg is dit as die wind rerig sterk waai.



Donderdag oggend in swakker wind tent afgeslaan en Kolmanskop toe gery.





winderosie





lank laas uitgevee



is nie Anton wat so lank is nie net die vertrek wat so vol sand gewaai is







Foto van vroeër jare wat die mense diamante opgetel het.






Is baie intressant daar. Die spoorlyn van Ludritz na Aus is om en by 1908 gebou en dit het 10 maande geneem. Hulle bou nou die spoor oor en is al reeds 8 jaar lank besig en sal nog 4 jaar besig wees.
« Last Edit: June 29, 2009, 05:42:32 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
TIEKIE
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 452



« Reply #1 on: June 30, 2009, 12:40:44 PM »

Interesaant ok maar by my huis is nie so vol sand nie
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: July 01, 2009, 03:46:25 PM »

Was julle by Shark point? Die wind waai jou weg daar!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: July 02, 2009, 07:00:03 PM »

juis shark point en vreeslik baie wind eintlik nog meer

baie gesukkel met tent opslaan
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: