Pages: [1] 2 3 ... 9   Go Down
Print
Author Topic: Nuwe Huis  (Read 58346 times)
0 Members and 19 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« on: April 26, 2009, 01:33:36 PM »

Ping Rooibok

Hoe gaan dit met die trek? Gooi 'n paar foudies van die nuwe huis Wink
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1 on: April 26, 2009, 01:44:10 PM »

Ons is nog besig om die nuwe huis skoon te maak. Nuwe matte en binne word uitgeverf. Ek dink daar het varke in die huis gebly. Jy kan nie glo hoe mense n plek kan verniel nie. Hulle het groot honde in die huis laat bly. Die matte is vol gate soos die honde seker die goed gekou het.  Scratch

Nou dat alles gedoen is lyk dit weer nice.

Die trek lorie kom Dinsdag.  Cool Sal bietjie fotos neem.
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: April 26, 2009, 01:48:10 PM »

Before en After! Of is dit te laat?

Bly julle steeds in Silwer Lakes?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: April 26, 2009, 01:56:49 PM »

Ons nuwe huis het teels reg deur. Ons is klaar met matte.

Die eerste huis wat ek gekoop het was 'n totaal van 84 vierkant meter. 3 slaapkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis en badkamer. Jy kan jou indink alles was baie klein. Ons hoof slaapkamer nou is amper 40 vierkant meter. Ons aantrek kamer aan die slaapkamer is groter as ons 1ste huis se 3de slaapkamer Cheesy

Ons trek baie. Seker gebore met wielietjies onder ons gat. Ons het al in baie verskillende huise en soorte huise gebly. Waar ons nou bly oorweeg ons om maar te bly. Hier en daar sal ek iets nog anders wou he maar ek reken die perfekte huis bestaan nie.
« Last Edit: April 26, 2009, 03:06:58 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #4 on: April 26, 2009, 02:10:09 PM »

Daar is before en after fotos.

Ja bly nog hier by blink panne.  Cool

Before en After! Of is dit te laat?

Bly julle steeds in Silwer Lakes?
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: April 26, 2009, 02:10:56 PM »

Nou maar wys Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #6 on: April 26, 2009, 02:16:00 PM »

Dieselfde hierdie kant. Ek huur my huis uit aan die Duitse ambesade. Die kontrak is nog tot einde vlg jaar.

Ons het nou n groter plek nodig want skoonma trek nou by on in. Skoonpa is so maand gelede op een van sy sites vermoor deur boewe wat geld geeis het die vrydag oggend. Waar sy nou bly is dit nie veilig nie.

Ons trek baie. Seker gebore met wielietjies onder ons gat. Ons het al in baie verskillende huise en soorte huise gebly. Waar ons nou bly oorweeg ons om maar te bly. Hier en daar sal ek iets nog anders wou he maar ek reken die perfekte huis bestaan nie.
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: April 26, 2009, 02:18:18 PM »

 Eek! Dis erg.

Die ding van jou skoonpa is ook baie sleg. Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: April 26, 2009, 02:25:17 PM »


Ek huur my huis uit aan die Duitse ambesade.


Beteken dit ky kan politieke assiel kry as jy wil? Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #9 on: April 26, 2009, 02:31:41 PM »

Ek skat so...maar moet eers 100% uitvind wat dit beteken  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #10 on: April 26, 2009, 03:12:07 PM »

Skoonma by jou in die huis   Scratch Scratch Scratch Gaan dit werk  innocent Ek wil nie eers my ouers by my in die huis he nie. Hulle is almal dierbaar, maar ek het darem my privaatheid ook nodig en as ek my musiek wil hard speel, soek ek nie iemand wat kla nie. En wat van as die vriende oorkom vir 'n lekker gesellige braaitjie.

Nie eers te praat van wanneer my seun en 30 van sy pelle in die "hok" kuier nie!!  Nee o goeie genade,  dit sal nooit vir my werk nie.

Sterkte ou maat, ek bewonder jou!!! Evil Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #11 on: April 26, 2009, 03:13:55 PM »

Daar is GEEN manier dat my skoonma ooit by my sal bly ooit ooit ooit nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #12 on: April 27, 2009, 08:40:56 AM »

Soos ek sê jy kan nie gloe hoe mense n plek kan opfaark nie.

Ek het n paar van my kontrakteurs gekry om gou goed te vervang verf matte ens na n paar dae lyk dit 100% beter.

Ons huur die huis vir R8000 n maand. Baie groot tuin en met 5 slaapkamers. Die huis is in n cul de sac so lekker stil straat vir kinders om te speel.
Vir ons gaan dit egter oor sekuriteit. Hierdie is een van die veiligste plekke om in te bly.



Die kolle is agv van honde wat in die huis gebly het. Die matte is intussen nou vervang








« Last Edit: April 27, 2009, 08:46:55 AM by Rooibok » Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #13 on: April 27, 2009, 08:42:47 AM »

 No No
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #14 on: April 27, 2009, 08:51:16 AM »

 Smile Smile Ja nee ek stem saam. Maar dis n laaaang storie. Die boedel moet nou eers afgehandel word van skoonpa dan gaan hulle hier in die ouetehuis intrek. Hier is so 3 maande waglys.

Daar is GEEN manier dat my skoonma ooit by my sal bly ooit ooit ooit nie.
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #15 on: April 27, 2009, 09:00:45 AM »

As my skoonma hier intrek sal daar ook 'n boedel wees...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #16 on: April 27, 2009, 09:13:54 AM »

 Boxing Boxing Boxing
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #17 on: April 27, 2009, 10:12:01 AM »

Die gras het so kniehoogte gestaan. Lyk nou beter. Swembad is nog n broeikas vir paddas.







Hier was n moerse gat in die vorige mat. Die honde het seker n gat onderdeur die deur probeer maak  Scratch



Lekker winterson in die kamers





Openplan vir groter dans area




Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #18 on: April 27, 2009, 12:08:10 PM »

Baie nice! Lyk baie soos ons plek met die teels, blinds ens.

Ons eet/sitkamer, ook "openplan"



Van die ander kant:



Kombuis:



Vanaf 'n ander hoek. Vuurvlieggie is daar by die een spens.





Geneem vanaf die opwas area. Waskamer en ander spens in die agtergrond. Gasstoof om Eskom te fnuik Evil



Paar ander random fotos:


(Tjek my reisies fiets in die agtergrond Wink)

Lekker courtyard agter.





Die gaste eenheid:



Moet nog gordyn reelings opsit hier en daar ens.  Roll Eyes
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #19 on: April 27, 2009, 12:57:23 PM »

Netjies man! Lyk of die beligting goed is.  Smile

Die swembad is nog n probleem  Undecided Die pomp het gekalf en gaan eers more reg wees. Die vraag is moet ek al die water uitpomp of die kaark wat bo dryf opskep en die goed wat onder lê stadig uitsuig. Ek wil nie die water mors nie.  Scratch



« Last Edit: April 27, 2009, 12:59:43 PM by Rooibok » Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: [1] 2 3 ... 9   Go Up
Print
Jump to: