Pages: 1 ... 3 4 [5] 6 7 ... 9   Go Down
Print
Author Topic: Nuwe Huis  (Read 58257 times)
0 Members and 10 Guests are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #80 on: November 10, 2010, 08:27:53 AM »

Huh? Scratch

Nog nooit van dit gehoor nie.

As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal.  Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #81 on: November 10, 2010, 10:02:40 AM »


Ongelukkig nie (of gelukkig - Desember is mos die tyd wat die Walies wat jou heel jaar nie ken nie "skielik" weer boesem vriende is en wil kom af pak. Roll Eyes)


Is daar iewers 'n plat stukkie grasperk, ons het tente  innocent
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #82 on: November 10, 2010, 10:47:05 AM »


Ongelukkig nie (of gelukkig - Desember is mos die tyd wat die Walies wat jou heel jaar nie ken nie "skielik" weer boesem vriende is en wil kom af pak. Roll Eyes)


Is daar iewers 'n plat stukkie grasperk, ons het tente  innocent

Geen tuin, geen gras om te sny. Skuins erf met mooi view oor die see. Cool Glentana Karafaan Park is wel naby! So ook Braam se Boetiek Hotel - hy's BAIE naby.

Nog 'n sleg din is dat my skoon garage waarop ek so trots is nou VOL meubels geprop gaan word. Ons meubels gaan nie naastenby is so huisie in nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #83 on: November 10, 2010, 10:49:02 AM »

Huh? Scratch

Nog nooit van dit gehoor nie.

As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal.  Smile

Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #84 on: November 10, 2010, 10:58:05 AM »

Geen tuin, geen gras om te sny. Skuins erf met mooi view oor die see. Cool Glentana Karafaan Park is wel naby! So ook Braam se Boetiek Hotel - hy's BAIE naby.

Nog 'n sleg din is dat my skoon garage waarop ek so trots is nou VOL meubels geprop gaan word. Ons meubels gaan nie naastenby is so huisie in nie.

Sal maar by Glentana kom kamp, ek MOET so gou moontlik daardie kant toe ry om te sien hoe jy vir 'n "12" buig  Evil

Ons het uit 'n 760 vierkante meter huis met stoorkamers, werkswinkel gedeelte, aantrekkamers en alles wat oop en toemaak in PTA getrek na 'n huis die 3e van die grootte in Melkbos.
Spasie is 'n probleem, maar ons is baie gelukkig en bly baie lekker.

Soek die positiewe van die skuif en fokus daarop.
Bekommer jou slegs oor die negatiewe goed wat jy kan verander.
Vergeet van die res.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #85 on: November 10, 2010, 11:08:41 AM »

Huh? Scratch

Nog nooit van dit gehoor nie.

As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal.  Smile

Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie?




Ja seker....ek rol nog met n buis TV  Roll Eyes
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #86 on: November 10, 2010, 11:16:18 AM »

Ek en die seuns is vrek opgewonde en kan nie wag om te skuif nie. VV effens minder so. Cheesy

Ja die "12" ding. Cheesy Miskien moet ons so foto neem om daai ding te try ontlont. Ek weet nie wat in my gevaar het nie en toe quote B-N my. Stress levels was maar effens hoog.

Ek dink ek gaan my bike "Die '7'" begin noem. Cheesy

Sewe was mos Jopie Adam se donkie se naam? Dan is almal nou hopelik gelukkig. Smile

Ek sal so gou moontlik fotos van die huis gaan neem. Ek is baie happy. Van die opsies was 'n 2slk flat en 'n apparte storage unit vir ons goed. Roll Eyes Daar was ook so paar huisies op die lys wat krotte uit gedraai het Roll Eyes

Toe kom ek op die plek af. Mooi nuwe plek met luukse finishings. Werklik mooi. Ek sal trots gewees het om so huis te besit. Ek wil nie dweep nie, geloof is mos maar 'n privaat ding, maar hierdie huis is vir ons gegee in antwoord op gebed. Daarvan is ek seker.

Lekker plek waar ons lekker gaan bly. As VV nie die naweek in die Kaap was nie het ons sommer die naweek al getrek! Ons het mos nou 'n "strandhuis" Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #87 on: November 10, 2010, 11:19:57 AM »

Huh? Scratch

Nog nooit van dit gehoor nie.

As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal.  Smile

Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie?




Ja seker....ek rol nog met n buis TV  Roll Eyes

Bwaaaahahahaha!

 Smile

Ek lag nie vir jou nie, ek vind jou post net snaaks om een of ander rede. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #88 on: November 10, 2010, 11:55:59 AM »

Toemaar rooibok, ek het ook nog my 1995 TV. Ten minste was dit 'n goeie jaar  Head Bang
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #89 on: November 10, 2010, 12:00:13 PM »

TR dinge is maar styf vir ons almal. 'n Huis is slegs 'n dak oor jou kop, jy en jou gesin maak dit 'n tuiste. Jy kan dus bly waar jy wil as julle as gesin saamstaan en die beste daarvan maak sal als ok wees. Kleiner is ook nie altyd slegter nie. Jy het nou 'n verskoning vir al die familie en kennise wat tydig en ontydig wil kom "kuier" om by die see te wees. Ek sal wat wil gee om in 'n plek te bly met see uitsig, ons klomp hierbo betaal groot geld vir die voorreg om dit net tydelik te doen. Sterkte en hou moed dinge sal weer optel en hou jou oog op die bal.  Head Bang
Logged

All men die but not all men live.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #90 on: November 10, 2010, 03:02:16 PM »

Ag TR, `n kleiner huis is makliker om skoon te hou!Baie mense wat so warm kry in die binneland in die somer, sal jou jou see-uitsig beny.
Ek hoop dinge gaan beter en dat jou nuwe projek sal uitwerk. Dit is tog wonderlik hoe dinge soms op die ou end vir die beste uitwerk.
 Hope
 Hope
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #91 on: November 10, 2010, 03:51:29 PM »

Nee kyk, moenie verkeerd verstaan nie, hierdie is werklik 'n lekker plek. Dis juis hoekom die wonderwerk so groot is. Ek staan verstom as ek kyk na hoe dinge net eenvoudig in mekaar geval het en vir ons so uit gewerk het.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #92 on: November 10, 2010, 04:16:38 PM »

Nee kyk, moenie verkeerd verstaan nie, hierdie is werklik 'n lekker plek. Dis juis hoekom die wonderwerk so groot is. Ek staan verstom as ek kyk na hoe dinge net eenvoudig in mekaar geval het en vir ons so uit gewerk het.

Nou wat nou, is dit nou 'n uitnodiging sodat ek lekker goedkoop by die see kan kom vakansie hou.  Wink Evil tease

 Useless
Logged

All men die but not all men live.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #93 on: November 10, 2010, 07:12:05 PM »

Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie?

Ja seker....ek rol nog met n buis TV  Roll Eyes
Bwaaaahahahaha!
 Smile
Ek lag nie vir jou nie, ek vind jou post net snaaks om een of ander rede. Smile

He he... Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #94 on: November 12, 2010, 09:18:14 PM »

Ek het die sleutels!

Sal fotos neem oor die naweek!

 Useless
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #95 on: November 13, 2010, 02:29:14 PM »

Ons nuwe plekkie! Cool



Dis klein maar baie nice. Basies net 'n leef area met die kamers daaruit.

Die view:



Hier is nie tuine en grasperke ens nie. Natuurlike ontwikkeling en hier is ongelooflik baie voels. Ons is heel bo.



Ons "tuin" (dis hoekom tente nie sal werk nie)



Redelike naby buurman - Braam van Straaten. Kyk die rugby bal in die middel. Sy huis is in die mark. R 10 000 000-00 en hy is joune! Cheesy



Ons is naby aan die strand. Sal julle glo die was die eerste keer in 4 jaar wat ek en die kinders op 'n strand was?



Groot grasperk vir tente! Grin

http://www.glentanaresort.co.za/



Desember gaan lekker wees. Plotting... Evil Cool
« Last Edit: November 13, 2010, 02:46:34 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #96 on: November 13, 2010, 02:50:21 PM »

Dit is baie nice  A1

Dis seker lekker om 'n groot plek te hê, maar is dit regtig nodig.

Sal die kinders alleen kan see toe gaan of sal jy/VV moet saamgaan ?

Ek hoop julle bly lekker en is happy  Hope
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #97 on: November 13, 2010, 02:52:51 PM »

Ek stem!

Nee, die kinders kan nie alleen gaan nie, ons sal moet saam gaan. Maar dis OK. Ek kry die distinct feeling ek gaan heelwat meer oefening kry hier. Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #98 on: November 13, 2010, 10:50:31 PM »

Dit lyk nou lekker!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #99 on: November 14, 2010, 08:41:45 AM »


Ons is naby aan die strand. Sal julle glo die was die eerste keer in 4 jaar wat ek en die kinders op 'n strand was?


Jy maak seker n grap  Scratch Nee tjom jy sal n plan moet maak  Roll Eyes Cool

Dis nice....Wanneer trek julle in? Jy kan nou vir ons n webcam opsit wat see toe wys.
« Last Edit: November 14, 2010, 08:52:48 AM by Rooibok » Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6 7 ... 9   Go Up
Print
Jump to: