Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Visit TR's Blog
here
.
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
General Discussion
⇒
Nuwe Huis
Pages:
1
...
3
4
[
5
]
6
7
...
9
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Nuwe Huis (Read 58283 times)
0 Members and 15 Guests are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Nuwe Huis
«
Reply #80 on:
November 10, 2010, 08:27:53 AM »
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 07:56:43 AM
Huh?
Nog nooit van dit gehoor nie.
As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal.
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Kola
Sr. Member
Offline
Posts: 1645
Re: Nuwe Huis
«
Reply #81 on:
November 10, 2010, 10:02:40 AM »
Quote from: Trailrider on November 09, 2010, 09:10:33 PM
Ongelukkig nie (of gelukkig - Desember is mos die tyd wat die Walies wat jou heel jaar nie ken nie "skielik" weer boesem vriende is en wil kom af pak.
)
Is daar iewers 'n plat stukkie grasperk, ons het tente
Logged
One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nuwe Huis
«
Reply #82 on:
November 10, 2010, 10:47:05 AM »
Quote from: Kola on November 10, 2010, 10:02:40 AM
Quote from: Trailrider on November 09, 2010, 09:10:33 PM
Ongelukkig nie (of gelukkig - Desember is mos die tyd wat die Walies wat jou heel jaar nie ken nie "skielik" weer boesem vriende is en wil kom af pak.
)
Is daar iewers 'n plat stukkie grasperk, ons het tente
Geen tuin, geen gras om te sny. Skuins erf met mooi view oor die see.
Glentana Karafaan Park is wel naby! So ook Braam se Boetiek Hotel - hy's BAIE naby.
Nog 'n sleg din is dat my skoon garage waarop ek so trots is nou VOL meubels geprop gaan word. Ons meubels gaan nie naastenby is so huisie in nie.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nuwe Huis
«
Reply #83 on:
November 10, 2010, 10:49:02 AM »
Quote from: Rooibok on November 10, 2010, 08:27:53 AM
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 07:56:43 AM
Huh?
Nog nooit van dit gehoor nie.
As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal.
Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member
Offline
Posts: 1645
Re: Nuwe Huis
«
Reply #84 on:
November 10, 2010, 10:58:05 AM »
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 10:47:05 AM
Geen tuin, geen gras om te sny. Skuins erf met mooi view oor die see.
Glentana Karafaan Park is wel naby! So ook Braam se Boetiek Hotel - hy's BAIE naby.
Nog 'n sleg din is dat my skoon garage waarop ek so trots is nou VOL meubels geprop gaan word. Ons meubels gaan nie naastenby is so huisie in nie.
Sal maar by Glentana kom kamp, ek MOET so gou moontlik daardie kant toe ry om te sien hoe jy vir 'n "12" buig
Ons het uit 'n 760 vierkante meter huis met stoorkamers, werkswinkel gedeelte, aantrekkamers en alles wat oop en toemaak in PTA getrek na 'n huis die 3e van die grootte in Melkbos.
Spasie is 'n probleem, maar ons is baie gelukkig en bly baie lekker.
Soek die positiewe van die skuif en fokus daarop.
Bekommer jou slegs oor die negatiewe goed wat jy kan verander.
Vergeet van die res.
Logged
One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Nuwe Huis
«
Reply #85 on:
November 10, 2010, 11:08:41 AM »
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 10:49:02 AM
Quote from: Rooibok on November 10, 2010, 08:27:53 AM
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 07:56:43 AM
Huh?
Nog nooit van dit gehoor nie.
As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal.
Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie?
Ja seker....ek rol nog met n buis TV
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nuwe Huis
«
Reply #86 on:
November 10, 2010, 11:16:18 AM »
Ek en die seuns is vrek opgewonde en kan nie wag om te skuif nie. VV effens minder so.
Ja die "12" ding.
Miskien moet ons so foto neem om daai ding te try ontlont. Ek weet nie wat in my gevaar het nie en toe quote B-N my. Stress levels was maar effens hoog.
Ek dink ek gaan my bike "Die '7'" begin noem.
Sewe was mos Jopie Adam se donkie se naam? Dan is almal nou hopelik gelukkig.
Ek sal so gou moontlik fotos van die huis gaan neem. Ek is baie happy. Van die opsies was 'n 2slk flat en 'n apparte storage unit vir ons goed.
Daar was ook so paar huisies op die lys wat krotte uit gedraai het
Toe kom ek op die plek af. Mooi nuwe plek met luukse finishings. Werklik mooi. Ek sal trots gewees het om so huis te besit. Ek wil nie dweep nie, geloof is mos maar 'n privaat ding, maar hierdie huis is vir ons gegee in antwoord op gebed. Daarvan is ek seker.
Lekker plek waar ons lekker gaan bly. As VV nie die naweek in die Kaap was nie het ons sommer die naweek al getrek! Ons het mos nou 'n "strandhuis"
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nuwe Huis
«
Reply #87 on:
November 10, 2010, 11:19:57 AM »
Quote from: Rooibok on November 10, 2010, 11:08:41 AM
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 10:49:02 AM
Quote from: Rooibok on November 10, 2010, 08:27:53 AM
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 07:56:43 AM
Huh?
Nog nooit van dit gehoor nie.
As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal.
Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie?
Ja seker....ek rol nog met n buis TV
Bwaaaahahahaha!
Ek lag nie vir jou nie, ek vind jou post net snaaks om een of ander rede.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
Offline
Posts: 4394
I come in pieces
Re: Nuwe Huis
«
Reply #88 on:
November 10, 2010, 11:55:59 AM »
Toemaar rooibok, ek het ook nog my 1995 TV. Ten minste was dit 'n goeie jaar
Logged
A desk is a dangerous place from which to watch the world.
- John LeCarré
Viking
Forum Furniture
Offline
Posts: 2065
Re: Nuwe Huis
«
Reply #89 on:
November 10, 2010, 12:00:13 PM »
TR dinge is maar styf vir ons almal. 'n Huis is slegs 'n dak oor jou kop, jy en jou gesin maak dit 'n tuiste. Jy kan dus bly waar jy wil as julle as gesin saamstaan en die beste daarvan maak sal als ok wees. Kleiner is ook nie altyd slegter nie. Jy het nou 'n verskoning vir al die familie en kennise wat tydig en ontydig wil kom "kuier" om by die see te wees. Ek sal wat wil gee om in 'n plek te bly met see uitsig, ons klomp hierbo betaal groot geld vir die voorreg om dit net tydelik te doen. Sterkte en hou moed dinge sal weer optel en hou jou oog op die bal.
Logged
All men die but not all men live.
Biscuit
Forum Furniture
Offline
Posts: 2040
Re: Nuwe Huis
«
Reply #90 on:
November 10, 2010, 03:02:16 PM »
Ag TR, `n kleiner huis is makliker om skoon te hou!Baie mense wat so warm kry in die binneland in die somer, sal jou jou see-uitsig beny.
Ek hoop dinge gaan beter en dat jou nuwe projek sal uitwerk. Dit is tog wonderlik hoe dinge soms op die ou end vir die beste uitwerk.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nuwe Huis
«
Reply #91 on:
November 10, 2010, 03:51:29 PM »
Nee kyk, moenie verkeerd verstaan nie, hierdie is werklik 'n lekker plek. Dis juis hoekom die wonderwerk so groot is. Ek staan verstom as ek kyk na hoe dinge net eenvoudig in mekaar geval het en vir ons so uit gewerk het.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Viking
Forum Furniture
Offline
Posts: 2065
Re: Nuwe Huis
«
Reply #92 on:
November 10, 2010, 04:16:38 PM »
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 03:51:29 PM
Nee kyk, moenie verkeerd verstaan nie, hierdie is werklik 'n lekker plek. Dis juis hoekom die wonderwerk so groot is. Ek staan verstom as ek kyk na hoe dinge net eenvoudig in mekaar geval het en vir ons so uit gewerk het.
Nou wat nou, is dit nou 'n uitnodiging sodat ek lekker goedkoop by die see kan kom vakansie hou.
Logged
All men die but not all men live.
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Nuwe Huis
«
Reply #93 on:
November 10, 2010, 07:12:05 PM »
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 11:19:57 AM
Quote from: Rooibok on November 10, 2010, 11:08:41 AM
Quote from: Trailrider on November 10, 2010, 10:49:02 AM
Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie?
Ja seker....ek rol nog met n buis TV
Bwaaaahahahaha!
Ek lag nie vir jou nie, ek vind jou post net snaaks om een of ander rede.
He he...
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nuwe Huis
«
Reply #94 on:
November 12, 2010, 09:18:14 PM »
Ek het die sleutels!
Sal fotos neem oor die naweek!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nuwe Huis
«
Reply #95 on:
November 13, 2010, 02:29:14 PM »
Ons nuwe plekkie!
Dis klein maar baie nice. Basies net 'n leef area met die kamers daaruit.
Die view:
Hier is nie tuine en grasperke ens nie. Natuurlike ontwikkeling en hier is ongelooflik baie voels. Ons is heel bo.
Ons "tuin" (dis hoekom tente nie sal werk nie)
Redelike naby buurman - Braam van Straaten. Kyk die rugby bal in die middel. Sy huis is in die mark. R 10 000 000-00 en hy is joune!
Ons is naby aan die strand. Sal julle glo die was die eerste keer in 4 jaar wat ek en die kinders op 'n strand was?
Groot grasperk vir tente!
http://www.glentanaresort.co.za/
Desember gaan lekker wees.
«
Last Edit: November 13, 2010, 02:46:34 PM by Trailrider
»
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
Offline
Posts: 6725
Re: Nuwe Huis
«
Reply #96 on:
November 13, 2010, 02:50:21 PM »
Dit is baie nice
Dis seker lekker om 'n groot plek te hê, maar is dit regtig nodig.
Sal die kinders alleen kan see toe gaan of sal jy/VV moet saamgaan ?
Ek hoop julle bly lekker en is happy
Logged
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nuwe Huis
«
Reply #97 on:
November 13, 2010, 02:52:51 PM »
Ek stem!
Nee, die kinders kan nie alleen gaan nie, ons sal moet saam gaan. Maar dis OK. Ek kry die distinct feeling ek gaan heelwat meer oefening kry hier.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
Offline
Posts: 4394
I come in pieces
Re: Nuwe Huis
«
Reply #98 on:
November 13, 2010, 10:50:31 PM »
Dit lyk nou lekker!
Logged
A desk is a dangerous place from which to watch the world.
- John LeCarré
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Nuwe Huis
«
Reply #99 on:
November 14, 2010, 08:41:45 AM »
Quote from: Trailrider on November 13, 2010, 02:29:14 PM
Ons is naby aan die strand. Sal julle glo die was die eerste keer in 4 jaar wat ek en die kinders op 'n strand was?
Jy maak seker n grap
Nee tjom jy sal n plan moet maak
Dis nice....Wanneer trek julle in? Jy kan nou vir ons n webcam opsit wat see toe wys.
«
Last Edit: November 14, 2010, 08:52:48 AM by Rooibok
»
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages:
1
...
3
4
[
5
]
6
7
...
9
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...