Dual
|
|
« Reply #60 on: November 09, 2010, 08:53:02 PM » |
|
Die Van Tonders trek alweer. Maar toe nie Mosselbaai toe nie. Outeniqua Strand daar naby Glentana.
Oornag fasiliteite ??? - maak nie eintlik saak nie, want ek slaap mos nie as ek daar kuier nie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #61 on: November 09, 2010, 09:10:33 PM » |
|
Die Van Tonders trek alweer. Maar toe nie Mosselbaai toe nie. Outeniqua Strand daar naby Glentana.
Oornag fasiliteite ??? - maak nie eintlik saak nie, want ek slaap mos nie as ek daar kuier nie Ongelukkig nie (of gelukkig - Desember is mos die tyd wat die Walies wat jou heel jaar nie ken nie "skielik" weer boesem vriende is en wil kom af pak. ) Ons skaal ernstig af. Van 'n 7 slk huis na 'n klein huisie wat net net die familie kan vat.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #62 on: November 09, 2010, 09:13:39 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #63 on: November 09, 2010, 09:19:12 PM » |
|
Dinge gebeur. Dis resessie en daarby het ons so paar ongelukkige dinge oorgekom wat ons situasie drasties verander het. Maar dis OK. You play the hand you're dealt. Dis ten minste 'n lekker plek met 'n great uitsig! En om by die see te gaan bly net voor Desember is eintlik 'n groot bonus. Gaan voel soos vakansie.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #64 on: November 09, 2010, 09:22:17 PM » |
|
Sterkte met die skuif en alles wat daarmee gepaard gaan
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #65 on: November 09, 2010, 09:23:05 PM » |
|
Thanks. Sal fotos neem as ons weer gaan kyk. Dis so "log" huisie op die heuwel soos Heidi en die Oupa sin
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #66 on: November 09, 2010, 09:41:55 PM » |
|
Sterkte met die getrek raak
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #67 on: November 09, 2010, 09:46:13 PM » |
|
Vriende van ons bly net aan die ander kant van die mond, in Suiderkruis. Mens raak dit seker gewoond, maar ek dink dis magical om so by die see te bly.
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #68 on: November 09, 2010, 09:47:27 PM » |
|
Thanks. Sal fotos neem as ons weer gaan kyk. Dis so "log" huisie op die heuwel soos Heidi en die Oupa sin Ons wag vir die fotos....
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Pmdb
|
|
« Reply #69 on: November 09, 2010, 09:50:08 PM » |
|
Sterkte met die trek en al die dinge wat daarmee saamgaan. Hoop julle is gelukkig en bly lekker.
|
|
« Last Edit: November 09, 2010, 09:51:47 PM by Pmdb »
|
Logged
|
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #70 on: November 09, 2010, 10:52:39 PM » |
|
Vriende van ons bly net aan die ander kant van die mond, in Suiderkruis. Mens raak dit seker gewoond, maar ek dink dis magical om so by die see te bly.
Wetie of mens dit gewoond raak nie, maar as jy doen dink ek nie gou nie. Vra my weer oor 'n jaar of so. Ek het nog nooit by die see gebly nie en die hele plek se uitsig is see toe so ek sal dit geniet so lank ek kan. Sien eintlik nogal uit vir die verandering.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #71 on: November 10, 2010, 06:39:57 AM » |
|
George is by die see! Omtrent soos Somerset Wes. Miskien nie see uitsig nie maar dis beslis nader aan die see as Belville. Ek glo julle gaan dit geniet om nog nader te kan wees. Laat my weet waneer die resessie oor is. Ek issie lus om huis toe te kom voor dan nie!
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
Prins
|
|
« Reply #72 on: November 10, 2010, 06:43:01 AM » |
|
Sterkte TR.
Maar nou is 'n goeie tyd vir 'n dakrak op die BMW vir daai surfboards!!
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
Dual
|
|
« Reply #73 on: November 10, 2010, 06:47:41 AM » |
|
|
|
« Last Edit: November 10, 2010, 06:49:19 AM by Martin »
|
Logged
|
|
|
|
Prins
|
|
« Reply #74 on: November 10, 2010, 07:25:53 AM » |
|
Daai trailer kort knoblies!!
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #75 on: November 10, 2010, 07:37:20 AM » |
|
Die bike ook
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #76 on: November 10, 2010, 07:40:02 AM » |
|
Ek kan nie begin surf nie man. Al ry ek op 'n longboard sal ek totaal top heavy wees En die see het haaie in. Ek sal die see maar net so kyk met 'n vuurtjie en 'n wyntjie. George is by die see! Omtrent soos Somerset Wes. Miskien nie see uitsig nie maar dis beslis nader aan die see as Belville. Ek glo julle gaan dit geniet om nog nader te kan wees. Laat my weet waneer die resessie oor is. Ek issie lus om huis toe te kom voor dan nie! NK het julle nog nie daar by Braam van Straaten se plek gebly nie? Ons is so blok van hom af.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #77 on: November 10, 2010, 07:53:34 AM » |
|
jy moet nou jou TV heeltyd aanhou anders word hy groen
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #78 on: November 10, 2010, 07:56:43 AM » |
|
Huh? Nog nooit van dit gehoor nie.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
tok-tokkie
|
|
« Reply #79 on: November 10, 2010, 08:09:27 AM » |
|
Good luck with the move. Things change. Also hope the wood project is working out.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|