Dis die nes van die Reen-spinnekop. Ek kry gereeld 'n nes in my tuin asook van die spinnekoppe in die huis. Hulle is heeltemal onskadelik
Rain Spider Nest
The nest is about the size of a large grapefruit. The spiders that make these nests sometimes come into the house - particularly before a rainstorm.
