Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Welcome new members!
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
General Discussion
⇒
Nonsens Praat
Pages:
1
...
10
11
[
12
]
13
14
...
19
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Nonsens Praat (Read 106673 times)
0 Members and 21 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nonsens Praat
«
Reply #220 on:
June 09, 2009, 03:38:12 PM »
Quote from: Ponkie on June 09, 2009, 03:33:53 PM
baie lekkerder as 'n hoekie....
Seker omdat hy 'n half sirkeltjie in het!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Ponkie
Full Member
Offline
Posts: 553
Re: Nonsens Praat
«
Reply #221 on:
June 09, 2009, 04:11:47 PM »
'n karretjie het ietsie vir almal...
half sirkel, vierkante(vensters) en hoeke by die buffer....
Logged
JZ
Sr. Member
Offline
Posts: 1836
Re: Nonsens Praat
«
Reply #222 on:
June 09, 2009, 05:07:23 PM »
Solank jy nie die kante eet nie.
Logged
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nonsens Praat
«
Reply #223 on:
August 05, 2009, 05:06:29 PM »
Lekker dag in George. My bike is al gepak vir nie naweek, maar ek het sommer so met panniers, topbox en al vandag dorp toe gery (het amper aanhou ry!
).
Lekker hare geskeer by die haarkapper. Wie hier gaan nog barbier toe? Of is almal hier Metro manne?
My barbier se prys is op. Dis seker maar die tye waarin ons is. 'n Haarsny kos nou al R35!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
R-O-V-Rat
Forum Furniture
Offline
Posts: 3433
Mehtuselah.
Re: Nonsens Praat
«
Reply #224 on:
August 05, 2009, 05:10:26 PM »
My magtig!! Great minds think alike!!! Ek ook gou my hare laat sny vandag. Ek jou darem ene voor. Myne het niks gekos nie. Ou boet sny dit sommer in nommer 3 met die masjientjie.
Logged
AKA Rowwerot
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Nonsens Praat
«
Reply #225 on:
August 05, 2009, 05:13:07 PM »
R35!....dis n bargain. Sit jy op die pavement as die ou sny?
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Nonsens Praat
«
Reply #226 on:
August 05, 2009, 05:14:58 PM »
My barbier vra R65
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nonsens Praat
«
Reply #227 on:
August 05, 2009, 05:17:43 PM »
Quote from: RovRat on August 05, 2009, 05:10:26 PM
My magtig!! Great minds think alike!!! Ek ook gou my hare laat sny vandag. Ek jou darem ene voor. Myne het niks gekos nie. Ou boet sny dit sommer in nommer 3 met die masjientjie.
Ek sny my kinders se hare so. Ek is al jare by die spesifieke ou. Van skooldae af. Daar sit altyd klomp manne en ons praat rugby / politiek / droogte ens. Maar vandag toe stop ek daar met my bike en raai wat? Hy is toe ook daar met sy bike. So vandag toe praat almal bikes. En alle bikes is goed.
Die een ou se solank hy 2 wiele, 'n sproket en 'n ketting het is dit 'n bike
Ek wonder wat sal die GS ouens daarvan se
Die ou oom weet seker nie eers mens kry bikes met shafts nie
Quote from: Rooibok on August 05, 2009, 05:13:07 PM
R35!....dis n bargain. Sit jy op die pavement as die ou sny?
Nee man, dis nie Gauteng die nie. Dis 'n properse barber shop met barber stoele en als. Jy kan tot 'n "Lather & shave" kry as jy en mamma vanaand uitgaan na erens spesiaal.
Die ou het deesdae 2 jong shop assistants. Meisies nogal. Die manne was eers glad nie tevrede met die storie nie, maar nou ja, hulle sny jou hare so lekker
«
Last Edit: August 05, 2009, 05:23:31 PM by Trailrider
»
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Nonsens Praat
«
Reply #228 on:
August 05, 2009, 05:31:30 PM »
Skop hulle hoog?
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nonsens Praat
«
Reply #229 on:
August 05, 2009, 05:34:59 PM »
En hoe gaan ek dit reg kry?
Hulle staan soms so vrek naby voor jou terwyl hulle jou hare sny. Nou wat moet mens nou maak? Jy sit mos maar stil en kyk voor jou
anders sny hulle dalk 'n hap in jou hare
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
Offline
Posts: 2712
Re: Nonsens Praat
«
Reply #230 on:
August 05, 2009, 05:39:08 PM »
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 9816
Re: Nonsens Praat
«
Reply #231 on:
August 05, 2009, 05:41:43 PM »
Jy is mos n ex karate man
Quote from: Rooibok on August 05, 2009, 05:31:30 PM
Skop hulle hoog?
Logged
Ek gee oor. WP is die Beste!
JC
Sr. Member
Offline
Posts: 1453
Re: Nonsens Praat
«
Reply #232 on:
August 05, 2009, 06:06:16 PM »
Ek sny ook nog by 'n barbier - een van daai met die rooi en wit pilare.......
R40
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nonsens Praat
«
Reply #233 on:
August 05, 2009, 06:12:02 PM »
Ja! Myne het ook sulke Wit en Rooi pale
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JC
Sr. Member
Offline
Posts: 1453
Re: Nonsens Praat
«
Reply #234 on:
August 05, 2009, 06:15:12 PM »
Myne het ook nog 'n leerband aan die stoel waarmee hy die mes waarmee hy jou nekhare afkrap, op slyp.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nonsens Praat
«
Reply #235 on:
August 05, 2009, 06:18:45 PM »
Einste. En daai stoele sit nog lekker so na al die jare
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
Offline
Posts: 3331
Re: Nonsens Praat
«
Reply #236 on:
August 05, 2009, 06:39:10 PM »
My barbier vra niks .... en as die kinders weg is kry ek soms 'n topless haarsny .
Logged
RTFM!!!
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Nonsens Praat
«
Reply #237 on:
August 05, 2009, 06:40:33 PM »
Noudat die hoeveelste knipper voete gekry het uit die huis sny ek, wanneer ek tuis is, ook by 'n barbier so entjie onder my huis. Ek vat dan ook sommer die seuns ook soontoe. Teen R60 per kop is dit nie altyd die goedkoopste nie, maar ek ken die ou ook al jare. Hy en sy vrou bedryf die besigheid.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Nonsens Praat
«
Reply #238 on:
August 05, 2009, 06:43:12 PM »
Quote from: Prins on August 05, 2009, 06:39:10 PM
My barbier vra niks .... en as die kinders weg is kry ek soms 'n topless haarsny .
Whoaaa!!!!!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Nonsens Praat
«
Reply #239 on:
August 05, 2009, 07:09:23 PM »
Tr, jy is seker nou spyt dat jy klaar hare gesny het
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages:
1
...
10
11
[
12
]
13
14
...
19
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...