Pages: 1 [2] 3 4 ... 19   Go Down
Print
Author Topic: Nonsens Praat  (Read 106496 times)
0 Members and 21 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #20 on: February 08, 2008, 04:00:21 PM »

TR werk nog steeds Undecided en dit op 'n Vrydag middag! Angry

Ek sit darem al met 'n glas wyn op die lessenaar Party
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Sweeper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 181



« Reply #21 on: February 08, 2008, 04:36:22 PM »

Ek kyk vir julle.

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #22 on: February 08, 2008, 04:43:28 PM »

Bwaaaahahahahahaha! Ha Ha
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #23 on: February 16, 2008, 03:56:14 PM »

Hi, eks terug en vir 'n geruime tyd al alleen hier. Julle kyk seker rugby? ***** vraag sit.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #24 on: February 20, 2008, 07:41:44 AM »

Ek het 'n groot dag voor. Sal seker min hier wees vandag.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #25 on: February 21, 2008, 09:26:49 AM »

Bietjie broos vandag... Spook het hier gekuier gisteraand. Eers 2 uur in die bed gekom... Party
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #26 on: February 21, 2008, 11:22:34 AM »

Ja nee...dieselfde die kant.  Cheers  Smile Evil Smiley  Sad Cry Cry Bang Head
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #27 on: February 21, 2008, 08:30:03 PM »

Nee a Rooies, ons ander hier in PTA brand in die son en jy koester 'n kopseer... seker iewers onder 'n aircon
Sad
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #28 on: February 22, 2008, 03:36:40 AM »

 Smile Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #29 on: February 23, 2008, 08:06:08 PM »

die draad was lank stil ek loer ook nou hier in na 'n heelrike dag by hangklip se see.

druiwe oes is in volle swang en ons maak nuwe wyn vir die wat daarvan hou

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #30 on: February 23, 2008, 08:16:24 PM »

Lox ek gaan so rondom 8/9 Maart probeer om daar verby tekom by jou plek op pad Calvinia se kant toe, sal laat weet wil graag in loer daar by jou Smiley
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #31 on: February 24, 2008, 07:13:34 PM »

is reg pieter sal kyk hoe werk die privaat boodskap hier en my sel nommer dan vir jou gee
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #32 on: February 27, 2008, 06:32:57 PM »

Hier sit ek nou.... stok siel alleen, niemand wat wil saampraat nie. Julle kyk seker vir 7de Laan of so iets saam met die vrouens.

Was die heeldag in die Kaap. Het my fiets laat diens vir die Argus. Gaan more vir die eerste keer met slicks ry. Het nog die hele tyd met nobbies geoefen, so kan nie wag nie.

Is hier dalk nog fietsryers onder julle, of drink julle net bier en Jan Brand? O ja, party ry darem mos motorfiets ook.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #33 on: February 27, 2008, 06:37:11 PM »

Daar was dan nou net so baie mense aanlyn..... nou waar's julle dan nou?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #34 on: February 27, 2008, 06:37:43 PM »

Ek ry ook maar is nie mal oor teerpad nie so ek probeer om naweke Jonkershoek, Franchhoek ens te gaan ry. In die week ry ek soggens voor werk. Het nog nooit die Argus gery nie want daars te veel mense, selfde met die Comrades, te veel deelnemers Angry
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Geikie
Guest
« Reply #35 on: February 27, 2008, 07:34:27 PM »

Nou kan ook ook se ek was hier  Head Bang
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #36 on: February 28, 2008, 07:33:25 AM »

Hier sit ek nou.... stok siel alleen, niemand wat wil saampraat nie. Julle kyk seker vir 7de Laan of so iets saam met die vrouens.

Was die heeldag in die Kaap. Het my fiets laat diens vir die Argus. Gaan more vir die eerste keer met slicks ry. Het nog die hele tyd met nobbies geoefen, so kan nie wag nie.

Is hier dalk nog fietsryers onder julle, of drink julle net bier en Jan Brand? O ja, party ry darem mos motorfiets ook.

Ja, hier is nog fietsryers....

Ek het ongelukkig 'n besering gehad wat my oefenprogram opgeneuk het , dus gaan ek nie ry
hierdie jaar nie.
Ek het egter 'n E-groep seeding. (die beste van my lewe).
Ek het verlede jaar 'n tyd gery van 3h09, waarop ek baie trots is.
Logged

Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #37 on: February 28, 2008, 09:43:41 AM »

Operator, jy kan maar trots wees op daardie tyd. Dis FANTASTIES Ride. Soos ek se ons gaan probeer om dit in 5 ure te ry. Is maar nog beginners.

Het vanoggend met die slicks gaan ry, en was verbaas oor die groot verskil wat dit maak. Het 40km in 1h30min gery en is baie trots daarop. Die vinnigste nog. Toe ons begin het, dis nou 2mde gelede, het ons dit die eerste keer in 2h20min gery. So soos jy kan sien is daar 'n groot verbetering, maar ons is nog ver van jou af.

Gaan na die Argus aanhou met oefen en wie weet, dalk volgende jaar kan ons dit ook doen.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #38 on: February 28, 2008, 10:12:33 AM »

Operator, jy kan maar trots wees op daardie tyd. Dis FANTASTIES Ride. Soos ek se ons gaan probeer om dit in 5 ure te ry. Is maar nog beginners.

Het vanoggend met die slicks gaan ry, en was verbaas oor die groot verskil wat dit maak. Het 40km in 1h30min gery en is baie trots daarop. Die vinnigste nog. Toe ons begin het, dis nou 2mde gelede, het ons dit die eerste keer in 2h20min gery. So soos jy kan sien is daar 'n groot verbetering, maar ons is nog ver van jou af.

Gaan na die Argus aanhou met oefen en wie weet, dalk volgende jaar kan ons dit ook doen.

Ok voordat jy dink ek is so fantasties....
Ek het 'n resiesfiets (Raleigh RC7000) soos op die foto, maar myne is net swart.
Die ding weeg 8,8 kg en het van daardie dun wieletjies op en het spesiale "hubs" in die wiele vir minder
"friction". Met ander woorde die ding is gemaak vir spoed.


Moenie jouself onderskat nie.....  as mens hard oefen kan jy baie regkry.
Ek neem aan jy het 'n mountainbike, want jy praat van "Knobbies" op die tyres.
Mountainbike is baie swaarder as my fiets en die "hubs" is sterker gebou en gee
meer weerstand (wrywing). Dus is dit onregverdig om 'n vergelyking te probeer maak.

As jy jou eerste Argus ry................doen wat ek nou vir jou sê.
Moenie haastig raak in die begin nie. Probeer 'n gemaklike spoed handhaaf en spaar
jou energie........jy gaan dit ernstig nodig hê in die 2de helfte van die resies.
Dit help niks jy jaag tot in Simonstad binne 'n uur en dan vat dit jou 4 ure om die res
te voltooi nie.
Jou grootste probleem lê by die klimme.
Mense sê altyd Suikerbossie is die ergste............dis nie so nie. Dit voel net die
ergste omdat dit so laat op die roete is.
BAIE BELANGRIKE TIP OM JOU GEESTELIK STERK TE HOU OP DIE DAG:

Sien Suikerbossie se bokant as die einde van die resies..........regtig !
want na suikerbossie het jy nog ongeveer 12 km oor tot die einde waarvan omtrent
11 km afdraand is! Jy gaan daardie afdraand geniet glo my !

Nog iets.........
Onthou, jy gaan nie die resies wen nie. As jy nou 30 minute later inkom.......so what !
Die Argus is 'n lekker experience en die atmosfeer wat heers op Suikerbossie is
ongelooflik. Die locals kom almal uit vir een groot partytjie en hulle por jou aan en as jy
gelukkig is sal iemand jou dalk nog so 'n stootjie ook gee bult op.

Geniet die atmosfeer en die hele ambiance van die dag. Dis regtig groot en sal jou vir
altyd bybly !!

O  .........een laaste ding.  Ry jou laaste oefening op die laatste die Woensdag voor
die Argus. Bêre jou fiets dan ek klim eers weer Sondag oggend op hom.
Daardie laaste paar dae moet jou spiere net rus en herstel en moet niks stremming
ervaar nie.

en dan bly daar maar net een ding oor..........VOORSPOED !! A1

Jy gaan dit BAIE GENIET glo my.


PS : Kyk op jou fiets se nuwe bande wat die maksimum "lugdruk" is wat dit kan
hanteer. Pomp jou wiele daardie lugdruk.
Hoe harder jou wiele is hoe minder weerstand het jy en hoe vinniger ry jy met
minder energieverbruik.
Ek ry op daardie dun wieletjies van my met 'n "air pressure van 7,5 bar" !
Dis BAIE hard!
« Last Edit: February 28, 2008, 10:15:32 AM by Operator » Logged

Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #39 on: February 28, 2008, 10:18:15 AM »

Baie dankie Operator. Ek sal al jou tips te harte neem. En ja, ek het 'n Mongoose Mountainbike, so ek weet daar is 'n groot verskil. Maar nog steeds, 3 ure is fantasties.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: 1 [2] 3 4 ... 19   Go Up
Print
Jump to: