Biscuit
Sudwala is so 30km vanaf Nelspruit. 'n Great venue vir so show.
Aangaande die verblyf:
By Badplaas kan jy by Aventura oorbly, of by Cradle of life. Nogal oulik.
http://www.lowveldtourism.com/tourismdb/Tourism_list.php?a=search&value=1&SearchFor=Badplaas&SearchOption=Equals&SearchField=PHYSICALADDRESS3Daar is ook baie ander lodges ens.
http://www.safarinow.com/destinations/Badplaas/hub.aspx?source=5085&mkwid=sMGT8BtAN&pcrid=13253901782&kword=badplaas%20accommodation&match=p&plid=&gclid=CLWci4L887ACFcYmtAod7i7xugEk verstaan nie waarom julle daar wil bly nie. Duidelik wil julle nie ry en kuier nie, daarvoor is Bloem te ver van Barberton af. As jy van Bloem af kom, is dit baie makliker om Nelspruit oor te ry.
Indien jy oor Betlehem en Standerton ry, gaan jy 90 tot 120 minute langer ry tot in Barberton as wat jy snelweg oor ry tot in Nelspruit. Die paaie rondom Standerton\Ermelo ens is gaar gery deur die steenkool lorries. Ry liewer Nelspruit oor, hier is honderde gastehuise. Bloem tot in Nelspruit is so 8 ure se ry. Slaap oor by Sudwala, 30 km voor Nelspruit. Lekker oornag plek. In Nelspruit kan jy kyk na
http://www.losttrail.co.za/ . Ek ken die eienaars, 'n baie lekker plek. Baie kunstenaars verkies om hier oor te bly. Viking sal ook van baie plekke weet.