Pages: 1 ... 17 18 [19]   Go Down
Print
Author Topic: Nonsens Praat  (Read 106407 times)
0 Members and 6 Guests are viewing this topic.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #360 on: June 29, 2012, 07:35:58 PM »

Biscuit

Sudwala is so 30km vanaf Nelspruit.  'n Great venue vir so show.

Aangaande die verblyf:
By Badplaas kan jy by Aventura oorbly, of by Cradle of life.  Nogal oulik.  http://www.lowveldtourism.com/tourismdb/Tourism_list.php?a=search&value=1&SearchFor=Badplaas&SearchOption=Equals&SearchField=PHYSICALADDRESS3

Daar is ook baie ander lodges ens.   http://www.safarinow.com/destinations/Badplaas/hub.aspx?source=5085&mkwid=sMGT8BtAN&pcrid=13253901782&kword=badplaas%20accommodation&match=p&plid=&gclid=CLWci4L887ACFcYmtAod7i7xug

Ek verstaan nie waarom julle daar wil bly nie.  Duidelik wil julle nie ry en kuier nie, daarvoor is Bloem te ver van Barberton af.  As jy van Bloem af kom, is dit baie makliker om Nelspruit oor te ry. 
Indien jy oor Betlehem en Standerton ry, gaan jy 90 tot 120 minute langer ry tot in Barberton as wat jy snelweg oor ry tot in Nelspruit.  Die paaie rondom Standerton\Ermelo ens is gaar gery deur die steenkool lorries.  Ry liewer Nelspruit oor, hier is honderde gastehuise. Bloem tot in Nelspruit is so 8 ure se ry. Slaap oor by Sudwala, 30 km voor Nelspruit.  Lekker oornag plek.    In Nelspruit kan jy kyk na http://www.losttrail.co.za/ .  Ek ken die eienaars, 'n baie lekker plek.  Baie kunstenaars verkies om hier oor te bly.  Viking sal ook van baie plekke weet.
Logged

RTFM!!!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #361 on: July 02, 2012, 08:39:23 PM »

 Baie dankie Prins- het nie besef die paaie is so goor by Ermelo Bethal en daai dorpe nie- ek sal vir my man se en dan Google wat ons by Sudwala kan kry, ook kyk na Lost Trial.Ons het maar vantevore altyd Badplaas Barberton gery maar die ouens op die Wegforum het al verlede jaar gese Badplaas is nie meer die moeitewerd nie.Sal nou maar kyk hoe ons die gouste op die N4 kan kom.

Is die Supermark by Komatipoort ok vir vleis en groente of moet ek liewer shop by Malelane?
 Scratch
 Smile
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #362 on: July 09, 2012, 10:49:19 AM »

Jammer ek antwoord nou eers.  Het 'n draai in die hospitaal gemaak om my ore te laat oop boor, en toe in die Vrystaat gaan wors maak.

Badplaas is orraait, jy kan maar daar slaap.  Maar ek dink julle sal daai cradle plek meer geniet.

Koop jou vleis sommes by die slaghuis op Kaap Muiden, net voor Malelane se tolhek.  Ek dink die plek se naam is Kruger park slaghuis.  Of koop by 'n slaghuis in Komatie.  As jy fensie verpakte vleis soek, moet jy in Nelspruit by Grove se Spar gaan koop, of Malelane se Spar.
Komatie se Spar is OK.

Die Sparre is groot in die Laeveld, en volop.
« Last Edit: July 10, 2012, 06:33:51 AM by Prins » Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #363 on: August 15, 2012, 06:47:18 PM »

My sitkamer se meubels is so lelik, ek lag al die pad bank toe... Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 ... 17 18 [19]   Go Up
Print
Jump to: