Pages: 1 ... 5 6 [7] 8 9 ... 19   Go Down
Print
Author Topic: Nonsens Praat  (Read 106556 times)
0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #120 on: March 06, 2009, 09:18:33 AM »

Week het lekker gevlieg, nou le 'n naweek met lekker rugby voor.  Head Bang Paar vriende kom more DIE game kyk en ek sien uit na die naweek. Sal so draatjie met die bike ook iewers ninpas.  Wink
Logged

All men die but not all men live.
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #121 on: March 18, 2009, 07:25:38 PM »

Fourie ek sien ons is alleen hier, wanneer kom jy Laeveld toe? Ek kan dalk daar by Marloth 'n draai kom maak net om seker te maak of die bier koud is.
« Last Edit: March 18, 2009, 08:02:57 PM by Viking » Logged

All men die but not all men live.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #122 on: March 18, 2009, 07:56:00 PM »

Ons ry saterdag die 28 ste Maart to vrydag die 3 de April. Jy is meer as welkom.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
stompie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 405



« Reply #123 on: March 19, 2009, 02:33:11 AM »

Ja hier in Australie is dit  ook die ene rugby.....al is daar ligte aardbewings in Melbourne.....die Aussies skree vir hulle self en al die boertjies skree vir die Suid - Afrikaners.....en niemand veg met niemand en hulle los die skeidsregters uit.....
Groetnis
Stompie
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #124 on: March 19, 2009, 09:23:35 AM »

Ons is uit op die House Hunting. Ons het 'n baie lekker huis gekry in Wildernis maar dis 20km van George af. Dis darem bitter wyd vir elke dag se ry.

Ons sal oggend moet inry en vanaand eers weer uit. Ek sal op kantoor moet sit van 7:30 tot 5:00 Sad

Wie hier commute almal? Is dit siels dodend en het julle raad / voorstelle?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #125 on: March 19, 2009, 09:45:45 AM »

Wildernis en George is dan sommer bymekaar! Daar is ook nie eens verkeer om van te praat nie en dit is net 15min se ry. Klink vir my asof jy lekker bederf is met jou huidige situasie. Uhm

Meer ernstig - mens raak vinnig gewoond daaraan en jy sal maar die voor- en nadele moet opweeg teenoor mekaar.

Ek ry elke dag 40km werk toe en weer vanmiddag 40km terug. Ek doen dit omdat ek nie kans sien om in die stad te bly nie. Gelukkig is dit darem op 'n roete waar verkeer nie regtig pla nie.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #126 on: March 19, 2009, 11:02:38 AM »

Ja ek is seker bederf. Als is mos maar relatief gaan mos maar oor perspektief. Die ding is afstand gewys gaan ek slegter daaraan toe wees as nou. Huis gewys sal ons dubbel beter af wees.

Wat my bietjie pla is daai pad. Baie ongelukke en so.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #127 on: March 19, 2009, 11:51:22 AM »

My raad sal wees om eerder dubbel die afstand op 'n stil pad te ry as helfte die afstand op 'n besige pad.

Ek pes verkeer, ongemanierde padvarke en onverskillige bestuurders.  Ongelukkig kan jy maar die wereld se veiligste bestuurder wees, maar jy het geen beheer oor die ander bestuurders nie.
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #128 on: March 19, 2009, 02:44:18 PM »

Probleem opgelos. Ons het 'n nog beter huis gekry sommer hier in George Big Grin

Nou kan ons nie wag om te trek nie. Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #129 on: March 19, 2009, 03:40:59 PM »

 Useless
Logged

RTFM!!!
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #130 on: March 19, 2009, 04:14:08 PM »

Vat jou goed en trek Ferrera, vat jou goed en trek!!!!!!   Big Grin
Logged

AKA Rowwerot
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #131 on: March 19, 2009, 08:04:12 PM »

TR wat is jy so aan huis soek. Huur jy tans want op die foto's lyk daai huis van jou nie sleg nie. Hoop nie ek is nou te nuuskierig of voorbarig nie.  Roll Eyes
Logged

All men die but not all men live.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #132 on: March 19, 2009, 08:14:29 PM »

Ja Viking ons huur.

Ons besit wel eiendom maar nie 'n huis nie. Ons is te rusteloos om te koop Smile Ons trek gewoonlik elke jaar, maar by hierdie huis het ons 2 jaar gebly ('n rekord!). Snaaks, want hierdie was nie naastenby ons gunsteling huis nie.

As ons in 'n nuwe huis trek dan vat dit net so 8 maande dan begin ons die meubels in die huis rondskuif Roll Eyes Dan weet my pa al - een van die dae wil ons weer aan beweeg Evil Wat kan ek se? Variety is the spice of life! Wink

Ons dink wel ons sal in die nuwe huis dalk ook 2 jaar bly. Dis 'n baie lekker huis, splinternuut en alles binne is "Top of the Range". Ook BAIE groter as wat ons nou het.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #133 on: March 20, 2009, 10:32:37 AM »

My gevoel: mens wil nie in die platteland bly en dan nog commute nie. Maar ek reken die commute tussen Wildernis en George sal nie te erg wees nie?

Ek is 20km van die werk af, dis 'n 30 min trippie 2 keer per dag op die fiets in spitsverkeer. Ek is nou al baie gewoond daaraan, niks snaaks nie. Om dit egter in 'n kar te doen is sieldodend

Pos 'n paar prentjies man!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #134 on: March 28, 2009, 09:30:12 AM »

My werk is 7 km van die huis. Op die meeste wat dit 15 minute in die oggend maar middae kan dit tot 40 minute vat, veral as daar 'n probleem is by die Koeberg Wisselaar. Al ken jy die agter paaie, jy meeeste ander mense dit ook om te sien of hulle dalk ook viniger by die huis kan kom.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #135 on: March 28, 2009, 11:05:39 AM »

My werkstasie is baie sentraal gelee. Ongeveer 15 meter van die slaapkamer af en 20 meter van die kroeg af! Evil
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #136 on: March 28, 2009, 10:10:44 PM »

Nou is ek skoon jaloers.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #137 on: April 16, 2009, 07:33:14 AM »

Ons begin vandag so ligweg trek en dan more oggend in alle erns.

Ek kan dus dalk internet-loos wees vir 'n tydjie... Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #138 on: April 16, 2009, 07:37:07 AM »

Shame  Angry  hoop jy oorleef sonder die internet.  innocent

Sterkte met die trek!!!
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #139 on: April 16, 2009, 07:38:00 AM »

Ek sal maar so ligweg moet 3G tussendeur. Uhm
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 ... 5 6 [7] 8 9 ... 19   Go Up
Print
Jump to: