JZ
|
|
« on: September 26, 2008, 07:46:11 AM » |
|
Is daar dalk enige iemand wat sal belangstel om saam te braai in Desember.
As my planne uitwerk is ek beskikbaar op die 13de Desember of die 3de Januarie.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Harley
|
|
« Reply #1 on: September 26, 2008, 07:48:46 AM » |
|
Ek's in. Braai ons in Durbanville?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #2 on: September 26, 2008, 07:50:15 AM » |
|
As jy so gaaf gaan wees om jou huis beskikbaar te stel.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Rustyb
|
|
« Reply #3 on: September 26, 2008, 08:47:50 AM » |
|
Count me in. My wife is working right through.
|
|
|
Logged
|
If you sow honesty, you will reap trust
|
|
|
Operator
|
|
« Reply #4 on: September 26, 2008, 08:55:02 AM » |
|
Ek beplan nie so ver vooruit nie, maar die kanse is omtrent 99% dat ek beskikbaar sal wees.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Harley
|
|
« Reply #5 on: September 26, 2008, 09:07:47 AM » |
|
As jy so gaaf gaan wees om jou huis beskikbaar te stel. Altyd
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rustyb
|
|
« Reply #6 on: September 26, 2008, 09:14:02 AM » |
|
Date ??
|
|
|
Logged
|
If you sow honesty, you will reap trust
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #7 on: September 26, 2008, 09:16:59 AM » |
|
Ek dink ons kan dit bevestig nader aan die tyd.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #8 on: September 26, 2008, 09:37:35 AM » |
|
As ek hier is sal dit nice wees. Maar soos Operator se, dis bietjie lank voor die tyd om definitief te se.
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
White Stripes
|
|
« Reply #9 on: September 26, 2008, 11:09:18 AM » |
|
Date ??
Try your wife first? Ek sal ook graag inskakel.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #10 on: September 26, 2008, 03:52:22 PM » |
|
Date ??
Try your wife first? Ek sal ook graag inskakel. Skep White Stripes. Did sal baie nice wees om jou en Merrycan te ontmoet
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #11 on: October 05, 2008, 12:44:20 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Harley
|
|
« Reply #12 on: October 06, 2008, 12:32:54 PM » |
|
Hehehe. Hoeveel slapies nog JZ? Het jou baas al daardie vliegtuig kaartjie bespreek?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #13 on: October 06, 2008, 02:56:37 PM » |
|
67 slapies en nee nog nie.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #14 on: October 08, 2008, 12:07:44 PM » |
|
Date ??
Rusty as jy nog belangstel in daai date van ons (hoop nie ons kom in die moelikheid by WS nie ) dan maak ons dit die 13de Desember so van 17:00 af. Almal welkom bring net eie vleis en dop. (swemklere en handoeke vir die kinders as hulle wil swem) By Harley se huis in Durbanville. PM haar vir die aanwysings om daar te kom.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #15 on: November 07, 2008, 04:06:21 AM » |
|
Ok mense nou dat ek weet ek gaan in die kaap wees op die 13de Desember will ek net graag weet wie wil kom saam braai. EK sien baie uit daarna om julle te ontmoet.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Harley
|
|
« Reply #16 on: November 07, 2008, 04:10:07 AM » |
|
Sjoe, dis oor 'n maand. Nie meer so lank nie JZ
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #17 on: November 07, 2008, 04:23:00 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Rustyb
|
|
« Reply #18 on: November 07, 2008, 06:47:31 AM » |
|
Tel ons in JZ.
|
|
|
Logged
|
If you sow honesty, you will reap trust
|
|
|
White Stripes
|
|
« Reply #19 on: November 11, 2008, 06:08:09 PM » |
|
As Russel in is, is ek ook in.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|