Pages: 1 ... 58 59 [60] 61 62 ... 66   Go Down
Print
Author Topic: Waarna luister jy NOU?  (Read 309428 times)
0 Members and 63 Guests are viewing this topic.
CK1
Moderator
Village Elder

Offline Offline

Posts: 4948

« Reply #1180 on: May 04, 2010, 07:21:27 PM »

Vrek is dit al so koud daar by julle ?  tease
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
buzzlightyear
Administrator
Village Elder

Offline Offline

Posts: 4394

I come in pieces

WWW
« Reply #1181 on: May 04, 2010, 07:24:27 PM »

Die klanke van winter  Cool

Ek moet kaggelhout bestel  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Rooibok
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 9816

« Reply #1182 on: May 04, 2010, 08:23:20 PM »

Jack Parrow  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2270

« Reply #1183 on: June 06, 2010, 03:38:47 PM »

http://www.youtube.com/results?search_query=Radio%20Kalahari%20Orkes&search=tag

Radio Kalahari en Chris Camelian se "Staan my by". Ek dink dis uitstekend!

Kyk ook hul DVD vir "Kaptein, Kaptein" , "Crying shame", "Renaisance" en heelwat ander wat defnitief die moeite werd is. Veral as jy in ag neem dat Ian Roberts en sy neef wat saam met hom sing asook hul medester van die castrol advertensie se eerste taal nie afrikaans is nie!

Bietjie simpel een: "Blaas My Vuvuzela" saam met Jack Parrow.

Hulle doen ook 'n paar saam met Valiant Swart

Die storie van Dawie de Lange:

Die Dertigs het aan ’n man met die naam van Dave behoort. Hy was ’n mynwerker, ’n rebel en ’n ongelooflike musikant.

RKO laat De Lange weer lewe en blaas nuwe gees in die liedjies wat die moelikheid veroorsaak het. Dis dieselfde musiek wat vir De Lange in die 30s van die radio afgehou het. Dit wil sê: gatskop boeremusiek uit die dae voor die Afrikaner mak geword het!

Die Musiek
Al die liedjies op hierdie CD is oorspronklik tussen 1934 en 1941 deur David de Lange opgeneem. Songs soos Susannah is kenmekend van sy vroeë, landelike periode. Suikerbossie en Boomstraat is verwerkings van deuntjies uit Distrik Ses. Waar is Betty en Treur Baba Treur vind hulle oorsprong in die swart musiek van Amerika se 'Deep South,' en die res is egte boeretroos. Volgens oorlewendes is die Afrikaanse lirieke meestal deur De Lange self geskryf.

Biografie:

Radio Kalahari Orkes laat Afrikaans se onderrok wys...

Sedert Radio Kalahari Orkes (RKO) se bekendstelling in 2005 KKNK, het hulle die harte en voete van die hele nasie landwyd opgeëis. Hulle navolgers is so wydversrpeid soos hulle musiek. Afrikaans, Engels, swart, Capies... almal word geraak en geamuseer deur die ‘orkes’.

Voor in die koor is die geliefde stoepsitter van die Kalahari-oase, Boet (Ian Roberts). Hy lei die orkes in ’n lewendige, soms aweregse vertoning van die beste musiek wat Afrikaans sekerlik tans bied. Hulle kan sing! En mondfluitjie speel, riel, dans en kitare slaan...

RKO was ’n treffer by Oppikoppi en Innibos. By die KKNK het mense agter hulle aangeloop van vertoning na vertoning. In Pretoria was elke optrede van RKO weke vooruit volbespreek.

Die musiek is uniek en eg-Suid-Afrikaans, met invloede uit die hele skatkis van die land se kulture. Op die album word geen genre met rus gelaat nie, van goema tot rock; kwaito tot boeremusiek... en natuurlik nog vele meer. Die orkes se instrumente sluit in kitare, banjo’s, mandolien, mondfluitjie, kazoo, pennywhistle, viool, dromme... en die pragtige Krummelpoppies se agtergrondstemme.

RKO beoog om binne die volgende paar maande hul volgende cd uit te bring belowe om mense weer van hul stoele af te lig en op die dansvloer te kry.

Die songs se lirieke draai ook nie doekies om nie. Die hele landskap van Suid-Afrikaner wees word ondersoek – van rugby tot affirmative action, van liefdesleed tot vleis-eet. Uit die pen van Ian Roberts kom ook ‘n skitterende lied oor die baasspeurder Piet Byleveld.

Die manne agter meeste van die wysies is hoofsaaklik Dan Roberts en skrywer-joernalis Rian Malan, wat ook sy eie album Alien/Inboorling vrygestel het en met geweldige entoesiasme ontvang is.

Malan het ook die Teaterstuk, Die Nagloper geskryf, wat handel oor die lewe van die 1930’s se boeremusiek-held, David de Lange. RKO sal in die toekoms ook hierdie opwindende nouveu-boeremusiek songs by hulle vertoning voeg -
« Last Edit: June 06, 2010, 04:06:09 PM by Umdani » Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #1184 on: June 06, 2010, 04:24:07 PM »

David de Lange = Silwer de Lange?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Umdani
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2270

« Reply #1185 on: June 06, 2010, 05:02:29 PM »

Ek dink nie so nie. Miskien was hulle familie. Silver was iets soos Johannes, Petrus terwyl daar 'n debat was oor of Dawie nou eintlik David, Dawid of Dawie was.

Dawie of David het skynbaar die ou tradisionele goed soos suikerbossie en ou tante Kowa bekend gemaak. Skeinbaar is sy musiek verban oor die radio. Hy het skynbaar gedurende die depressie meer LP's verkoop as wat meeste van die kunstenaars vandag CD's doen.

http://www.boeremusiek.org.za/Afrikaans/Biografie/Musikante/de_Lange_Silver.htm

http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=18733&cat_id=160
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #1186 on: June 06, 2010, 05:03:37 PM »

RKO - Staan my by, my bra..... speel nou op Kyknet  Head Bang
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 9816

« Reply #1187 on: June 09, 2010, 04:58:21 AM »

ja nee RKO is cool..het die CD vir kersfees gekry.
Vuvuzela is n lekker catchy tune met Jack Parrow - terwyl ek braai doen ek splitss! Met my gold plated tongs. Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #1188 on: June 09, 2010, 08:28:01 AM »

luister na die reen op sinkdak wat laat wonder of ek nie maar weer terug huis toe moet ry en in warm bed gaan klim nie
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #1189 on: June 09, 2010, 09:08:49 AM »

Ek luister ook na die reën en ek is waar jy wil wees. Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 9816

« Reply #1190 on: June 09, 2010, 12:02:25 PM »

Ek luister ook na die reën en ek is waar jy wil wees. Cool

alleen ?  smirk
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Kola
Sr. Member

Offline Offline

Posts: 1645

« Reply #1191 on: June 09, 2010, 12:04:05 PM »

Faarken Vuvuzelas  Shocked
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #1192 on: June 09, 2010, 12:07:27 PM »

Toe ek vanoggend gaan draf het in die berg was dit papnat en ek het hont koud gekry
Jy is so gelukkig om dit bietjie rustiger te kan vat.  Dit doen jou siel goed!
Kola die stadium hierso in Ge-org is net vuvuzellas tot laat in die aand
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Umdani
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2270

« Reply #1193 on: June 09, 2010, 12:13:46 PM »

Faarken Vuvuzelas  Shocked

Die kinders in die buurt is besig om mal te raak Die bleddie honde is klaar mal!  Uhm rant Help Phew! I don't want to hear it!
Logged
Biscuit
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2040

« Reply #1194 on: June 09, 2010, 04:36:41 PM »

Ek luister na die geknetter van die kaggelvuur. Die Boland is besig om baie koud te raak na die reens.
Uhm
Uhm
Logged
www
Full Member

Offline Offline

Posts: 611

« Reply #1195 on: June 11, 2010, 08:54:25 PM »

Ou maanhaar se ge-umph, umph. Laaste aandtjie hier in die wildtuin.  sad
Logged
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #1196 on: June 12, 2010, 01:38:31 PM »

drie australiers wat sit en kark praat terwyl hulle wag vir hulle vlug!
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #1197 on: June 17, 2010, 08:32:03 PM »

Kyk en luister na "The Greatest Motorcycle Rides in the World."
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #1198 on: June 20, 2010, 01:59:54 PM »

Jeremy Clarkson

BBC entertainment het nou sie soveelste Top Gear episode na mekaar op. Lekkerrrrrr.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member

Offline Offline

Posts: 1645

« Reply #1199 on: June 21, 2010, 09:56:20 AM »

Jeremy Clarkson

BBC entertainment het nou sie soveelste Top Gear episode na mekaar op. Lekkerrrrrr.

En dan is daar Maandae 'n klomp mense wat dit gekyk het wat die truuks in die verkeer op pad werk toe wil probeer  Bang Head
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Pages: 1 ... 58 59 [60] 61 62 ... 66   Go Up
Print
Jump to: