Pages: 1 ... 57 58 [59] 60 61 ... 66   Go Down
Print
Author Topic: Waarna luister jy NOU?  (Read 309612 times)
0 Members and 28 Guests are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1160 on: January 23, 2010, 06:22:12 PM »

Ons was vandag by die Maties se Jool.Daar is mos baie vrese vir verEngelsing daar.

Maar toe speel hulle op 2 vlotte Baby Tjoklits en Kaptein Span Die Seile- ek was verras om die Afrikaanse musiek te hoor.
 Wink
 Wink
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #1161 on: January 25, 2010, 07:37:35 AM »

Goed om te hoor Biscuit.

Ek sou graag jou opinie wil hoor oor die gedrag van die kinders/grootmense sover dit drankmisbruik in die strate betref. 'n Vriendin van my vertel skokkende stories, maar ek sou dit graag eers by iemand wil hoor wat 'n ietwat breer uitkyk het en dalk ouer kinders het. Dit is hul oudste wat daar is en sy is 'n regte "huismuis" akademikus . Hulle het nie juis ondervinding van die meer sosiaal aktiewe jongspan nie.  Smile

OK, ek moet se sy het die ervaring gehad by "Vensters". Donderdagaand. Volgens Danie vind dit eintlik op "privaatgrond" plaas en is iets tussen die koshuise. Swak gedrag is uit die aard van die saak ook nie daar aanvaarbaar nie maar dan aan die ander kant....dis die kinders se party..wat soek die ouers daar?  Roll Eyes
« Last Edit: January 25, 2010, 08:39:59 AM by Natuurkind » Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1162 on: January 25, 2010, 08:24:50 PM »

Natuurkind, ek voel Vensters is absoluut net vir die jongmense. Ja, en ouers sal geskok wees, want talle kinders le en sit dronk op straat. So ook by die Jool(wat baie goed georganiseer was)- dis nou agterna, die middag en die nag- my seun se hulle was stomverbaas om heelwat ouer mense ook by die paarties te sien- en blykbaar `n groep middeljarige dronk ouens wat mekaar bygedam het.Ook hier, dink ek, behoort non-studente weg te bly.
Ouers wat `n meer konserwatiewe kind het, sal beslis ontsteld wees oor wat daar aangaan.Boonop is heelwat van die jongmense wat op Stellenbosch by die studenteplekke uithang, skoolkinders van die omliggende dorpe!

Die drankmisbruik is nie `n nuwe ding nie. Dit gaan al jare aan.Van die universiteit se kant af is die idee om `n buddie vir iemand te wees wat dronk is en hom/haar te help en nie te laat bestuur nie.

As jou vriendin se dogter `n doelgerigte akademikus is, hoef die ouers seker nie te bekommer oor wat die ander studente aanvang nie- se vir haar ons almal met kinders wat daar is of was, is deur dieselfde stres...
 Nail Biting!
 Nail Biting!

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1163 on: January 25, 2010, 08:31:41 PM »


wat soek die ouers daar?  Roll Eyes


Wonder ek ook. As die kinders reg groot gemaak is hoef hulle mos nie te worry nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1164 on: January 25, 2010, 08:42:35 PM »

TR, al is jou kinders reg grootgemaak, worrie jy nog steeds. Stellenbosch is `n vrye,  anderster, wonderlike soort wereld vir die jongmense. Studentwees smokkel met hulle koppe...
 Eyebrow
 Eyebrow
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1165 on: January 25, 2010, 08:46:26 PM »

Ek was self daar Wink

Ek bedoel maar net dat as die grond beginsels vasgele is behoort die kind alright te wees. As die kind egter gesmoor was, nou ja, dan moet jy worry!

Natuurlik sal 'n ouer altyd worry. Maar om actually by die Jool parties op te daag is verregaande.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #1166 on: January 26, 2010, 08:30:26 AM »

Ek vermoed jy kry hoofsaaklik 2 soorte ouer persone wat die studentefeeste bywoon.

1. Die wat 'n nostalgie koester en dit wil beleef soos hulle dit gehad het in hul jongdae....sonder uitsondering teleurgesteld!
2. Die wat nog nooit by so iets was nie en dink dit is in dieselfde kategorie as die interskole op Calvinia.....sonder uitsondering ontnugter!

Daar is seker ander ook. Evil
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1167 on: January 26, 2010, 05:04:48 PM »

Ja, `n mens woon seker die Joolfees by omdat jy `n soort nostalgie koester. Ekself was egter nog altyd dol oor Joolspektakels/ optogte van ek `n klein kind was. `n Mens moet net met die wete gaan dat die studente erg uitrafel en jou nie daardeur laat afsit nie- dis mos maar net dieselfde by die Stellenbosche Wynfees ook.
Ek persoonlik het die Jool baie geniet en baie gelag en baie geld in die bussies gegooi.

Die Afrikaanse musiek was vir my ook oulik want ek onthou dit nie van vorige jare nie.
 Yea Yea!
 Yea Yea!

Logged
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #1168 on: January 27, 2010, 09:04:27 PM »

candy shop - 50 cent
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #1169 on: January 27, 2010, 09:35:40 PM »

candy shop - 50 cent

....wanna lick my lollipop......


 Big Grin
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #1170 on: January 27, 2010, 09:44:47 PM »

That's not how it goes wha ha ha ha ha
Logged
www
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 611



« Reply #1171 on: January 27, 2010, 11:35:54 PM »

The Cars- het vandag hul cd gekoop-- weer. Die kids het die vorige een gebruik vir 'n frisbee.  Angry Angry
Logged
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #1172 on: February 04, 2010, 11:25:54 AM »

pass that dutch - missy eliott
Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1173 on: February 04, 2010, 04:02:14 PM »

Ek luister na `n hengse lawaai- trekkers en lorries...oestyd.
 Smile
 Smile
Logged
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #1174 on: February 05, 2010, 11:57:51 AM »

happy - leona lewis

(don't let it fool you........ bleddie sad liedjie)

 sad
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1175 on: February 13, 2010, 05:54:33 PM »

Habananana!!!!! Head Bang
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #1176 on: February 19, 2010, 08:01:12 PM »

Farking @$&! VUVUZELAS  Bang Head Bang Head Bang Head Bang Head Angry Angry Angry Angry
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1177 on: May 04, 2010, 01:58:11 PM »

dDisselblom se beste treffers CD. Baie nice!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1178 on: May 04, 2010, 07:16:29 PM »

Reen op die dak en baie wind. Die Kaapse winter is weer hier...swaar opstaan soggens om te gaan gim.
 Evil
 Evil
Logged
cassiebotha
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2644


Pizza Boy!


WWW
« Reply #1179 on: May 04, 2010, 07:20:21 PM »

ek bring vir jou 'n sneeuman
Logged

I smell a Pizza<br />I think about Pizza<br />I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza<br />I feel and fantasize about Pizza
Pages: 1 ... 57 58 [59] 60 61 ... 66   Go Up
Print
Jump to: