Pages: 1 ... 36 37 [38] 39 40 ... 66   Go Down
Print
Author Topic: Waarna luister jy NOU?  (Read 309467 times)
0 Members and 64 Guests are viewing this topic.
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #740 on: September 25, 2009, 07:17:20 AM »

cock-a-doodle-dooooooooooooooooooo!!!! daai hane is al wakker van 2 uur af!!!!!  sad
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #741 on: September 25, 2009, 08:03:01 AM »

Ek wil vandag hierdie paddas uitroei  Undecided skiet
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #742 on: September 25, 2009, 08:04:39 AM »

Ek wil vandag hierdie paddas uitroei  Undecided skiet

i feel your pain. ek dink paljas en TR eet hoender vanaand!  rant
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #743 on: September 25, 2009, 10:25:51 AM »

Rooibok

Voor my vrou in 'n grondverskuiwings spesialis ontaard het, het ek ook 'n visdam REG VOOR MY SLAAPKAMER VENSTER gehad.   Menigte nagte het ek die goed gevang en 1km verder gaan los.  Soos ek (2 uur die oggend) terug gestap kom, hoor ek al die ander weer raas voor ek nog by die huis is.
Toe begin ek die goed met die windbuks skiet.  rekord van 23 per nag gehad.  My buurman reken 'n 3-hout werk die beste.  Dan oefen hy sommer sy gholf swing elke nag.

Die laaste 12 maande van die dam se bestaan het ek nie meer 'n probleem gehan nie.

Hier het so effens rooi-gespikkelde padda sy intrek geneem.  Hy hou daarvan om in die kelk van 'n plant te sit.  Sy bou lyk net soos die brulpadda, maar effens kleiner.  Na ek die paddas begin uitlos het, en vir twee weke van die brulpaddas ontslae geraak het , het die rooierige padda die brulpaddas begin weghou.  Hy maak net so sagterige geluid, af en toe.  Dit het goed gewerk, want dit was selfs later mooi om na die sagterige "kwa" te luister.

Logged

RTFM!!!
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #744 on: September 25, 2009, 10:27:15 AM »

die instrukteer
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #745 on: September 25, 2009, 10:29:06 AM »

Leona Lewis  - Better in time Cool
Logged

Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #746 on: September 25, 2009, 10:46:40 AM »

Cartoon Network. Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #747 on: September 25, 2009, 10:59:31 AM »

Prins, Jy het nou my aandag. miskien moet ons die gesprek elders voortsit om nie die draad te kaap nie. Ek soek van daai gespikkelde paddas. Kan jy nie bietjie meer detail hieroor gee nie. Miskien kan ons 'n spesialis op die gebied van paddas opspoor wat kan se oor inheems en al sulke dinge.  Smile
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #748 on: September 25, 2009, 11:09:21 AM »

NK

Ek sal kyk of ek erens 'n prentjie van die paddas kan opspoor.  Ongelukkig het ek nooit 'n foto geneem nie.  Ek sal laat weet sodra ek iets kry

Logged

RTFM!!!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #749 on: September 25, 2009, 11:49:35 AM »

Ek wil vandag hierdie paddas uitroei  Undecided skiet

Julle mense moet asb. gaaf wees vir die paddas. Maak dit julle `Be Nice To Frogs'-naweek.
As daar nie paddas op `n plek is nie, is die omgewing onvriendelik.
 Evil
 Evil
Logged
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #750 on: September 25, 2009, 12:20:48 PM »

Ek wil vandag hierdie paddas uitroei  Undecided skiet

Julle mense moet asb. gaaf wees vir die paddas. Maak dit julle `Be Nice To Frogs'-naweek.
As daar nie paddas op `n plek is nie, is die omgewing onvriendelik.
 Evil
 Evil

Se hulle Biscuit!!  A1 A1       Moordenaars!!  Stir Peep
Logged

AKA Rowwerot
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #751 on: September 25, 2009, 02:40:15 PM »


Julle mense moet asb. gaaf wees vir die paddas. Maak dit julle `Be Nice To Frogs'-naweek.
As daar nie paddas op `n plek is nie, is die omgewing onvriendelik.


Biscuit

Die verskil tussen iemand wat die paddas beskerm, en iemand wat hulle vermoor, is 7 nagte langs 'n dam met brulpaddas wat paar.

Jy mag dalk dink dis oordrewe, maar die klank SNY deur jou hele wese, veral na so 2 nagte slaaploos agv die goed.  Ek verseker jou, jy verloor ten minste 60% van jou slaap, elke nag.
Ons het alles probeer, op die ou einde is padda moord al oplossing.

En more oggend is jou hele dam vol miljoene stringe eiers.  een oggend het ek 7 kg se eiers verwyder, uit 'n dam van 3 m2
Logged

RTFM!!!
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #752 on: September 25, 2009, 03:08:21 PM »


Julle mense moet asb. gaaf wees vir die paddas. Maak dit julle `Be Nice To Frogs'-naweek.
As daar nie paddas op `n plek is nie, is die omgewing onvriendelik.

En more oggend is jou hele dam vol miljoene stringe eiers.  een oggend het ek 7 kg se eiers verwyder, uit 'n dam van 3 m2

Een word. Oorpluisies!  Peep


Die pappas lyk my hou orgie daar in jou dam!!  Eek!
Logged

AKA Rowwerot
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #753 on: September 25, 2009, 03:09:36 PM »

PC fans!!!!   Klink soos klomp paddas. Ok miskien nie so erg nie.  innocent Big Grin
Logged

AKA Rowwerot
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #754 on: September 25, 2009, 03:10:31 PM »

Dis ek of hulle....en hulle het nie skietgoed nie  Cool

Ek wil vandag hierdie paddas uitroei  Undecided skiet

Julle mense moet asb. gaaf wees vir die paddas. Maak dit julle `Be Nice To Frogs'-naweek.
As daar nie paddas op `n plek is nie, is die omgewing onvriendelik.
 Evil
 Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #755 on: September 25, 2009, 03:34:26 PM »

 skiet hulle. Wat van 'n donderbuis of so iets. Blaas die dam sommer op, haal net die vroutjie se blomme uit voor jy dit doen. Big Grin Anders blaas jy dalk vir jou op.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #756 on: September 25, 2009, 04:21:20 PM »

Dis ek of hulle....en hulle het nie skietgoed nie  Cool

Ek wil vandag hierdie paddas uitroei  Undecided skiet

Julle mense moet asb. gaaf wees vir die paddas. Maak dit julle `Be Nice To Frogs'-naweek.
As daar nie paddas op `n plek is nie, is die omgewing onvriendelik.
 Evil
 Evil



Handsup Froggie! Your croke or your live.  LMGA
Logged

AKA Rowwerot
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #757 on: September 26, 2009, 05:07:45 PM »

13 Stories - Shake your ass
Logged

AKA Rowwerot
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #758 on: September 26, 2009, 06:13:21 PM »

Alphaville - Forever Young
Logged

AKA Rowwerot
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #759 on: September 26, 2009, 06:43:27 PM »

my own thoughts.... scary stuff
Logged
Pages: 1 ... 36 37 [38] 39 40 ... 66   Go Up
Print
Jump to: