Rustyb
|
|
« Reply #40 on: September 19, 2008, 09:42:12 PM » |
|
Did it snap and crackle ?
|
|
|
Logged
|
If you sow honesty, you will reap trust
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #41 on: September 19, 2008, 09:46:00 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #42 on: September 22, 2008, 09:59:59 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #43 on: September 22, 2008, 10:37:46 AM » |
|
TR daai stemmetjies is altyd te sweet.
Tassie (Harley se 3 jarige dogtertjie) het nou die dag vir my twinkle twinkle little star oor skype gesing en dit het trane in my oe gebring.
Eisbein onder watter naam sing jy?
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #44 on: September 22, 2008, 10:47:47 AM » |
|
Eisbein sit bietjie 'n link op dat die mense so een of twee liedjies kan download en luister. Ag toe man.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #45 on: September 22, 2008, 10:49:44 AM » |
|
TR ek luister al die afgelope 10 min na hom en ek moet se hy bring trane in my oe. http://route42.co.za/Music/Eisbein jy kan maar sing
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #46 on: September 22, 2008, 10:59:55 AM » |
|
Nee wat, daai is die puntjie van die ysberg. Jy moet hom hoor langs die kampvuur onder die Karoo sterre
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #47 on: September 22, 2008, 11:02:32 AM » |
|
ok ek is in wanneer???????????
TR maar ek weet nog steeds nie wie hy is nie ek glo nie hy tree op as Eisbein nie. Eisbein oms skinder nie agter jou rug nie.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Eisbein
|
|
« Reply #48 on: September 22, 2008, 11:06:16 AM » |
|
Baie dankie... Ek moet sê van al die tracks is nommer 10 (Vincent of Stary stary night) my favourite, maar ook die rouste. Vicky (my vrou) was weg vir 3 weke en ons Jack Russel is daardie oggend dood (komplikasies by geboorte nie sy of een van haar puppies het dit gemaak nie...) Ek was net 'af' - loop toe die studio in en prop die kitaar sommer so in (mens neem gewoonlik kitaar op met mikrofone - dit klink beter) - begin toe net die liedjie opneem. Foute en al - ek vermoed die 'eerlikheid' dra by tot die gevoel van die song. Ek dink nie ek kon nog ooit weer regkry om my stem so op te neem nie. Dankie vir die kompliment! Ek het op universiteit in koffee shops en restaurante gesing vir sakgeld, maar intussen so elke nou en dan 'n show gehou - niks regtig groot nie. Ek wil na die einde van die jaar toe begin om my eie liedjies op te neem... My regte naam is Wihan Stemmet (hahaha - my van mag dalk voorafopgestelde idees voortbring! )
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #49 on: September 22, 2008, 11:16:35 AM » |
|
Eisbein ek het nr 10 nou seker al 5 keer geluister ek moet se ek stem saam iets in die liedtjie raak aan my siel. Dit en dan hou ek ook van nr 6.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Eisbein
|
|
« Reply #50 on: September 22, 2008, 11:18:32 AM » |
|
Eisbein ek het nr 10 nou seker al 5 keer geluister ek moet se ek stem saam iets in die liedtjie raak aan my siel. Dit en dan hou ek ook van nr 6.
Wel - vir iemand wat van die tipe musiek hou EN van die buitelewe, sal die liedjie sinmaak. Weereens baie dankie vir die kompliment!
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #51 on: September 22, 2008, 05:48:34 PM » |
|
Na die tortelduiwe op die dak!
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #52 on: September 23, 2008, 05:14:45 AM » |
|
|
|
« Last Edit: September 23, 2008, 05:49:25 AM by JZ »
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
|
Eisbein
|
|
« Reply #54 on: September 23, 2008, 11:00:49 PM » |
|
Baie dankie!
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #55 on: September 24, 2008, 09:01:45 AM » |
|
Gaan jy nie bietjie sing daar by Cultivaria nie?
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
Rustyb
|
|
« Reply #56 on: September 24, 2008, 04:36:16 PM » |
|
I am listening to the voices in my head.
|
|
|
Logged
|
If you sow honesty, you will reap trust
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #57 on: September 24, 2008, 04:37:52 PM » |
|
Umdani wat snork op die bank voor die TV en die kat wat purrr hier langs my!!!
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #58 on: September 24, 2008, 04:41:04 PM » |
|
I am listening to the voices in my head. Rusty en wat se hulle vir jou?
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Rustyb
|
|
« Reply #59 on: September 24, 2008, 04:43:08 PM » |
|
That I must go to work now.
|
|
|
Logged
|
If you sow honesty, you will reap trust
|
|
|
|