Pages: 1 2 [3] 4 5 ... 66   Go Down
Print
Author Topic: Waarna luister jy NOU?  (Read 309669 times)
0 Members and 82 Guests are viewing this topic.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #40 on: September 19, 2008, 09:42:12 PM »

Did it snap and crackle ?
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #41 on: September 19, 2008, 09:46:00 PM »

 Wink
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #42 on: September 22, 2008, 09:59:59 AM »

Hier is 'n kleuterskool langs ons gebou. Die kleingoed sit nou buite en sing:

 innocent innocent innocent

Jesus loves me this I know
for the bible tells me so

 innocent innocent innocent

 Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #43 on: September 22, 2008, 10:37:46 AM »

TR daai stemmetjies is altyd te sweet.

Tassie (Harley se 3 jarige dogtertjie) het nou die dag vir my twinkle twinkle little star oor skype gesing en dit het trane in my oe gebring.

Eisbein onder watter naam sing jy?
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #44 on: September 22, 2008, 10:47:47 AM »

Eisbein sit bietjie 'n link op dat die mense so een of twee liedjies kan download en luister. Ag toe man.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #45 on: September 22, 2008, 10:49:44 AM »

TR ek luister al die afgelope 10 min na hom en ek moet se hy bring trane in my oe.

http://route42.co.za/Music/

Eisbein jy kan maar sing
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #46 on: September 22, 2008, 10:59:55 AM »

Nee wat, daai is die puntjie van die ysberg. Jy moet hom hoor langs die kampvuur onder die Karoo sterre Wink
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #47 on: September 22, 2008, 11:02:32 AM »

ok ek is in wanneer???????????

TR maar ek weet nog steeds nie wie hy is nie ek glo nie hy tree op as Eisbein nie. Eisbein oms skinder nie agter jou rug nie.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #48 on: September 22, 2008, 11:06:16 AM »

TR ek luister al die afgelope 10 min na hom en ek moet se hy bring trane in my oe.

http://route42.co.za/Music/

Eisbein jy kan maar sing


Baie dankie...

Ek moet sê van al die tracks is nommer 10 (Vincent of Stary stary night) my favourite, maar ook die rouste.

Vicky (my vrou) was weg vir 3 weke en ons Jack Russel is daardie oggend dood (komplikasies by geboorte nie sy of een van haar puppies het dit gemaak nie...)

Ek was net 'af' - loop toe die studio in en prop die kitaar sommer so in (mens neem gewoonlik kitaar op met mikrofone - dit klink beter) - begin toe net die liedjie opneem.

Foute en al - ek vermoed die 'eerlikheid' dra by tot die gevoel van die song.

Ek dink nie ek kon nog ooit weer regkry om my stem so op te neem nie.


Dankie vir die kompliment!

Ek het op universiteit in koffee shops en restaurante gesing vir sakgeld, maar intussen so elke nou en dan 'n show gehou - niks regtig groot nie.

Ek wil na die einde van die jaar toe begin om my eie liedjies op te neem...


My regte naam is Wihan Stemmet (hahaha - my van mag dalk voorafopgestelde idees voortbring! Grin Grin Grin )


Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #49 on: September 22, 2008, 11:16:35 AM »

Eisbein ek het nr 10 nou seker al 5 keer geluister ek moet se ek stem saam iets in die liedtjie raak aan my siel.  Dit en dan hou ek ook van nr 6.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #50 on: September 22, 2008, 11:18:32 AM »

Eisbein ek het nr 10 nou seker al 5 keer geluister ek moet se ek stem saam iets in die liedtjie raak aan my siel.  Dit en dan hou ek ook van nr 6.

Grin Grin

Wel - vir iemand wat van die tipe musiek hou EN van die buitelewe, sal die liedjie sinmaak.

Weereens baie dankie vir die kompliment!
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #51 on: September 22, 2008, 05:48:34 PM »

Na die tortelduiwe op die dak!
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #52 on: September 23, 2008, 05:14:45 AM »

Die liedjies het my nou op ver paaie gevat.

http://www.youtube.com/watch?v=RGh8IpBg4wY&feature=related
http://www.youtube.com/watch?v=mves3140dK0&feature=related
http://www.youtube.com/watch?v=qDbToBxhZUo&feature=related
Baie mooi video oor die see mens kan die krag in daai golwe voel wat so breek.
« Last Edit: September 23, 2008, 05:49:25 AM by JZ » Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
TIEKIE
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 452



« Reply #53 on: September 23, 2008, 05:40:14 PM »

Jy mag maar sing Eisbein dit is werklik baie mooi
 Clap Clap Clap
LZ stem no 10 is pragtig dit laat mens somme verlang na mense wat mens nie eens ken nie
« Last Edit: September 23, 2008, 05:49:57 PM by TIEKIE » Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #54 on: September 23, 2008, 11:00:49 PM »

Baie dankie!
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #55 on: September 24, 2008, 09:01:45 AM »

Gaan jy nie bietjie sing daar by Cultivaria nie?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #56 on: September 24, 2008, 04:36:16 PM »

I am listening to the voices in my head.  Head Bang
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #57 on: September 24, 2008, 04:37:52 PM »

Umdani wat snork op die bank voor die TV en die kat wat purrr hier langs my!!! Smile
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #58 on: September 24, 2008, 04:41:04 PM »

I am listening to the voices in my head.  Head Bang

Rusty en wat se hulle vir jou? tease
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #59 on: September 24, 2008, 04:43:08 PM »

That I must go to work now.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: 1 2 [3] 4 5 ... 66   Go Up
Print
Jump to: