Pages: 1 ... 39 40 [41] 42 43 ... 66   Go Down
Print
Author Topic: Waarna luister jy NOU?  (Read 309808 times)
0 Members and 201 Guests are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #800 on: October 07, 2009, 05:29:34 PM »

Plaas sneeuman en tjoklits hier sodat ek ook kan hoor hoe dit klink  Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #801 on: October 07, 2009, 05:30:35 PM »

 Uhm Hoe doen jy dit?  Scratch

Ek is rekenaar gestrem  Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #802 on: October 07, 2009, 05:31:06 PM »

Ekke wetie..... vra vir TR  Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #803 on: October 07, 2009, 05:35:56 PM »

Hy luister sneeuman...seker half in 'n trans vir die volgende 5 minute  Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #804 on: October 07, 2009, 05:38:06 PM »

Het by YouTube gaan kyk, maar nou wil my dam speaker nie werk nie. Die liggie brand maar ek hoor niks nie. Daar is beeld maar geen klank nie  Bang Head Bang Head
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #805 on: October 07, 2009, 05:39:31 PM »

Draai die klank harder  innocent
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #806 on: October 07, 2009, 05:40:26 PM »

Werkie!!! Het dit in die 1ste plek gedoen
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #807 on: October 07, 2009, 05:41:33 PM »

Ok. Gedag ek kan dalk help  Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #808 on: October 07, 2009, 05:41:51 PM »

Het by YouTube gaan kyk, maar nou wil my dam speaker nie werk nie. Die liggie brand maar ek hoor niks nie. Daar is beeld maar geen klank nie  Bang Head Bang Head

My vrou maak ook partykeer so Big Grin

Laat my dink aan die ou sy prokureur gaan sien om van sy vrou te skei

Sê sy praat al drie weke nie met hom nie

Prokureur se advies:  Jy moet mooi dink daaroor, sulke vrouens is skaars
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #809 on: October 07, 2009, 05:42:32 PM »

Ok. Gedag ek kan dalk help  Evil

Ok.... gedink ek is stupid LMGA
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #810 on: October 07, 2009, 05:44:03 PM »

Ok. Gedag ek kan dalk help  Evil

Ok.... gedink ek is stupid LMGA

Sal dit nooit doen nie. Ek wil nog verlof gaan hou  Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #811 on: October 07, 2009, 05:44:27 PM »

Het by YouTube gaan kyk, maar nou wil my dam speaker nie werk nie. Die liggie brand maar ek hoor niks nie. Daar is beeld maar geen klank nie  Bang Head Bang Head

My vrou maak ook partykeer so Big Grin

Laat my dink aan die ou sy prokureur gaan sien om van sy vrou te skei

Sê sy praat al drie weke nie met hom nie

Prokureur se advies:  Jy moet mooi dink daaroor, sulke vrouens is skaars

Klap haar, dalk maak sy 'n geluid. Dit werk met die speaker!  Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #812 on: October 07, 2009, 05:45:21 PM »

O, O, daai is fighting goeters
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #813 on: October 07, 2009, 05:45:39 PM »

Ok. Gedag ek kan dalk help  Evil

Ok.... gedink ek is stupid LMGA

Sal dit nooit doen nie. Ek wil nog verlof gaan hou  Big Grin

Jy's bang ek drink jou wyn op!!!  Evil
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #814 on: October 07, 2009, 05:46:42 PM »

Ja  smirk

Luister nou Nickelback - Gotta be somebody
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #815 on: October 07, 2009, 05:47:01 PM »

O, O, daai is fighting goeters

Moenie fight nie, net 'n ligte klappie totdat daar 'n geluid uitkom  tease
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #816 on: October 07, 2009, 05:48:43 PM »

Ja  smirk

Luister nou Nickelback - Gotta be somebody

 Back to topic! Clap Clap Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #817 on: October 07, 2009, 05:49:30 PM »

Wie gaan dan my pap maak?

My vrou is my beste pêl, en ek sal nie so met haar maak nie

Hulle sê mos, hoe foeter jy 'n goeie vriendskap op
.
.
.
.
.
.
.
.
Jy trou met haar Smile
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #818 on: October 07, 2009, 05:50:19 PM »

O, O, daai is fighting goeters

Moenie fight nie, net 'n ligte klappie totdat daar 'n geluid uitkom  tease

Gelukkig is jy nie 'n huweliks berader nie - jy is nie, is jy?  Evil  Nail Biting!
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #819 on: October 07, 2009, 05:51:12 PM »

Ek luister na die reën op die dak
Dit reën die hele dag so nou en dan hier in Hermanus
Tog 'n mooi geluid, jammer hier is nie donderweer en blitse nie
Logged
Pages: 1 ... 39 40 [41] 42 43 ... 66   Go Up
Print
Jump to: