Pages: 1 ... 51 52 [53] 54 55 ... 66   Go Down
Print
Author Topic: Waarna luister jy NOU?  (Read 309645 times)
0 Members and 59 Guests are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #1040 on: November 06, 2009, 03:00:32 PM »

Die klein donder speel so dat die ACT Brumbies die Crusaders heeltemal oordonder 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1041 on: November 07, 2009, 01:31:51 PM »

A Hercules transport plane powering up ready for take-off. Music to my ears
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #1042 on: November 07, 2009, 08:11:14 PM »

Skou spel op M-net
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #1043 on: November 08, 2009, 09:06:20 AM »

Skou spel op M-net

Wat 'n patetiese stuk redigeer werk imo Uhm




Ek het TR gesien.....Hy het op Koert se songs gedans  tease
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #1044 on: November 08, 2009, 09:21:44 AM »

Sex and candy - marcy's playground
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #1045 on: November 08, 2009, 11:59:26 AM »

Skou spel op M-net

Wat 'n patetiese stuk redigeer werk imo Uhm




Ek het TR gesien.....Hy het op Koert se songs gedans  tease

Klank was ok maar vrot.

Hoor hie - klink Koert maar so live ?

Hy het versriklik nasaal en 'plat' geklink...

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #1046 on: November 08, 2009, 02:46:33 PM »

die reen teen my venster
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1047 on: November 08, 2009, 05:00:35 PM »

Ja nee...volgens my kan hy glad nie sing nie. Ek kan ook nie vir hom kyk terwyl hy sy toertjies doen op stage.  Undecided


Klank was ok maar vrot.

Hoor hie - klink Koert maar so live ?

Hy het versriklik nasaal en 'plat' geklink...


Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #1048 on: November 08, 2009, 07:20:22 PM »

Volgens my "inside info" is Koert so reguit soos 'n R9 noot.  Die komende huwelik is skone oëverblindery.  Hy het glo jare 'n verhouding met sy klankMAN gehad.

Klink my hy sing vals want iemand het met sy bas gelol ... 
Logged

RTFM!!!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1049 on: November 08, 2009, 07:28:05 PM »

Ek luister tarentale wat nesmaak vir die nag....
 Smile
 Smile
Logged
www
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 611



« Reply #1050 on: November 08, 2009, 07:32:03 PM »

Ja nee...volgens my kan hy glad nie sing nie. Ek kan ook nie vir hom kyk terwyl hy sy toertjies doen op stageUndecided


Klank was ok maar vrot.

Hoor hie - klink Koert maar so live ?

Hy het versriklik nasaal en 'plat' geklink...



Dis die mees entertaining deel van sy show. Ek lag my gat af vir sy moves... Smile Smile Big Grin Big Grin
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1051 on: November 09, 2009, 10:21:24 AM »

Daai "TV show" was 'n tamaai teleurstelling soos elke jaar Undecided Dis skaars 'n derde van die 4 ure show, min van die hoogtepunte is gewys en die klank was swak. Niks van die grappies tussenin is by nie en dit stel juis die hele mood van die show. Chris Chameleon se "Almal het 'n Apie" was voorafgegaan deur 'n hele storie'tjie en grappe en ons het gerol van die lag toe hy dit gesing het. Op Saterdag aand se show was daai song so half WTF? Wat maak die man?

Om live daar te wees is natuurlik heeltemal anders. Alles is beter, die klank ens.

Die DVD is gelukkig gewoonlik heelwat beter as die "TV show".
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #1052 on: November 09, 2009, 10:32:27 AM »

Die belangrike vraag is of Koert daar ook so nasaal en plat gesing het ?

Klink hy maar so live ? (Ja - die klank was nie lekker nie en die balans was bietjie weird, maar dit maak nie op vir sy vals sing en nasale klank nie...)

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #1053 on: November 09, 2009, 10:32:55 AM »

Ek moet sê die apie song was seriously WTF (sonder die konteks obviously)...


Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1054 on: November 09, 2009, 10:38:47 AM »


Die belangrike vraag is of Koert daar ook so nasaal en plat gesing het ?


Nope. Dit het nie so geklink toe ons daar was nie. Daai stukkie met Laurika het selfs haar stem "plat" geklink, veral as sy gepraat het. Dis nie so in die regte lewe nie dit weet almal tog. Ek weet nie wat hulle daar aangevang het nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #1055 on: November 09, 2009, 10:39:09 AM »

Die belangrike vraag is of Koert daar ook so nasaal en plat gesing het ?

Klink hy maar so live ? (Ja - die klank was nie lekker nie en die balans was bietjie weird, maar dit maak nie op vir sy vals sing en nasale klank nie...)



Ek moet net sê - dis op dieselfde TV show waar Bobbie v J perfek geklink het, ten spyte van die swak klank.

Laurika Rauch, Theuns, Juanita, Brandon October, Rina, Jannie, Emo adams en 'n klomp ander ook. Selfs Robbie Wessels was op noot. Grin Grin

So as hulle kon regkry om op noot te sing, dan moes Koert ook kon...

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1056 on: November 09, 2009, 10:45:07 AM »

In die show was hele afdeling oor "Treine". Seker 10 verskillende "Trein" songs gesing deur verskeie kunstenaars. Baie cool. Niks van dit was Saterdag aand op nie Undecided

Die live show is ook heel anders as die DVD. Op die DVD luister mens die "lekker" gewilde liedjies terwyl die uitstaan oomblikke in die Live show meer die klassieke stukke is. Die opera's ens. Hoedervleis se ek jou. As Jannie Moolman sy mond oopmaak weet jy die man kan sing. Sy talent is in 'n ander klas as ander kunstenaars. Dit dra nie oor op die kassie nie. As daai orkes met die viole en als eers live lostrek, daar is net geen manier dat jy daai klank en gevoel op 'n TV kry nie. Die gospel afdeling die jaar was ook die beste in jare. Selfs beter as 2006 sin.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #1057 on: November 09, 2009, 10:53:13 AM »

Ek het gesien van die gospel deel.

Dit was baie cool.

En ja - jy kan vir Jannie een van daardie speelgoed mikrofone met die spring in die binnekant gee en hy sal goed klink.

So tussen die tegniese issues deur het Brandon October my ook BAIE impress.
Ek het die hoogste respek vir hom as kunstenaar - hy lyk 'confident' sonder om windgat of arrogant oor te kom.
Selfde met Juanita. Sy is arguably die grootste naam in afrikaanse popmusiek op die oomblik, maar vir nie een oomblik lyk dit of dit na haar kop toe gegaan het nie. Sy's confident, maar nederig (dis hoe sy oorkom in elkgeval). Glad nie soos ek Nianell ervaar nie...

Grin
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1058 on: November 09, 2009, 10:59:38 AM »

Nianell like ek niks. Sy het 'n goeie stem maar sy is pretentious.

Juanita gaan (is) nog groter word as wat enige vroue kunstenaar in SA nog nooit was. Sy is die volgende Carika.

Wat die grootste kunstenaar aanbetref was daar nie eers debat nie. Dis die Transvaal daai en as Koert uitkom raak mense mal en vroue val flou. Hulle het erger oor hom aangegaan as wat ooit met die Steve die geval was. Steve is history. In die Transvaal is Koert koning. Ek verstaan ook dat amper die helfte van sy verkope uit anderskleurige areas kom. Ek dink hy maak tans 'n kleinhuisie vol geld.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #1059 on: November 09, 2009, 11:04:51 AM »

Sy is die volgende Carika.

Carika ?

Loco


Ek betwyfel glad nie Koert se gewildheid nie - die man sing die regte dinge vir die regte mark.
Nogals nie sleg vir 'n ou wat dit nie kon maak in die engelse musiek mark nie...

Grin Grin Grin Grin

Sy stem klink regtig goed op CD's (Winters Tale op 'n krismis CD wat Vicky se tannie het ens), maar dis die eerste keer wat ek hom live hoor sing iewers en dit laat my dink dat hy baie post production processing nodig het van die opname tot die CD uit is...

Laurika klink live soos wat sy op 'n studio CD klink (behalwe vir wat sy daardie stupid 'af af af' song gesing het (wat ek dink sy het probeer aanpas by Koert en daarom 'plat geklink', maar dis 'n ander dag se gesprek))
Grin
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Pages: 1 ... 51 52 [53] 54 55 ... 66   Go Up
Print
Jump to: