JZ
|
|
« Reply #180 on: December 22, 2008, 09:21:50 PM » |
|
Nou hoekom dink jy sy sal saamstem? Is jy reg liefie, kan ons maar ry? Harley en dogters se Christmas wish. Ag toe Pappa! (en pappa sê @%@%)
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #181 on: December 22, 2008, 09:23:59 PM » |
|
Jislaaik daai laaste foto is mooi!
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Harley
|
|
« Reply #182 on: December 22, 2008, 09:29:31 PM » |
|
Vader land! Ek sien nou net op daai foto wat jy van my geneem het... Daar's darem maar 'n mooi bike in die agtergrond! Wat dink jy Harley? Ek stem. Stunning!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #183 on: December 22, 2008, 09:38:52 PM » |
|
Nou wat moes ek nou weer onthou het? Vuurvliegie Ek maak net of ek braai!
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Pmdb
|
|
« Reply #184 on: December 22, 2008, 10:02:05 PM » |
|
Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?
|
|
|
Logged
|
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #185 on: December 22, 2008, 10:04:42 PM » |
|
Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ? Pmdb ons moet hulle erg sensor dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie, maar ek sal kyk of ek so een of twee kan opsit.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Pmdb
|
|
« Reply #186 on: December 22, 2008, 10:10:54 PM » |
|
Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ? dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie Moenie bekommerd wees nie. ek weet als, ek wil dit net graag sien
|
|
|
Logged
|
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #187 on: December 22, 2008, 10:14:19 PM » |
|
Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ? dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie Moenie bekommerd wees nie. ek weet als, ek wil dit net graag sien Pieter jy het belowe jy sal niks sê nie!!!! Moet nou nie dat ek jammer is oor wat ek alles vir jou vertel nie!!!!!
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #188 on: December 22, 2008, 10:41:56 PM » |
|
Laaste klomp fotos TongMaster: Jy sien daai stuk steak, steek dit weg voor TR dit sien, dis myne? Kyk hoe baie kan ek drink! Sweeper Familie shot, Piet, Vuurvliegie en Ponkie JZ en TR Almal wat daar was
|
|
« Last Edit: December 22, 2008, 11:06:53 PM by JZ »
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Guilty As Sin
Guest
|
|
« Reply #189 on: December 22, 2008, 10:46:19 PM » |
|
jissie JZ maar jy neem mooi fotos
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Guilty As Sin
Guest
|
|
« Reply #190 on: December 22, 2008, 10:47:35 PM » |
|
As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie pietermaritzburg, as jy maar net weet hoe baie daar oor jou geskinner word..
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Guilty As Sin
Guest
|
|
« Reply #191 on: December 22, 2008, 10:48:32 PM » |
|
jissie JZ maar jy neem mooi fotos watse kamera het jy?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #192 on: December 22, 2008, 10:50:16 PM » |
|
Dankie man maar dis die kamera 'n Nikon D60. Ek het nog baie ander fotos, van hulle sal julle onder ander topics sien en van hulle sal ek hou om mense mee af te pers
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Guilty As Sin
Guest
|
|
« Reply #193 on: December 22, 2008, 10:57:38 PM » |
|
wies die oulike girl
kan ek haar telefoon nommer kry?
post nog so paar van haar, toe man
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #194 on: December 22, 2008, 11:04:39 PM » |
|
wies die oulike girl
kan ek haar telefoon nommer kry?
post nog so paar van haar, toe man
Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry.
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Guilty As Sin
Guest
|
|
« Reply #195 on: December 22, 2008, 11:06:20 PM » |
|
wies die oulike girl
kan ek haar telefoon nommer kry?
post nog so paar van haar, toe man
Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry. blerrie skermunkul, ek sal dan maar so gou as moontlik in sy slaai moet krap, hie hie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
JZ
|
|
« Reply #196 on: December 22, 2008, 11:10:52 PM » |
|
wies die oulike girl
kan ek haar telefoon nommer kry?
post nog so paar van haar, toe man
Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry. Ja ek dink jy sal maar moet! blerrie skermunkul, ek sal dan maar so gou as moontlik in sy slaai moet krap, hie hie
|
|
|
Logged
|
Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
|
|
|
Guilty As Sin
Guest
|
|
« Reply #197 on: December 22, 2008, 11:12:25 PM » |
|
die girls van vandag, hulle moet ook nie sommer saam met enigiemand ry nie
waarsku haar teen die ou, hy klink soos 'n ducktail
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #198 on: December 23, 2008, 07:18:50 AM » |
|
'n Ducktail? As hier 'n tang met lang hare en 'n bike aankom sal hy eers by my moet verby kom!
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Operator
|
|
« Reply #199 on: December 23, 2008, 07:38:30 AM » |
|
wies die oulike girl
kan ek haar telefoon nommer kry?
post nog so paar van haar, toe man
Jy is te lig vir hierdie girl.............sy het "class".........iets waaraan jy nie gewoond is nie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|