fasinerend ....
Dankie
Iemand het op 'n ander blad geseg dis die mooiste vlieg wat sy nog gesien het. As mens 'n vlieg sien is jy dadelik kwaad of vies en wil hom net vermoor. Nou sien ons die vlieg se detail raak en dis mooi. Dis net so in die lewe ook, ons sien iets of iemand raak en hou niks daarvan nie maar sodra ons dit in detail begin bekyk of die persoon in detail leer ken dan raak dit mooi